Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Junior Rapportryerbeweging
Junior Rapportryerbeweging [boodskap #11891] Ma, 22 Desember 1997 00:00
Hansie Botha  is tans af-lyn  Hansie Botha
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is daar bestaansreg vir 'n organisasie soos die JRB in vandag se
omstandighede ?

Alles is net Engels , moet ons nie maar die taal aanvaar as die enigste
taal van die toekoms nie ?

Waar is daar in SA nog plek vir 'n organisasie vir Jong , Afrikaner
Christen mans ?

Hansie Botha
Tzaneen , Suid Afrika
Tel: +27832900738
Fax: +278382900738

"Werk hard en Speel hard"
{to send E-mail remove "foefie"}
Vorige onderwerp: Een vuil gat verruil vir 'n ander
Volgende onderwerp: Gelofte afgelê deur die Voortrekkers by Bloedrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:26:43 MGT 2024