Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die antie se gedraal.....
Die antie se gedraal..... [boodskap #118089] Vr, 04 Julie 2008 08:01 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wonder ek of het die antie waaragtag niks te doene nie? Waarom
nou weer die ou stories uitpluk en 'n dooie perd weer te probeer lewe
gee?
Re: Die antie se gedraal..... [boodskap #118091 is 'n antwoord op boodskap #118089] Vr, 04 Julie 2008 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
sta...@mweb.com skryf

  Waarom
> nou weer die ou stories uitpluk en 'n dooie perd weer te probeer lewe
> gee?

Dis 'n teenwig vir al Dave en Kie. se stories.
Vir elke baantjie-vir-boetie storie, pos ek 'n
baantjie-vir-boeties storie, net tienkeer erger
as waarmee hy kan opkom.

Tant Miena wat die meboskonfyt kook
Re: Die antie se gedraal..... [boodskap #118092 is 'n antwoord op boodskap #118091] Vr, 04 Julie 2008 13:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 4, 11:20 am, Hessie wrote:
>  sta...@mweb.com skryf
>
>     Waarom
>
>> nou weer die ou stories uitpluk en 'n dooie perd weer te probeer lewe
>> gee?
>
>          Dis 'n teenwig vir al Dave en Kie. se stories.
>          Vir elke baantjie-vir-boetie storie, pos ek 'n
>          baantjie-vir-boeties storie, net tienkeer erger
>          as waarmee hy kan opkom.
>
>          Tant Miena wat die meboskonfyt kook

---En wat probeer jy daarmee bereik?
Vorige onderwerp: Susanna Smit
Volgende onderwerp: Vir die "useful idiots"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:01:21 MGT 2024