Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!!
Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112630] Do, 01 Februarie 2007 13:17 na volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hoe voel jy oor die ou landsvlag?

Mense moet aanbeweeg - 73 - 33%

Dit maak my trots - 133 - 60%

Dit stel Afrikaners in 'n swak lig - 14 - 6%

Totale aantal stemme : 220

Kom gaan stem by Beeld oor die vlag !!
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112632 is 'n antwoord op boodskap #112630] Do, 01 Februarie 2007 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Almal wat grootgeword het met die ou stelsel, sal altyd sentimenteel wees
oor die ou vlag en die Stem. Dit is simbole van die ou era en as sulks
behoort dit nie verban te word nie want dit is deel van die geskiedenis van
Suid-Afrika. Of dit egter sensitief is om die ou vlae by sportbyeenkomste
te vertoon, is ook waar. Dit behoort nie teen enige wet te wees nie, maar
die mens wat dit doen, het geen respek vir die deel van die bevolking vir
wie dit herinner aan 'n seermaaktyd nie.
So, gee daai vlagdraer 'n klap teen de kop......

"fire_" wrote in message news:1170335858.144518.89300@v45g2000cwv.googlegroups.com...
>
> Hoe voel jy oor die ou landsvlag?
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112634 is 'n antwoord op boodskap #112632] Do, 01 Februarie 2007 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 1, 5:28 pm, "Suidwester" wrote:
> Almal wat grootgeword het met die ou stelsel, sal altyd sentimenteel wees
> oor die ou vlag en die Stem. Dit is simbole van die ou era en as sulks
> behoort dit nie verban te word nie want dit is deel van die geskiedenis van
> Suid-Afrika. Of dit egter sensitief is om die ou vlae by sportbyeenkomste
> te vertoon, is ook waar. Dit behoort nie teen enige wet te wees nie, maar
> die mens wat dit doen, het geen respek vir die deel van die bevolking vir
> wie dit herinner aan 'n seermaaktyd nie.
> So, gee daai vlagdraer 'n klap teen die kop......
>
> "fire_" wrote in news:1170335858.144518.89300@v45g2000cwv.googlegroups.com...
>
>> Hoe voel jy oor die ou landsvlag?
>


Dit is nou soveel wat die ou vlag verteenwoordig nie , maar wat die
nuwe vlag doen wat almal laat hunker na beter dae

Die nuwe vlag verteenwoordig vir my , Korrupsie, racisme , Bee, AA,
Aborsie , Gay maridge ...............................................

Ek kan nie aan iets positiefs dink nie.

Die Ou vierkleur and die vrystaadse vlag beten vir my persoonlik meer
as die Oranje , balnje , blou .
Maar dis net ek

Ek dink die NSA sien die ou vlag as n spook van die verlede, natuurlik
spook die siener se voorspelling by hulle, hoor ek , en gee hulle
slapelose nagte
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112644 is 'n antwoord op boodskap #112634] Vr, 02 Februarie 2007 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlag is maar net 'n stuk lap - nietemin - as die vierkleur soveel emosie
by jou opwakker, weet jy seker presies wat gebeur het toe daardie vlag aan
die vlagpale van Transvaal gewapper het?
Geen korrupsie?
Geen armoede?
Geen diefstal?
Geen bevoorregting?

Dink weer.
Wat weet jy eintlik van daardie periode, behalwe wat jy weet uit
geskiedenisboeke wat toegelaat is?
Annette

"fire_" wrote in message
news:1170344286.915600.322550@m58g2000cwm.googlegroups.com.. .
> On Feb 1, 5:28 pm, "Suidwester" wrote:
>> Almal wat grootgeword het met die ou stelsel, sal altyd sentimenteel wees
>> oor die ou vlag en die Stem. Dit is simbole van die ou era en as sulks
>> behoort dit nie verban te word nie want dit is deel van die geskiedenis
>> van
>> Suid-Afrika. Of dit egter sensitief is om die ou vlae by
>> sportbyeenkomste
>> te vertoon, is ook waar. Dit behoort nie teen enige wet te wees nie,
>> maar
>> die mens wat dit doen, het geen respek vir die deel van die bevolking vir
>> wie dit herinner aan 'n seermaaktyd nie.
>> So, gee daai vlagdraer 'n klap teen die kop......"fire_"
>> wrote in message

>> news:1170335858.144518.89300@v45g2000cwv.googlegroups.com...





>>> Hoe voel jy oor die ou landsvlag?- Hide quoted text -

>> - Show quoted text -
>
> Dit is nou soveel wat die ou vlag verteenwoordig nie , maar wat die
> nuwe vlag doen wat almal laat hunker na beter dae
>
> Die nuwe vlag verteenwoordig vir my , Korrupsie, racisme , Bee, AA,
> Aborsie , Gay maridge ...............................................
>
> Ek kan nie aan iets positiefs dink nie.
>
>
> Die Ou vierkleur and die vrystaadse vlag beten vir my persoonlik meer
> as die Oranje , balnje , blou .
> Maar dis net ek
>
> Ek dink die NSA sien die ou vlag as n spook van die verlede, natuurlik
> spook die siener se voorspelling by hulle, hoor ek , en gee hulle
> slapelose nagte
>
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112657 is 'n antwoord op boodskap #112644] Vr, 02 Februarie 2007 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 6:55 am, "Annette" wrote:
> 'n Vlag is maar net 'n stuk lap - nietemin - as die vierkleur soveel emosie
> by jou opwakker, weet jy seker presies wat gebeur het toe daardie vlag aan
> die vlagpale van Transvaal gewapper het?
> Geen korrupsie?
> Geen armoede?
> Geen diefstal?
> Geen bevoorregting?
>
> Dink weer.
> Wat weet jy eintlik van daardie periode, behalwe wat jy weet uit
> geskiedenisboeke wat toegelaat is?
> Annette
>

DIt lykmy 60% van beeld se lesers hou nie van die nuwe vlag nie ,

Annete, daars alted korrupsie in regerings, daar sal altyd armoede in
die werld wees, sommige sal altyd bevoorreg wees, dis fiete van die
lewe.

Maar, daar is ook gewwonlik sinlikhied in meeste westerse lande wat
toelaat dat die beskawing kan groei en mense tenminste kan hoop om
gelukig te wees en vooruitsigte in die lewe te he.

Julle het in 1990 gestem om a "fair" deal vir almal te kry in die
land , in 1994 het julle gestem vir n eenhuids regering.

In 1998 het ou FW mooi sy amp gelos en geloop, hy het julle nou finaal
uitgelewer in die hand van n klop komuniste.

Nou ja, mense begin nou agterkom wat die werklikhied is,

Ongekende , anbeskaamde korrupsie, Rasisme wat die ou Np soos chokkers
laat lyk..............................

Die uiteinde is dat jy en meeste mense op die foorum hulle besitings
gaan verkoop en immigrees na n Wit land .

Kyk na die destinasie -- Ausie land , Canada, New Z , ext -- wit
lande .

Warom , want wit mense kan regeer , Swat regerings is 98% korrup , kyk
noord na africa en sien of jy na enige plek in afrika will migreer
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112669 is 'n antwoord op boodskap #112657] Vr, 02 Februarie 2007 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Feb 2007 01:24:44 -0800, "fire_" wrote:

>
> Die uiteinde is dat jy en meeste mense op die foorum hulle besitings
> gaan verkoop en immigrees na n Wit land .
>
> Kyk na die destinasie -- Ausie land , Canada, New Z , ext -- wit
> lande .
>
>
> Warom , want wit mense kan regeer , Swat regerings is 98% korrup , kyk
> noord na africa en sien of jy na enige plek in afrika will migreer
>
>
>

weet nie hoeveel mense dit raakgesien het, toe Fire 'n dag of twee
gelede gesê het, dat die anc poog om Suid Afrika te omskep in 'n
moslem land. (Kleinletters met opset)

Hoe voel jy daaroor Torreke, om 'n regering met sulke bedoelings as
leiers te aanvaar? En moet nie vir bewyse daarvoor vra nie, want ek
dink dat dit ooglopend is.

In die laat tagtigs of vroeë negentigs, is die Pinkster Protestante
Kerk in Carletonville gevra om luidsprekers wat buite die kerk teen
die mure was, te verwyder, omdat daar inwoners is wat daarvoor
gevra het.

In Durban, en dit sal die geval wees op veel meer plekke in die land,
dreun die geskreeu en geroep van moslems selfs deur sommige
woongebiede, en ek het in die lokale koerante gesien hoe inwoners
van daardie woongebiede daarteen protesteer, en afgewys word
deur 'n anc stadsraad.
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112670 is 'n antwoord op boodskap #112669] Vr, 02 Februarie 2007 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 3:36 pm, Dave wrote:
> On 2 Feb 2007 01:24:44 -0800, "fire_" wrote:
>
>
>
>> Die uiteinde is dat jy en meeste mense op die foorum hulle besitings
>> gaan verkoop en immigrees na n Wit land .
>
>> Kyk na die destinasie -- Ausie land , Canada, New Z , ext -- wit
>> lande .
>
>> Warom , want wit mense kan regeer , Swat regerings is 98% korrup , kyk
>> noord na africa en sien of jy na enige plek in afrika will migreer
>
> weet nie hoeveel mense dit raakgesien het, toe Fire 'n dag of twee
> gelede gesê het, dat die anc poog om Suid Afrika te omskep in 'n
> moslem land. (Kleinletters met opset)
>
> Hoe voel jy daaroor Torreke, om 'n regering met sulke bedoelings as
> leiers te aanvaar? En moet nie vir bewyse daarvoor vra nie, want ek
> dink dat dit ooglopend is.
>
> In die laat tagtigs of vroeë negentigs, is die Pinkster Protestante
> Kerk in Carletonville gevra om luidsprekers wat buite die kerk teen
> die mure was, te verwyder, omdat daar inwoners is wat daarvoor
> gevra het.
>
> In Durban, en dit sal die geval wees op veel meer plekke in die land,
> dreun die geskreeu en geroep van moslems selfs deur sommige
> woongebiede, en ek het in die lokale koerante gesien hoe inwoners
> van daardie woongebiede daarteen protesteer, en afgewys word
> deur 'n anc stadsraad.

Om by jou aan te sluit , n Kurdse vriend wat nou in SA woon en n
christen is het vir my verduidelik dat die moskees nie aan geraak kaan
word nie.
Volgens Islamietese wet is dit soortvan die uiterste van Crimes teen
hulle geloof.
Hulle glo ok dat as n moskee in die area gebou is dan is die area
gekliem vir islam.
As jy hulle dan uitdryf soek jy a Fatwa teen jou, of a jihad as hulle
rerig ontseld is.

Mens moet ook onthou dat islam nie werklik n geloof is nie, Mo het mos
nie wonderwerke gedoen nie ,
Dis n Politieke stelsel wat Mo opgestell het om sy volgers te beheer.
Hy was niks anders as n sekte leier met n verbaasende goeie vermoe om
mense te beheer nie.
Die kinders word gebrienspoel van kliens af en mag niks leer behalwe
die koran nie.
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112675 is 'n antwoord op boodskap #112670] Vr, 02 Februarie 2007 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Feb 2007 05:07:40 -0800, "fire_" wrote:

>
> Om by jou aan te sluit , n Kurdse vriend wat nou in SA woon en n
> christen is het vir my verduidelik dat die moskees nie aan geraak kaan
> word nie.
> Volgens Islamietese wet is dit soortvan die uiterste van Crimes teen
> hulle geloof.
> Hulle glo ok dat as n moskee in die area gebou is dan is die area
> gekliem vir islam.
> As jy hulle dan uitdryf soek jy a Fatwa teen jou, of a jihad as hulle
> rerig ontseld is.

Een of ander buitelandse leier het 'n klompie jare gelede gesê (wonder
of dit nie Margaret Thatcher was nie) toe moslems op spesifieke regte
aangedring het, 'hulle moet onthou dat hulle in 'n Christelike land
kom woon het."

>
> Mens moet ook onthou dat islam nie werklik n geloof is nie, Mo het mos
> nie wonderwerke gedoen nie ,
> Dis n Politieke stelsel wat Mo opgestell het om sy volgers te beheer.
> Hy was niks anders as n sekte leier met n verbaasende goeie vermoe om
> mense te beheer nie.
> Die kinders word gebrienspoel van kliens af en mag niks leer behalwe
> die koran nie.
>
>

'Mo' wie? Ek kan net onthou van Mo Tse Tung (of so iets) van Sjina,
toe ek nog op skool was. 'n Aangetroude familielid wat in die
Intelligensie Diens was, het vertel hoe hy aan sy baard deur hom
rondgepluk was.

Islam is tog 'n lering van Mohammed (wat 'n pedofiel was) en die Koran
bestaan uit die Testamentiese Boeke en Mohamed se leringe, wat hy
(wat na bewering nie kon skryf nie) in 'n grot opgestel het.
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112677 is 'n antwoord op boodskap #112675] Vr, 02 Februarie 2007 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 4:34 pm, Dave wrote:
> On 2 Feb 2007 05:07:40 -0800, "fire_" wrote:
>
>
>
>> Om by jou aan te sluit , n Kurdse vriend wat nou in SA woon en n
>> christen is het vir my verduidelik dat die moskees nie aan geraak kaan
>> word nie.
>> Volgens Islamietese wet is dit soortvan die uiterste van Crimes teen
>> hulle geloof.
>> Hulle glo ok dat as n moskee in die area gebou is dan is die area
>> gekliem vir islam.
>> As jy hulle dan uitdryf soek jy a Fatwa teen jou, of a jihad as hulle
>> rerig ontseld is.
>
> Een of ander buitelandse leier het 'n klompie jare gelede gesê (wonder
> of dit nie Margaret Thatcher was nie) toe moslems op spesifieke regte
> aangedring het, 'hulle moet onthou dat hulle in 'n Christelike land
> kom woon het."
>
>
>
>> Mens moet ook onthou dat islam nie werklik n geloof is nie, Mo het mos
>> nie wonderwerke gedoen nie ,
>> Dis n Politieke stelsel wat Mo opgestell het om sy volgers te beheer.
>> Hy was niks anders as n sekte leier met n verbaasende goeie vermoe om
>> mense te beheer nie.
>> Die kinders word gebrienspoel van kliens af en mag niks leer behalwe
>> die koran nie.
>
> 'Mo' wie? Ek kan net onthou van Mo Tse Tung (of so iets) van Sjina,
> toe ek nog op skool was. 'n Aangetroude familielid wat in die
> Intelligensie Diens was, het vertel hoe hy aan sy baard deur hom
> rondgepluk was.
>
> Islam is tog 'n lering van Mohammed (wat 'n pedofiel was) en die Koran
> bestaan uit die Testamentiese Boeke en Mohamed se leringe, wat hy
> (wat na bewering nie kon skryf nie) in 'n grot opgestel het.

Mohammed -- Mo vir short
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112712 is 'n antwoord op boodskap #112677] So, 04 Februarie 2007 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Doos... is ook kort vir ....mohammed
Re: Beeld stem weer oor die lands vlag -- kom ons gaan stem!!!!!! [boodskap #112714 is 'n antwoord op boodskap #112712] So, 04 Februarie 2007 22:17 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Feb 2007 07:17:47 +1000, "ekke" wrote:

> Doos... is ook kort vir ....mohammed
>

yep, ek stem saam.
Eintlik geld dit vir jou ook
Vorige onderwerp: Die toekoms van Afrikaans
Volgende onderwerp: Wat van hierdie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 04:57:07 MGT 2024