Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tiscali
Re: Tiscali [boodskap #1232] Ma, 14 Julie 2003 20:13 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>
> Speedy:
> Elaine het dit nou bewys met daai ou wat gedreig het met spamming.
>
> Katryn:
> Yebo - Ja, sy het dit mos getrace na iemand wat van Tiscali gebruik
> maak?
> Volgens Elaine:
> "Die maatskappy se ISP is toe Tiscalli, so ons
> sal nou maar sien of hulle iets aan dit gaan doen -
>
> Speedy:
> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
> op dié een nie
>
> Katryn:
> Loooooorrrriiiindaaaaaa!!! Wat is jou epos adres
> nou weer?
> :-))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))))

Ek het twee. Een by fsnet.uk en een by tiscali.uk, maar dis albei by die
huis, nie 'n maatskappy nie:-))) My werk e-pos is 'n .gov adres.

Lorinda
Re: Tiscali [boodskap #1233 is 'n antwoord op boodskap #1232] Ma, 14 Julie 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Terloops, Andries het ook 'n tiscali adres, maar in za. Wonder wat nou weer
van hom geword het?

Lorinda
Re: Tiscali [boodskap #1234 is 'n antwoord op boodskap #1232] Ma, 14 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
> Speedy:
> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
> op dié een nie
>

Nee dis okay, Speedy, ek wou niks verder se nie.....:-)))


Lorinda
Re: Tiscali [boodskap #1236 is 'n antwoord op boodskap #1234] Ma, 14 Julie 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 21:21:03 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>> Speedy:
>> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
>> op dié een nie
>>

dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
Re: Tiscali [boodskap #1237 is 'n antwoord op boodskap #1236] Ma, 14 Julie 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:eu46hvo287hnasi5gacd2e5vbf37k79f4k@4ax.com...
> On Mon, 14 Jul 2003 21:21:03 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ra26hvcslciccb2o3gb2aqrd8tcm8jhcjt@4ax.com...
>>> Speedy:
>>> Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
>>> op dié een nie
>>>
>
> dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
> wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
>

Ja, ek weet:-))

Lorinda
Re: Tiscali [boodskap #1241 is 'n antwoord op boodskap #1237] Ma, 14 Julie 2003 21:29 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> dit was in opvolg op my aanmerking oor die regsgesindes
>> wat ek gehoop het (en my linkerduim vasgehou het)...
>>
>
> Ja, ek weet:-))
>
> Lorinda
>
>

En jy was nice genoeg om nie klem te lê daarop nie, toe doen ek dit
Vorige onderwerp: Was memory lane, toe RHPS, nou weer memory lane:-)
Volgende onderwerp: Voorwinterlike reens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 12:29:37 MGT 2024