Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RE: sex en christene
RE: sex en christene [boodskap #112081] Do, 11 Januarie 2007 22:33
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik sou niemand geinteresserd moet wees in andemens se sex gewoontes nie,
of dit nou tussen manne en manne is of vrouwens en vrouwens, of dat wat gebruiklik lyk te wees tussen manne en vrouwens.
Ek interesseer my nooit in andermens se sex gewoontes nie, dis aan hulle self
hoe wat en wanneer dit te beleef en hoe dit uit te voer, wat te doen en so
verder.
m.a.w. bemoei jou self met jou eie sake!
Patrick
Vorige onderwerp: Oudsthoorn
Volgende onderwerp: François se opinie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:04:08 MGT 2024