Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is hierdie wese
Wie is hierdie wese [boodskap #113618] Do, 29 Maart 2007 08:03 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die DIER van die veld

Eetgewoontes

Exodus 23:11 - Die gesaaides moet Israel in die sewende jaar op hulle lande
laat sodat die arm mense eers daarvan vir hulself kan neem, en dit wat
oorbly aan die diere van die veld.

Straf

Exodus 9:9 - (Die sesde plaag). Dit maak nie vir my sin dat God ook
vierbenige diere wat redeloos is en nie met God of die mens kan kommunikeer
nie saam met die Egiptenare sou straf nie. Ek wonder dus teen watter soort
dier God wou optree.

Gemeenskap

Levitikus 20:15-16 - Die doodstraf word opgelê waar 'n man / vrou vleeslike
gemeenskap gehad het met die dier, want hulle bloedskuld rus op hulle. Word
hier van 'n vierbenige dier gepraat. Sulke dade word tog nie met diere
gepleeg nie. En waarom sou God 'n redelose dier wat slegs op sy instinkte
handel van bloedskuld beskuldig.

Opdrag uitvoer

Exodus 19:13 - 'n Dier wat die berg met die hand aanraak? God het seker tog
nie Moses versoek om naas Israel ook ape en bobbejane te belet om nie die
berg aan te raak nie. Vir 'n dier sou so opdrag onverstaanbaar gewees het.

Woning

Jeremia 21:6 / 27:6 - Mens en dier sou aan die pes sterf. Die dier van die
veld sal aan die koning van Babel gegee word om hom te dien soos slawe. Kan
enige viervoetige dier jou dien soos 'n slaaf.

Klere

Jona 3:8 - Mens en dier moet 'n rougewaad dra, en hulle moet ernstig na God
roep. Die dier dra dus klere en beskik oor die vermoë om tot God te bid.

Onderskei van viervoetige diere

Judas 1:10 - Hulle praat sleg van goed waarvan hulle niks weet nie. Hulle
kan dus praat.

OPSOMMING

Hierdie is waarlik 'n merkwaardige dier. Hy word "wilde dier van die aarde"
genoem, en onderskei van vee en viervoetige diere. Gevolglik is dit 'n dier
met 2 bene wat gesaaides, olywe en druiwe eet. 'n Man en vrou kan met die
dier gemeenskap he. Die dier het hande en voete en woon in stede. Hulle dien
die mens en ontvang 'n loon vir hulle arbeid. Die dier maak van 'n land 'n
wildernis en kan 'n mens virhinder om daar deur te gaan. Die dier kan met
mense en met God kommunikeer en berou toon oor sy sonde. Verder kan die dier
alles belaster waarvan hy niks weet nie.

Die vraag ontstaan of die diere vandag nog uitgeken kan word. Indien wel,
wie het die moed om dit te doen.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113619 is 'n antwoord op boodskap #113618] Do, 29 Maart 2007 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 29, 11:03 am, "Riaan" wrote:
> Die DIER van die veld
>
> Eetgewoontes
>
> Exodus 23:11 - Die gesaaides moet Israel in die sewende jaar op hulle lande
> laat sodat die arm mense eers daarvan vir hulself kan neem, en dit wat
> oorbly aan die diere van die veld.
>
> Straf
>
> Exodus 9:9 - (Die sesde plaag). Dit maak nie vir my sin dat God ook
> vierbenige diere wat redeloos is en nie met God of die mens kan kommunikeer
> nie saam met die Egiptenare sou straf nie. Ek wonder dus teen watter soort
> dier God wou optree.
>
> Gemeenskap
>
> Levitikus 20:15-16 - Die doodstraf word opgelê waar 'n man / vrou vleeslike
> gemeenskap gehad het met die dier, want hulle bloedskuld rus op hulle. Word
> hier van 'n vierbenige dier gepraat. Sulke dade word tog nie met diere
> gepleeg nie. En waarom sou God 'n redelose dier wat slegs op sy instinkte
> handel van bloedskuld beskuldig.
>
> Opdrag uitvoer
>
> Exodus 19:13 - 'n Dier wat die berg met die hand aanraak? God het seker tog
> nie Moses versoek om naas Israel ook ape en bobbejane te belet om nie die
> berg aan te raak nie. Vir 'n dier sou so opdrag onverstaanbaar gewees het.
>
> Woning
>
> Jeremia 21:6 / 27:6 - Mens en dier sou aan die pes sterf. Die dier van die
> veld sal aan die koning van Babel gegee word om hom te dien soos slawe. Kan
> enige viervoetige dier jou dien soos 'n slaaf.
>
> Klere
>
> Jona 3:8 - Mens en dier moet 'n rougewaad dra, en hulle moet ernstig na God
> roep. Die dier dra dus klere en beskik oor die vermoë om tot God te bid.
>
> Onderskei van viervoetige diere
>
> Judas 1:10 - Hulle praat sleg van goed waarvan hulle niks weet nie. Hulle
> kan dus praat.
>
> OPSOMMING
>
> Hierdie is waarlik 'n merkwaardige dier. Hy word "wilde dier van die aarde"
> genoem, en onderskei van vee en viervoetige diere. Gevolglik is dit 'n dier
> met 2 bene wat gesaaides, olywe en druiwe eet. 'n Man en vrou kan met die
> dier gemeenskap he. Die dier het hande en voete en woon in stede. Hulle dien
> die mens en ontvang 'n loon vir hulle arbeid. Die dier maak van 'n land 'n
> wildernis en kan 'n mens virhinder om daar deur te gaan. Die dier kan met
> mense en met God kommunikeer en berou toon oor sy sonde. Verder kan die dier
> alles belaster waarvan hy niks weet nie.
>
> Die vraag ontstaan of die diere vandag nog uitgeken kan word. Indien wel,
> wie het die moed om dit te doen.

Shhhhhhhhhhhhhhhhhhh.............dis nie polities korrec nie maat!
( maar Hessie klink soos so n dier)
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113620 is 'n antwoord op boodskap #113618] Do, 29 Maart 2007 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek wil se is dat enigiemand wat honde en katte ken, sal weet
dat hulle beslis redelike diere is.

On Thu, 29 Mar 2007 10:03:16 +0200, "Riaan" wrote:

> Die DIER van die veld
>
>
>
> Eetgewoontes
>
>
>
> Exodus 23:11 - Die gesaaides moet Israel in die sewende jaar op hulle lande
> laat sodat die arm mense eers daarvan vir hulself kan neem, en dit wat
> oorbly aan die diere van die veld.
>
>
>
> Straf
>
>
>
> Exodus 9:9 - (Die sesde plaag). Dit maak nie vir my sin dat God ook
> vierbenige diere wat redeloos is en nie met God of die mens kan kommunikeer
> nie saam met die Egiptenare sou straf nie. Ek wonder dus teen watter soort
> dier God wou optree.
>
>
>
> Gemeenskap
>
>
>
> Levitikus 20:15-16 - Die doodstraf word opgelê waar 'n man / vrou vleeslike
> gemeenskap gehad het met die dier, want hulle bloedskuld rus op hulle. Word
> hier van 'n vierbenige dier gepraat. Sulke dade word tog nie met diere
> gepleeg nie. En waarom sou God 'n redelose dier wat slegs op sy instinkte
> handel van bloedskuld beskuldig.
>
>
>
> Opdrag uitvoer
>
>
>
> Exodus 19:13 - 'n Dier wat die berg met die hand aanraak? God het seker tog
> nie Moses versoek om naas Israel ook ape en bobbejane te belet om nie die
> berg aan te raak nie. Vir 'n dier sou so opdrag onverstaanbaar gewees het.
>
>
>
> Woning
>
>
>
> Jeremia 21:6 / 27:6 - Mens en dier sou aan die pes sterf. Die dier van die
> veld sal aan die koning van Babel gegee word om hom te dien soos slawe. Kan
> enige viervoetige dier jou dien soos 'n slaaf.
>
>
>
> Klere
>
>
>
> Jona 3:8 - Mens en dier moet 'n rougewaad dra, en hulle moet ernstig na God
> roep. Die dier dra dus klere en beskik oor die vermoë om tot God te bid.
>
>
>
>
>
> Onderskei van viervoetige diere
>
>
>
> Judas 1:10 - Hulle praat sleg van goed waarvan hulle niks weet nie. Hulle
> kan dus praat.
>
>
>
>
>
> OPSOMMING
>
>
>
> Hierdie is waarlik 'n merkwaardige dier. Hy word "wilde dier van die aarde"
> genoem, en onderskei van vee en viervoetige diere. Gevolglik is dit 'n dier
> met 2 bene wat gesaaides, olywe en druiwe eet. 'n Man en vrou kan met die
> dier gemeenskap he. Die dier het hande en voete en woon in stede. Hulle dien
> die mens en ontvang 'n loon vir hulle arbeid. Die dier maak van 'n land 'n
> wildernis en kan 'n mens virhinder om daar deur te gaan. Die dier kan met
> mense en met God kommunikeer en berou toon oor sy sonde. Verder kan die dier
> alles belaster waarvan hy niks weet nie.
>
>
>
> Die vraag ontstaan of die diere vandag nog uitgeken kan word. Indien wel,
> wie het die moed om dit te doen.
>
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113622 is 'n antwoord op boodskap #113619] Do, 29 Maart 2007 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan"

>> . Die dier kan met
>> mense en met God kommunikeer en berou toon oor sy sonde.

As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
'jim@vuilbek se dwaasheid.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113625 is 'n antwoord op boodskap #113622] Do, 29 Maart 2007 23:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 29, 2:08 pm, Dave wrote:
> "Riaan"
>
>>> . Die dier kan met
>>> mense en met God kommunikeer en berou toon oor sy sonde.
>
> As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
> dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
> 'jim@vuilbek se dwaasheid.

[Baie goeie skrywe, Riaan].


Dave dosie...(at)durbs ...

Almal (insluitend dosie-dave) weet presies wat Riaan
daar geskryf (én bedoel) het. Die verskil is: dosie-dave
haat net die waarheid met 'n passie omdat hy 'n libera-
lis en 'n lafhartige poepol is.

Kom ons kyk wie is werklik dwaas en belaglik -

Sover is dit dosie-dave - omdat dosie-dave nog NIE EEN
maal kon aan toon (of motiveer) dat Jim Again (se vuilbek)
kak gepraat het nie. Tot dusver maak dosie-dave net leë
stellings en verfskaf hy net sy eie liberale dom menings.

Doen iets reg vir 'n slag, dosie-dave - en kom verskaf
'n sinvolle redenasie met goed-gestaafde motiverings.

Kan jy, dosie?

Ek dink nie jy kan nie...

Jy is veels té slapgat !

Jim (kicked your ass) Again
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113626 is 'n antwoord op boodskap #113622] Vr, 30 Maart 2007 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:dpan03pf7v60r4l68134tmj14kc46cto5v@4ax.com...

> As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
> dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
> 'jim@vuilbek se dwaasheid.

Sorry Dave maar ek verstaan nie wat jy hier bedoel nie.

Ek het hier 'n hele paar Bybel verse aangehaal, en sal graag wil hoor van
Torreke en/of ander Bybel kundiges wat hulle interpretasie van die dele is.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113629 is 'n antwoord op boodskap #113626] Vr, 30 Maart 2007 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" wrote
> Ek het hier 'n hele paar Bybel verse aangehaal, en sal graag wil hoor van
> Torreke en/of ander Bybel kundiges wat hulle interpretasie van die dele
> is.

Die antwoord is eenvoudig, Riaan.

1.) Die Bybel praat op mensvormige wyse oor die diere, soos wat die Bybel
ewe dikwels op mensvomige wyse oor God praat. Die Bybel verwys na God se
"hand"; "o�", "ore", "voet" om op 'n verstaanbare manier oor God te praat.
God het nie samestellende dele soos 'n mens nie, en Hy het nie 'n fisiese
liggaam met hande, voete, ore, ens. nie.

2) Die Bybel erken die noue verhouding van mens as "kroon" (koning) van die
skepping en die aarde met sy bewoners wat aan die mens ondergeskik is. As
die "koning" hom wangedra, lei al sy onderdane daaronder. "Vervloek is die
aarde om jou ontwil" het God vir Adam gesê. Die ganse skepping lei onder
die sonde van die mens - daarom wil God ook die ganse skepping weer verlos
(Vgl. Rom 8 en Openb 21)

3) Net mense wat nie troeteldiere aanhou of geen aandag aan hulle gee nie,
glo dat diere nie kan onderskei tussen reg en verkeerd en met jou "praat"
nie. My honde weet baie goed wanneer hulle kwaad gedoen het! My hond
"vertel" my baie gou wanneer sy honger of siek is.... Die goudvissies weet
wanneer dit etenstyd is en herhinner my daaraan... Ons parkiete vertel my
gou genoeg as ons seun vergeet het om vir hulle kos te gee of maak dit
duidelik wanneer hulle lus het dat die hok buite op die stoep gesit moet
word.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113631 is 'n antwoord op boodskap #113626] Vr, 30 Maart 2007 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2007 07:40:44 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:dpan03pf7v60r4l68134tmj14kc46cto5v@4ax.com...
>
>
>> As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
>> dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
>> 'jim@vuilbek se dwaasheid.
>
> Sorry Dave maar ek verstaan nie wat jy hier bedoel nie.
>

Wat ek hierby bedoel het is dat jy hier, onbedoeld, bewys het dat die
skuim by name 'jimagain' (skuim, want dit is algemene kennis op die
groep wat ek dink van opdrifsels wat onder skuilname ander vloek.
Lafaards wat slegs grootbek kan wees wanneer dit anoniem en oor 'n
afstand gedoen word.) In elke geval, die gemors wat homself jim noem,
predik mos ook 'n leer van uitverkorenheid, en dit wat jy genoem het,
sê tog duidelik dat die ondier ook geestelike kontak kan maak.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113634 is 'n antwoord op boodskap #113626] Vr, 30 Maart 2007 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2007 07:40:44 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:dpan03pf7v60r4l68134tmj14kc46cto5v@4ax.com...
>
>
>> As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
>> dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
>> 'jim@vuilbek se dwaasheid.
>
> Sorry Dave maar ek verstaan nie wat jy hier bedoel nie.
>

Wat ek hierby bedoel het is dat jy hier, onbedoeld, bewys het dat die
skuim by name 'jimagain' (skuim, want dit is algemene kennis op die
groep wat ek dink van opdrifsels wat onder skuilname ander vloek.
Lafaards wat slegs grootbek kan wees wanneer dit anoniem en oor 'n
afstand gedoen word.) In elke geval, die gemors wat homself jim noem,
predik mos ook 'n leer van uitverkorenheid, en dit wat jy genoem het,
bewys tog die scrap wat hy praat.
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113636 is 'n antwoord op boodskap #113634] Sa, 31 Maart 2007 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 30, 8:46 pm, Dave wrote:
> On Fri, 30 Mar 2007 07:40:44 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> "Dave" wrote in message
>> news:dpan03pf7v60r4l68134tmj14kc46cto5v@4ax.com...
>
>>> As jy by jou skrywe ander dinge raaksien as wat jou bedoeling is,
>>> dan bewys dit wat jy hier skryf ook die belaglikheid van
>>> 'jim@vuilbek se dwaasheid.
>
>> Sorry Dave maar ek verstaan nie wat jy hier bedoel nie.
>
> Wat ek hierby bedoel het is dat jy hier, onbedoeld, bewys het dat die
> skuim by name 'jimagain' (skuim, want dit is algemene kennis op die
> groep wat ek dink van opdrifsels wat onder skuilname ander vloek.
> Lafaards wat slegs grootbek kan wees wanneer dit anoniem en oor 'n
> afstand gedoen word.) In elke geval, die gemors wat homself jim noem,
> predik mos ook 'n leer van uitverkorenheid, en dit wat jy genoem het,
> bewys tog die scrap wat hy praat.

Luister hier, antie "dave" (gloudina bouwer / hessie-pessie)

Ek sal enige tyd reg vóór jou kom staan en jou in jou gesig
vertel wat 'n een moerse fokkop jy is dat die spoeg so in jou
slang-ogies spat, OK, bitch?

Verder is JY die slapgat én die lafaard. 'n drol van 'n pateet!

Al wat jy kán doen is om jou leë en ongemotiveerde stellings
soos gif rond te strooi.

Jy kan NIE redeneer óf debatteer nie. Daarom doen jy nie.

Waarom is JY reg, hmmmmmm? Waarom is ek verkeerd?

Wie de hel dink jy is jy? Is jóú woord dalk WET hier, hmmm?

Jy het nog géén debat gevoer nie, want jy kán nie! 'n Poepol,
dié is jy.

En dít is 'n goeie rede waarom enige iemand jou 'n PATEET
mag noem, en ook sál noem.

So,

Bogger-off, jou ou sót van 'n fossiel-agtige droë pruimgesig!

Gaan tik jou kak met jou hang-tiete op 'n ander plek!

Jim Again
Re: Wie is hierdie wese [boodskap #113638 is 'n antwoord op boodskap #113629] Ma, 02 April 2007 06:06 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:euir5s$cvd$1@wblv-ip-nnrp-1.saix.net...

> Die antwoord is eenvoudig, Riaan.

Seker vir jou ja. Maar ek het nie toelogie gaan swot nie. Hoekom doen jy dit
nie vers vir vers vir my nie.

** Ek is nie besig om jou gat te krap nie, dit is goed wat ek op die net
gesien het en die ou het volgens my 'n punt beet met sekere verse. En dit is
waarby ek graag sal wil uitkom.

Daar is baie verskillende maniere waarop die Bybel verklaar of vertolk word
(in teologiese taal staan dit as eksegese bekend) as ek dit nou reg het. Hoe
weet mens watter vertolking is korrek.
Vorige onderwerp: Is Russia Trying to Annex Abkhazia or Just Destabilize Georgia?
Volgende onderwerp: AA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:59:13 MGT 2024