Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Antoinette Pienaar: Rivers of dust
Antoinette Pienaar: Rivers of dust [boodskap #11365] Sa, 15 November 1997 00:00
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Antoinette Pienaar, begelei deur Derek Fordyce, tree tans op by Broadway in
Groenpunt, Kaapstad.

Ek sal graag kommentaar wil hoor van ander persone wat haar vertoning reeds
gesien het. Ek het nie baie gehou van "Lossie liefde vir later" wat sy vroeër
vanjaar op Oudtshoorn gehad het nie, maar hierdie vertoning was vir my 'n
groot verbetering. Sy kombineer engelse en afrikaanse liedjies baie goed om
haarself met die gehoor te deel.

Indien iemand graag die vertoning wil sien/hoor, kan besprekings gedoen word
by 021-4188338. Die venue is baie lekker.

Chris
Vorige onderwerp: Re: Antoinette Pienaar: Rivers of dust
Volgende onderwerp: Punt geselsradio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:08:28 MGT 2024