Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie.
Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115154] So, 14 Oktober 2007 08:52 na volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
Billed as a "musical" this is actually a musical revue. It will, of
course, attract Steve Hofmeyr fans. Its full title is "Dis hoe dit was, die
Steve Hofmeyr storie".

I like Steve Hofmeyr when he is performing his own Afrikaans work and also
when he sings his favourite songs from artists such as Neil Diamond. He has
a very natural, unforced and friendly feel to him when he is being himself.

Here we had a mixture of Hofmeyr being himself and playing himself. It was
not a bad mixture, but I prefer him being himself.

The sets and costuming were clever and nothing particularly jarred.

This revue with the cumbersome title can be seen at the Opera, State
Theatre, Pretoria during October and November and Steve Hofmeyr fans shouldn't
hesitate to take a peep into Hofmeyr's biographical story. They will
doubtless be as entertained as I was.
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115156 is 'n antwoord op boodskap #115154] So, 14 Oktober 2007 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 14 Oct 2007 10:52:34 +0200, "Moira de Swardt"
wrote:

> Billed as a "musical" this is actually a musical revue. It will, of
> course, attract Steve Hofmeyr fans. Its full title is "Dis hoe dit was, die
> Steve Hofmeyr storie".
>
>
>
> I like Steve Hofmeyr when he is performing his own Afrikaans work and also
> when he sings his favourite songs from artists such as Neil Diamond. He has
> a very natural, unforced and friendly feel to him when he is being himself.
>
>
>
> Here we had a mixture of Hofmeyr being himself and playing himself. It was
> not a bad mixture, but I prefer him being himself.
>
>
>
> The sets and costuming were clever and nothing particularly jarred.
>
>
>
> This revue with the cumbersome title can be seen at the Opera, State
> Theatre, Pretoria during October and November and Steve Hofmeyr fans shouldn't
> hesitate to take a peep into Hofmeyr's biographical story. They will
> doubtless be as entertained as I was.
>
>
>
>
>
>
>

Een van die irriterendste mense in die land. As daar 'n foto geneem
word van rugbykykers op 'n pawiljoen, sorg hy dat hy op die foto is.
As daar 'n foto geneem word van mense in Pick 'n Pay, sorg hy dat hy
op die foto is. As daar 'n foto geneem word van vrywilligers wat
hospitale skoonmaak, sorg hy dat hy daar is, en dat die mense nét
van hom en sy onbaatsugtigheid hoor. As Zuma op die voorblad is, sorg
hy dat sy naam saam met die van Zuma daar is. Want hulle het dieselfde
ondernemingsgees wanneer dit by bevolkinsaanwas kom.
Miskien betaal hy koerantfotograwe om hom af te neem.
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115185 is 'n antwoord op boodskap #115156] Vr, 19 Oktober 2007 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is saam met jou daar Dave. Van hoeveel kunstenaars - wêreldwyd - weet jy
wat op so 'n relatief jong ouderdom homself speel in die storie van sy lewe
tot dusver? Sy arrogansie word gevoed deur 'n juigbrigade wat nie veel van
sang af weet nie.
As ek so terugdink, dink ek hy is die enigste kunstenaar.
Ek sien Moira skryf oor die kostuums - watse kostuums? Gewone klere sou mos
genoeg gewees het?

Nietemin - ek sien ons Kapenaars is die uitvoering nog 'n rukkie gespaar.
Ek sal gaan kyk - nie ter ondersteuning nie - maar om vir myself te verseker
dat my kritiek nie ongegrond is nie.
As ek verkeerd is, sal ek dit hier ruiterlik erken.

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:g0o3h39q9fvapgb0ef0a71mp3m9fnbcg85@4ax.com...
> On Sun, 14 Oct 2007 10:52:34 +0200, "Moira de Swardt"
> wrote:
>
>> Billed as a "musical" this is actually a musical revue. It will, of
>> course, attract Steve Hofmeyr fans. Its full title is "Dis hoe dit was,
>> die
>> Steve Hofmeyr storie".



>> I like Steve Hofmeyr when he is performing his own Afrikaans work and also
>> when he sings his favourite songs from artists such as Neil Diamond. He
>> has
>> a very natural, unforced and friendly feel to him when he is being
>> himself.



>> Here we had a mixture of Hofmeyr being himself and playing himself. It
>> was
>> not a bad mixture, but I prefer him being himself.



>> The sets and costuming were clever and nothing particularly jarred.



>> This revue with the cumbersome title can be seen at the Opera, State
>> Theatre, Pretoria during October and November and Steve Hofmeyr fans
>> shouldn't
>> hesitate to take a peep into Hofmeyr's biographical story. They will
>> doubtless be as entertained as I was.







>
> Een van die irriterendste mense in die land. As daar 'n foto geneem
> word van rugbykykers op 'n pawiljoen, sorg hy dat hy op die foto is.
> As daar 'n foto geneem word van mense in Pick 'n Pay, sorg hy dat hy
> op die foto is. As daar 'n foto geneem word van vrywilligers wat
> hospitale skoonmaak, sorg hy dat hy daar is, en dat die mense nét
> van hom en sy onbaatsugtigheid hoor. As Zuma op die voorblad is, sorg
> hy dat sy naam saam met die van Zuma daar is. Want hulle het dieselfde
> ondernemingsgees wanneer dit by bevolkinsaanwas kom.
> Miskien betaal hy koerantfotograwe om hom af te neem.
>
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115187 is 'n antwoord op boodskap #115185] Vr, 19 Oktober 2007 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
On Oct 19, 9:05 am, "Annette" wrote:

> Ek is saam met jou daar Dave. Van hoeveel kunstenaars - w?reldwyd - weet jy
> wat op so 'n relatief jong ouderdom homself speel in die storie van sy lewe
> tot dusver? Sy arrogansie word gevoed deur 'n juigbrigade wat nie veel van
> sang af weet nie.

> As ek so terugdink, dink ek hy is die enigste kunstenaar.
> Ek sien Moira skryf oor die kostuums - watse kostuums? Gewone klere sou mos
> genoeg gewees het?

"Gewone klere" is mos kostuums in die sin dat hulle maak gebruik van
skool uniforms, modes uit die 70's, 80's en 90's en sovoorts.

> Nietemin - ek sien ons Kapenaars is die uitvoering nog 'n rukkie gespaar.
> Ek sal gaan kyk - nie ter ondersteuning nie - maar om vir myself te verseker
> dat my kritiek nie ongegrond is nie.

As jy van Hofmeyr hou sal jy jouself sekerlik geniet. Indien nie, is
dit 'n ander saak.

> As ek verkeerd is, sal ek dit hier ruiterlik erken.
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115188 is 'n antwoord op boodskap #115187] Vr, 19 Oktober 2007 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 19 Oct 2007 00:27:27 -0700, Moira de Swardt
wrote:

> On Oct 19, 9:05 am, "Annette" wrote:
>
>> Ek is saam met jou daar Dave. Van hoeveel kunstenaars - wêreldwyd - weet jy
>> wat op so 'n relatief jong ouderdom homself speel in die storie van sy lewe
>> tot dusver? Sy arrogansie word gevoed deur 'n juigbrigade wat nie veel van
>> sang af weet nie.
>
>> As ek so terugdink, dink ek hy is die enigste kunstenaar.
>> Ek sien Moira skryf oor die kostuums - watse kostuums? Gewone klere sou mos
>> genoeg gewees het?
>
> "Gewone klere" is mos kostuums in die sin dat hulle maak gebruik van
> skool uniforms, modes uit die 70's, 80's en 90's en sovoorts.
>
>> Nietemin - ek sien ons Kapenaars is die uitvoering nog 'n rukkie gespaar.
>> Ek sal gaan kyk - nie ter ondersteuning nie - maar om vir myself te verseker
>> dat my kritiek nie ongegrond is nie.
>
> As jy van Hofmeyr hou sal jy jouself sekerlik geniet. Indien nie, is
> dit 'n ander saak.
>
>> As ek verkeerd is, sal ek dit hier ruiterlik erken.
>

Om hom arrogant te noem, is heel van pas, Annette.
Dit is wat uit hom uitstraal - arrogansie.
As ek Pollux verlede Sondag reg verstaan het, is die mening miskien
dat Hofmeyr by Zuma aandag soek vir ingeval hy wat Zuma is, die
huidige krissis waarin hy is oorleef, en weer politieke invloed wen.

En Moira, soos gewoonlik skryf jy slegs enkele woorde in Afrikaans
maar ek het (ook) voorheen al die indruk gekry dat jy baie glad is in
Afrikaans. Dat jy kompleet tweetalig is. Jy kan gerus dat ons meer
van jou hoor op die groep. Julle groep en ons groep is buitendien
saam nie eens 'n groep nie.

Trek jou jou beskuldiging, dat ek 'n aandeel het in die moslemaanval
op julle groep, terug? Het jy opgemerk dat ek nou baie min daar kom
en dat die skaker(s) (ek dink steeds dit is slegs een copy en paster
met vele name) nie regtig deur my beinvloed is nie, maar deur sy eie
fanatieke idees? Dat hy blykbaar nie eens lees wat ander skryf nie?
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115197 is 'n antwoord op boodskap #115188] Sa, 20 Oktober 2007 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" wrote in message

> En Moira, soos gewoonlik skryf jy slegs enkele woorde in Afrikaans
> maar ek het (ook) voorheen al die indruk gekry dat jy baie glad is in
> Afrikaans. Dat jy kompleet tweetalig is. Jy kan gerus dat ons meer
> van jou hoor op die groep. Julle groep en ons groep is buitendien
> saam nie eens 'n groep nie.

Ek het lank laas Afrikaans gepraat en ek het dit nooit geskryf nie. Ek
praat met 'n verskriklike Engels aksent, maar my begrip is redelik.

> Trek jou jou beskuldiging, dat ek 'n aandeel het in die moslemaanval
> op julle groep, terug? Het jy opgemerk dat ek nou baie min daar kom
> en dat die skaker(s) (ek dink steeds dit is slegs een copy en paster
> met vele name) nie regtig deur my beinvloed is nie, maar deur sy eie
> fanatieke idees? Dat hy blykbaar nie eens lees wat ander skryf nie?

Dit was jou poste wat hom ingenooi het.
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115201 is 'n antwoord op boodskap #115197] So, 21 Oktober 2007 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 20 Oct 2007 14:04:01 +0200, "Moira de Swardt"
>
> Dit was jou poste wat hom ingenooi het.
>
>

Ek moet jou daarop wys dat Mbeki se 'Stille Diplomasie'
het nie verhoed dat die Zimbabwiërs nou Suid Afrika
binne sypel teen 'n verskriklike tempo, nie.
Re: Dis hoe dit was, die Steve Hofmeyr storie. [boodskap #115202 is 'n antwoord op boodskap #115201] So, 21 Oktober 2007 11:52 Na vorige boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
"Dave" wrote in message

> On Sat, 20 Oct 2007 14:04:01 +0200, "Moira de Swardt"

>> Dit was jou poste wat hom ingenooi het.

> Ek moet jou daarop wys dat Mbeki se 'Stille Diplomasie'
> het nie verhoed dat die Zimbabwiërs nou Suid Afrika
> binne sypel teen 'n verskriklike tempo, nie.

Hulle kannie die internet bekostig nie.
Vorige onderwerp: Waarvoor berei hulle voor?
Volgende onderwerp: Koalisie Regering(s) met (Mev. en) President (God) om te verhoog ? Finesse aan Inter-godsdienstige Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) om te verhoog ? en/of Die einde van (Mev. en) President P & T Leon / T Mboweni / J Cronin, om te v
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:47:09 MGT 2024