Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haai
Haai [boodskap #112] So, 25 November 2001 21:04 na volgende boodskap
Didero  is tans af-lyn  Didero
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Enigiemand wat hierdie NG lees?
Kierieman
Re: Haai [boodskap #113 is 'n antwoord op boodskap #112] Ma, 26 November 2001 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
jip, maar dis maar stil hier...


Didero skryf in boodskap news:fVcM7.28052$c8.4832819@zwoll1.home.nl...
> Enigiemand wat hierdie NG lees?
> Kierieman
>
Re: Haai [boodskap #114 is 'n antwoord op boodskap #113] Di, 27 November 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didero  is tans af-lyn  Didero
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Haai Johan,
Ek dink die mense op hierdie NG weet net nie waaroor hulle sal gesels nie,
n�.
http:\\kierie.afrikaner.co.za

"Johan D. Strydom" skryf in boodskap news:9tsocb$i2h$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> jip, maar dis maar stil hier...
>
>
> Didero wrote in message
> news:fVcM7.28052$c8.4832819@zwoll1.home.nl...
>> Enigiemand wat hierdie NG lees?
>> Kierieman
>
Re: Haai [boodskap #115 is 'n antwoord op boodskap #114] Di, 27 November 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Nov 2001 17:52:56 +0100, "Didero" wrote:

> Haai Johan,
> Ek dink die mense op hierdie NG weet net nie waaroor hulle sal gesels nie,
> nè.
> http:\\kierie.afrikaner.co.za
>
> "Johan D. Strydom" schreef in bericht
> news:9tsocb$i2h$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> jip, maar dis maar stil hier...
>>
>>
>> Didero wrote in message
>> news:fVcM7.28052$c8.4832819@zwoll1.home.nl...
>>> Enigiemand wat hierdie NG lees?
>>> Kierieman
>>>
Na iets anders gesoek en heel toevallig hierop afgekom

Hallo
Re: Haai [boodskap #117 is 'n antwoord op boodskap #112] Vr, 07 Desember 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EHLERS  is tans af-lyn  EHLERS
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Didero" skryf in boodskap news:fVcM7.28052$c8.4832819@zwoll1.home.nl...
> Enigiemand wat hierdie NG lees?
> Kierieman
>
> hallo

hoe gaan dit was hier enige iemand in die laaste eeu hier gewees cheers
erich
Re: Haai daar ook 15/12/2001 [boodskap #118 is 'n antwoord op boodskap #117] Sa, 15 Desember 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
j.human  is tans af-lyn  j.human
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Haai Daar Ook
Dit is moeilik om te glo daar is nog iemand wat afrikaans soek op die skerm.
Gaan dit goed.
Groet
Gerhard(Alberton S Afrika) j.h...@freemail.absa.co.za
15/12/2001
Re: Haai daar ook 15/12/2001 [boodskap #119 is 'n antwoord op boodskap #118] Sa, 15 Desember 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"j.human" schreef...
> Haai Daar Ook
> Dit is moeilik om te glo daar is nog iemand wat afrikaans soek op die skerm.
> Gaan dit goed.
> Groet
> Gerhard(Alberton S Afrika) j.h...@freemail.absa.co.za
> 15/12/2001

Haai, daar is baie mense wat lief is vir Afrikaans, maar op hierdie
nuusgroep sal jy nie baie van hulle vind nie. Die meeste van hulle gesels op
soc.culture.south-africa.afrikaans ....

Groete,
Arthur
Re: Haai [boodskap #120 is 'n antwoord op boodskap #117] Ma, 17 Desember 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
j.human  is tans af-lyn  j.human
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
"EHLERS" skryf in boodskap news:3c111d3e.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Didero" wrote in message
> news:fVcM7.28052$c8.4832819@zwoll1.home.nl...
>> Enigiemand wat hierdie NG lees?
>> Kierieman
>>
>> hallo
>
> hoe gaan dit was hier enige iemand in die laaste eeu hier gewees cheers
> erich
>
Re: Haai daar ook 15/12/2001 [boodskap #121 is 'n antwoord op boodskap #118] Ma, 17 Desember 2001 14:05 Na vorige boodskap
j.human  is tans af-lyn  j.human
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
"j.human" skryf in boodskap news:...
> Haai Daar Ook
> Dit is moeilik om te glo daar is nog iemand wat afrikaans soek op die skerm.
> Gaan dit goed.
> Groet
> Gerhard(Alberton S Afrika) j.h...@freemail.absa.co.za
> 15/12/2001
>
Vorige onderwerp: hêppie neeu jeer antie
Volgende onderwerp: Dag van Versoening.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 11:02:00 MGT 2024