Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HOU DJOU ROKKIES BYMEKAAR
HOU DJOU ROKKIES BYMEKAAR [boodskap #112246] Sa, 20 Januarie 2007 10:27
Dave Jones  is tans af-lyn  Dave Jones
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
HOU DJOU ROKKIES BYMEKAAR

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie(s); verwerk: DIRKIE DE VILLIERS

Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.

hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe!

My voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe,
my voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe,

my voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe.

Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.
Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.

O Ma, da' kommie djong soldaat, hy breek my hart.

Jakob Jan, djy is my man, djy sal my man bly tot laat.
Djy't gekom van ver en djy't my waarheid weggevat.

O Ma, da' kommie djong soldaat, hy breek my hart.
O Ma, da' kommie djong soldaat, hy breek my hart.
En die blikkie se boom val uit en al die jam loop uit.
En die blikkie se boom val uit en al die jam loop uit. Ja!

Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.
Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.

My voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe,
my voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe,
my voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe,
my voete loop na Wellington maar ek ga' Worcester toe.

Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland toe.
Hou djou rokkies bymekaar, hou djou rokkies bymekaar,
hou djou rokkies bymekaar; môre gaat ons Boland,
môre gaat ons Boland, môre gaat ons Boland toe!

S.A. Volkswysie(s), soos opgeteken in Caledon en Oudtshoorn deur Ruben
Stander.
Vorige onderwerp: Ou Boek gesoek
Volgende onderwerp: Breyten: 7.8 (uit Lotus, 1970)
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:11:49 MGT 2024