Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Punt geselsradio
Punt geselsradio [boodskap #11367] Sa, 15 November 1997 00:00
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Wie luister na Punt? En voldoen dit aan die behoeftes van Afrikaanssprekendes?

Wat my betref doen hulle goed vir 'n begin. Hulle is nog nie kontroversieel
genoeg nie en die onnodige swak gebruik van taal deur sommige aanbieders
(Standaard Afrikaans wat met swak Engels gemeng word) is steurend, maar sal
hopelik regkom.

Soli maak die stasie. En die natuurlike en gemaklike bydraes van die
plattelandse mense, van alle agtergronde, en in die besonder van die "capeys",
bewys die lewenskragtigheid van Afrikaans.

Chris
Vorige onderwerp: Antoinette Pienaar: Rivers of dust
Volgende onderwerp: Patetiese nuusgroepgebruikers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:48:45 MGT 2024