Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sal iets moet doen
Sal iets moet doen [boodskap #114227] Ma, 16 Julie 2007 08:17 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Ons sal iets moet doen om die ou groepie weer op die been te kry. Dit is
heeltemal te stil her
Re: Sal iets moet doen [boodskap #114228 is 'n antwoord op boodskap #114227] Ma, 16 Julie 2007 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 16, 10:17 am, "Riaan" wrote:
> Hallo Almal
>
> Ons sal iets moet doen om die ou groepie weer op die been te kry. Dit is
> heeltemal te stil her

Hoekom vertel jy nie eerder 'n grap nie?

Bv. My vrou vra my vanoggend of ek goed geslaap het.
"Nee", s? ek. "Ek het 'n paar foute begaan."

--
Re: Sal iets moet doen [boodskap #114234 is 'n antwoord op boodskap #114228] Do, 19 Julie 2007 01:59 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Walter die Wonderman

> Bv. My vrou vra my vanoggend of ek goed geslaap het.
> "Nee", s? ek. "Ek het 'n paar foute begaan."

Ja, dis n goeie grap.
Vertel nog een.
Vorige onderwerp: Hoera, ek is terug
Volgende onderwerp: Dr Dan aan die woord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:04:21 MGT 2024