Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Patronizing Racist
Patronizing Racist [boodskap #11345] Sa, 15 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloatina oor die straat heeft geschreven in bericht

> Julle het geen besef van wat julle donker broers
> vir eeue moes deurmaak nie.
> Hulle struikel en
> hul val,

En nou patronize Gloatina weer die swart regering - hulle kan nie aan
dieselfde kriteria gemeet en aan dieselfde standaarde gehou word wat
Gloatina vir 'n wit regering stel nie.

Ou storie die - wit westerlinge wat nie aan Afrikaregerings dieselfde
standaarde stel as aan wit regerings nie. En nou het die bliksems die cheek
om te skuil agter "Africa pessimism"!

Dit is die mees siniese vorm van rassisme wat daar is - die tema van Jill
Wentzel (van SA Institute for Race Relations) se boek "The Liberal
slideaway" waarin sy daarop wys dat die white
liberals nog altyd, maar veral in die tagtigerjare, 'n ander stel reëls vir
swartmense gehad het as vir wittes.

Die sterkste ondersteuning vir Wentzel se argument kry mens natuurlik in
Biko se "I write what I like".

Vriendelike groete, Leendert
Re: Patronizing Racist [boodskap #11379 is 'n antwoord op boodskap #11345] Ma, 17 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Nov 1997 01:06:46 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

waar hierdie toestand ernstig aangeval word. Die kabinet moet ge-africanise[/color]
> word.>>

Het jy inside info oor die koukusvergaderings, Leendert? Of praat jy
sommer maar net?
Sover ek weet is koukusvergaderings geslote goed.
Waar hoor jy die dinge?

>>

Nog inside ifo?!
Leendert! Is jy n ANC-lid? Of praat jy ander menings na hier?

wie se kieserkorps _minder_ verteenwoordigend van die bevolking is nie.>>>[/color]

Aitsa! Leendert begin n argument uitmaak vir Affirmative Action!!
Want hierdie sentiment, Leendert (of dit met die feite strook of nie)
is die basis van affirmative action.

> daaraan herinner dat daar 'n Verwoerd in[/color]
>> die Provinsiale regering van die Weskaap
>> is.
>
> Melanie? Laas wat ek gehoor het, was sy 'n agterbanker in die Nasionale
> Vergadering. En, natuurlik, as sy nou in die Wes-Kaapse uitvoerende raad
> sit, moet mens onthou dis Hernus Kriel, en nie die ANC nie, wat haar daar
> aangestel het. (Die arme ding is natuurlik nie 'n Verwoerd nie, behalwe in
> naam.)>>>

Oor die wit LP's: Miskien moet jy bietjie uitvind daaroor, Leendert.
Maar dis half verstommend dat jy nie weet nie. Jy weet dan so baie van
wat in die ANC se koukus-vergaderings aangaan!

Melanie is by the way in die nasionale vergadering. Nasionale LP dus.

Leendert, wie is die ANC se sweep in die parlement nou weer?

(N.S. Lui die volgende paar name dalk klokkies: Jan Momberg, Dirk du
Toit, Pierre Cronje.)

is ek verkeerd. >>[/color]

En dan het jy deur jou neus (of jou vooroordele) gepraat, ne?

Maar Leendert. Is daar nou ander rasse as swart in die ANC se kabinet
of nie?

Iemand soos Ronnie Kassrils. Watter kleur is hy?
En Derek Hanekom?
(Weet jy rerig so min? Of is dit die vooroordele wat praat?)

vergelyk waar dit skending van menseregte aangaan, is om 'n molslang vir 'n[/color]
> mamba aan te sien.>>

Just for the record. Watter menseregte skend die ANC-regering?

> familie, toe hulle vir Biko papgeslaan het en toe[/color]
>> met hom opgery het Pretoria toe en hom toe daar
>> afgefinish het.
>
> Wat was die datum?>>

O, weet jy nie juis van sy dood nie?

gemors kom opruim nadat die swart regering 'n ding tot in die grond in[/color]
> geregeer het. Dis nou in gevalle soos die SABC.>>

Interresant dat die SABC begin wins maak, ne?

onderwysbeleid 'n crime against humanity is wat bantu education na Moeder[/color]
> Theresa laat lyk.>>

Kan jy asb. die bron gee, Leendert?
Waar en wanneer het hy dit gese en wat het hy gese, Leendert?
Want as hy dit nie gese het nie.....
Of as hy so uit verband en kwalifikasies aangehaal word dat dit
gelykstaande is aan doelbewus verkeerd aanhaal....
Re: Patronizing Racist [boodskap #11383 is 'n antwoord op boodskap #11345] Ma, 17 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 15 Nov 1997 11:13:10 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>>

Swart regering?

(Sulke outydse onderrokke wat uithang...)
Re: Patronizing Racist [boodskap #11404 is 'n antwoord op boodskap #11345] Di, 18 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Koos wrote in article
...
> On Mon, 17 Nov 1997 01:06:46 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> moet die
>> gemors kom opruim nadat die swart regering 'n ding tot in die grond in
>> geregeer het. Dis nou in gevalle soos die SABC.>>
>
> Interresant dat die SABC begin wins maak, ne?

Ja, net jammer dat dit 1400 siele se jobs gekos het en 'n paar
radiostasies. Die aanvanklike herstrukturering wat die nuwe bestuur
geimplimenteer het was kosmeties en totaal onnodig. Die wit broederbonders
wat dit toendertyd bestuur het was beslis nie engeltjies nie, maar ons het
vir drie jaar in 'n ry nie net 'n dertiende tjek gekry nie, maar ook 'n
veertiende. Daar was selfs geld vir iets soos "incentive" bonuse.

Dit het die SABC ses miljoen rand gekos om die McKinsey groep in te kry
(Kanadese - sorrie vir die Gloudina haters) om die plek reg te ruk. Die
huidige bestuur het nie die kennis om dit te kon doen nie, en ek twyfel of
hulle dit ooit sal hê.

Toe die klomp daar ingestap het, was daar "money galore" en het die gravy
trein met 'n hoer spoed weggetrek. (Bv. sekretaresses bestel vir hulle
graankos ontbyt - teen 'n skryfbehoefte rekening.) Toe is die plek skielik
bankrot en die klomp skrik hul gatte af. McKinsey het die briek kom
aandraai. Nou wys hulle weer wins, en die gravy trein tel weer spoed op. He
he he ...

Alwyn
Re: Patronizing Racist [boodskap #11440 is 'n antwoord op boodskap #11345] Do, 20 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
b...  is tans af-lyn  b...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
> Maar Leendert. Is daar nou ander rasse as swart in die ANC se
kabinet > of nie? > Iemand soos Ronnie Kassrils. Watter kleur is
hy? ROOI! > En Derek Hanekom? Weet nie. Ook rooi?

-------------------==== Posted via Deja News ====-----------------------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Post to Usenet
Vorige onderwerp: mweb
Volgende onderwerp: Re:Waar is ware Afrikaners?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 03:36:34 MGT 2024