Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Drie ouens by die poorte
Drie ouens by die poorte [boodskap #120393] Ma, 03 Junie 1996 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Drie ouens kom by die poorte aan en Petrus moet al die vorms invul. Koos
is eerste aan die beurt en vertel sy storie.
Die tweede ou se dat hy laat was vir werk en nie vir die hysbak kon wag
nie en het sommer met die brandtrap afgehardloop toe 'n yskas hom tref en
daar gaan hy ook sommer op die plek dood.
En Petrus vra toe vir die derde ou: "En jy" waarop die ou antwoord: "Ek
was in die yskas!"

Jakes
Vorige onderwerp: Kom die melkman? (Afrikaans)
Volgende onderwerp: Myne en joune
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:35:23 MGT 2024