Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina & Hjalmar
Gloudina & Hjalmar [boodskap #11805] Do, 11 Desember 1997 00:00
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Hei, Afrikaners, Gloudina sê julle moet nou terug Europa
> toe, want julle "trespass" daar in Afrika.
>
> Hjalmar
> ________
>

Nee, hulle hoef nie terug te gaan nie.
Maar hulle moet net nie maak of die
land aan hulle alleen behoort, soos
daardie apartheidsvarke gedoen het nie.
Ook, as jy 'n immigrant in Kanada is,
moet nou nie, soos jy, dink die land
behoort aan jou en jou trawante alleen,
om te verdeel en af te stig soos julle
goeddink nie. Julle is sommer net 'n
klomp opruiers.

Gloudina
-----------------------------------------------------------
Hoekom redeneer julle twee nie op die Kanada nuusgroep oor julle nuwe land
nie?

Dis erg genoeg dat die ander ons hier duld so laat ons hulle nou nie
verveel met stories oor ons nuwe lande nie.

Riana
Vorige onderwerp: Re: Gloudina & Hjalmar
Volgende onderwerp: Beeld en die WVK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:14:13 MGT 2024