Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorwinterlike reens
Voorwinterlike reens [boodskap #1196] So, 13 Julie 2003 15:00 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

>
> Speedy, jy moet meer vriende gaan soek vir hierdie NG. Ons is bietjie
> min op die oomblik? En nou is Rico en Andries *EN* Lorinda ook sommer
> tjoepstil.
>
> Ek het gebad julle ouens - RERIG!!
> :-))
>

Ek was hier, en het op heelwat van jou pos geantwoord Katryn, en nie
een van hulle het op die nuusgroep verskyn nie. Sug. Nou wil ek maar
kyk of hierdie een daar uitkom.

Lorinda
Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1203 is 'n antwoord op boodskap #1196] So, 13 Julie 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 2003 08:00:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn wrote:
>
>>
>> Speedy, jy moet meer vriende gaan soek vir hierdie NG. Ons is
> bietjie
>> min op die oomblik? En nou is Rico en Andries *EN* Lorinda ook
> sommer
>> tjoepstil.
>>
>> Ek het gebad julle ouens - RERIG!!
>> :-))
>>
>
> Ek was hier, en het op heelwat van jou pos geantwoord Katryn, en nie
> een van hulle het op die nuusgroep verskyn nie. Sug. Nou wil ek maar
> kyk of hierdie een daar uitkom.
>
> Lorinda


Hierdie een het ook nie hier uitgekom nie, Lorinda

Speedy
Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1206 is 'n antwoord op boodskap #1203] So, 13 Julie 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jul 2003 20:13:42 +0200, Speedy Gonzales
wrote:

> On 13 Jul 2003 08:00:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Katryn wrote:
>>
>>>
>>> Speedy, jy moet meer vriende gaan soek vir hierdie NG. Ons is
>> bietjie
>>> min op die oomblik? En nou is Rico en Andries *EN* Lorinda ook
>> sommer
>>> tjoepstil.
>>>
>>> Ek het gebad julle ouens - RERIG!!
>>> :-))


So lekker, die mense wat hierheen kom,
gaan vooraf gekeur word. Met almal
se aanvaarding. Sal ek vir Tobie
gaan haal?

Speedy
Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1213 is 'n antwoord op boodskap #1206] So, 13 Julie 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.

Nee, ek sal dit maar aan Speedy oorlaat, hy het darem al bewys hy maak
goeie keuses:-)) Ek was net sy partner in uhhmmmm er, skakings. Wel
soort van.
Ek het nie die nodige kwalifikasies om te keur nie. Jy weet, toeris en
so aan:-))As hy 'n tweede opinie nodig het is dit beter as jy dit gee.
Maar, soos jy sê, Usenet werk maar eintlik nie so nie.

Lorinda
Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1216 is 'n antwoord op boodskap #1196] So, 13 Julie 2003 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:dpg3hvgqv5cr478tq5sqaeachirtfbrffc@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>>
>> So lekker, die mense wat hierheen kom,
>> gaan vooraf gekeur word. Met almal
>> se aanvaarding. Sal ek vir Tobie
>> gaan haal?
>
> Ja, nooi gerus vir Tobie.
> Terloops, ek weet jy sê dit sommer speels, maar dit gaan 'n
> onmoontlike taak wees om mense te keur, want dit is 'n Usenet groep
> hierdie. Wees verseker van BAIE mense wat alreeds hier loer, maar nog
> niks sê nie. :-)
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.
>

Ek dink die trolls, sabotteer as reeds!!!!!
Dis hoekom die pos kom nie aan nie!!

GrRico
en btw, ons sal maar niemand keur nie, hulle kom vanslef hier en ons
ignoreer die mense die hier kom net vir 'n faait!!!
Re: Voorwinterlike reens [boodskap #1251 is 'n antwoord op boodskap #1196] Di, 15 Julie 2003 10:34 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Stem saam. Maar mag ons darem net soms so kleeeeeeiiiin bietjie faait?
> :->
>
Ja net 'n bietjie, anders het ons niks te praat nie :-))

GrRico
>
Vorige onderwerp: Re: Tiscali
Volgende onderwerp: Re: Memory Lane...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 23:47:10 MGT 2024