Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » François se opinie
François se opinie [boodskap #112083] Do, 11 Januarie 2007 23:40 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis tyd dat François nou vir ons sê wat hý van
"moffietroues" dink.

Penkop van die Derde Republiek (wat 'n
heimlike crush het op die Ruiter in die
Nag.)
Re: François se opinie [boodskap #112085 is 'n antwoord op boodskap #112083] Vr, 12 Januarie 2007 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is van mening dat gay mense so gebore word en nie so gedonner word nie.
Ek het hierdie mening gevorm uit gesprekke met verskeie van my moffie-pelle.
Daarom glo ek dat as twee mense mekaar lieffhet, daar gen ree is hoekom
hulle nie op 'n amptelike manier aan mekaar verbind kan word nie. Daar
bestaan ongelukkig die indruk dat gay mans baie promisku is, en dat
lewenslange verhoudings in die minderheid is. Dit is aan hulle oorgelaat om
deur hulle optredes en commitment aan mekaar die teendeel te bewys. Ek is
ook van mening dat niemand 100% gay of 100% straight is nie.

Soois (87%)
"Hessie" wrote in message
news:1168558820.469757.254520@p59g2000hsd.googlegroups.com.. .
Dis tyd dat François nou vir ons sê wat hê van
"moffietroues" dink.

Penkop van die Derde Republiek (wat 'n
heimlike crush het op die Ruiter in die
Nag.)
Re: François se opinie [boodskap #112100 is 'n antwoord op boodskap #112085] Vr, 12 Januarie 2007 11:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human skryf

Ek is
> ook van mening dat niemand 100% gay of 100% straight is nie.

> Soois (87%)

Ek dink jy is 'n baie wyse man. Ek stem
ten volle met jou saam.
Ek dink ook dat baie langdurige huwelike
so bestendig is omdat die twee mense in
die verhouding mekaar aanvul deur juis
'n balans te skep tussen die "manlike"
en "vroulike" dele van die psige.

Gloudina
Vorige onderwerp: RE: sex en christene
Volgende onderwerp: Familie vermaak met opvoedkundig verskil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:20:22 MGT 2024