Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoera, ek is terug
Hoera, ek is terug [boodskap #114223] Vr, 13 Julie 2007 00:55
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik is die probleem opgelos. My rekenaar was skielik
van die internet af nadat daar n nuwe modem op die hoof-
rekenaar ingesit is. Blykbaar was die moeilikheid dat n kabel
wat vir die vorige modem noodsaaklik was, nou die struikel-
blok geword het. Nou kan ek weer my gedigte-versameling
bykom. Ek sien dat ek egter nie meer kappies en umlauts
op woorde kan sit nie. Sal moet gaan soek wat mens nou
moet doen om dit terug te vind.

Gloudina
Vorige onderwerp: Bloubaard verwelkom sy vrou
Volgende onderwerp: Sal iets moet doen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:21:52 MGT 2024