Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AA
AA [boodskap #113639] Ma, 02 April 2007 07:20
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
N email van Oliver Thambo lughawe:

Ek het gewonder of daar mense is wat kan help met opleiding van
onbevoegde mense.

My vriende is raadop. Hulle word ge-intimideer deur benadeelde mense
om ander benadeelde mense op te lei en deur te sit wat ten doel is om
Lugbeheerders te word op die einde van die dag.

Lugbeheerders beheer vliegtuie in die lug. Dit beteken dat die
vlieenier van 'n Boeing 777 met +-400 pasassiers, bevele van die
Lugbeeerder moet uitvoer, inderwaarheid, sy pasassiers se veiligheid
moet onderwerp aan die lugbeheerder se besluite.

Al ooit gedink wat 'n benadeelde kan doen by die Johannesburgse
Lughawe met Mbeki se Boeing?
O-ja - ek het vergeet, net begunstigdes land by Johannesburg, die
benadeeldes land mos by Waterkloof Lugmagbasis waar net begunstigdes
as lugbeheerders gebruik word.

Dieselfde geld vir Brandweeropleiding, wie sal nou ooit kon dink dat
water nie op chemiese brande gebruik kan word nie? Wat is chemies tog
in elk geval?

Groete
Vorige onderwerp: Wie is hierdie wese
Volgende onderwerp: Too much Afrikaans is still spoken by everyone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:33:38 MGT 2024