Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het julle al dit gehoor?
Het julle al dit gehoor? [boodskap #105450] Wo, 31 Augustus 2005 17:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf 'n ander kol:

As iemand sê "die winter het sy tol ge-eis", hoor ek dit en nét dit. Iets
wat ek vreeslike waardering voor het, is as iemand ook "die winter het sy
tol ge-ys" hoor, want my breintjie werk nie so nie. En dis dan wanneer
grappies soos "hoekom is die ysbere impotent?" ontstaan (want die winter het
sy tol ge-ys!)

Nog een wat ek gister gehoor het is, 'n ou gaan uit met 'n regtig baie
minder mooi meisie en nou wonder almal of hy ernstig is en of hy net die
draak steek!
Re: Het julle al dit gehoor? [boodskap #105460 is 'n antwoord op boodskap #105450] Do, 01 September 2005 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n ou grap, maar op 'n kol het hulle gesê 'n meisie is so lelik, die bye
byt haar.

"Annette" skryf in boodskap news:df4qah$r9a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaf 'n ander kol:
>
> As iemand sê "die winter het sy tol ge-eis", hoor ek dit en nét dit. Iets
> wat ek vreeslike waardering voor het, is as iemand ook "die winter het sy
> tol ge-ys" hoor, want my breintjie werk nie so nie. En dis dan wanneer
> grappies soos "hoekom is die ysbere impotent?" ontstaan (want die winter het
> sy tol ge-ys!)
>
> Nog een wat ek gister gehoor het is, 'n ou gaan uit met 'n regtig baie
> minder mooi meisie en nou wonder almal of hy ernstig is en of hy net die
> draak steek!
>
Re: Het julle al dit gehoor? [boodskap #105602 is 'n antwoord op boodskap #105460] So, 04 September 2005 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink dit was "die bye steek haar"

"Koot" skryf in boodskap news:df6a78$3o8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis 'n ou grap, maar op 'n kol het hulle gesê 'n meisie is so lelik, die
> bye
> byt haar.
>
> "Annette" wrote in message
> news:df4qah$r9a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanaf 'n ander kol:

>> As iemand sê "die winter het sy tol ge-eis", hoor ek dit en nét dit. Iets
>> wat ek vreeslike waardering voor het, is as iemand ook "die winter het sy
>> tol ge-ys" hoor, want my breintjie werk nie so nie. En dis dan wanneer
>> grappies soos "hoekom is die ysbere impotent?" ontstaan (want die winter het
>> sy tol ge-ys!)

>> Nog een wat ek gister gehoor het is, 'n ou gaan uit met 'n regtig baie
>> minder mooi meisie en nou wonder almal of hy ernstig is en of hy net die
>> draak steek!
>
Re: Het julle al dit gehoor? [boodskap #105626 is 'n antwoord op boodskap #105602] Ma, 05 September 2005 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis juis die -um- punt, Rhino.

"RHINO" skryf in boodskap news:RtESe.23270$FA3.10120@news-server.bigpond.net.au...
> Ek dink dit was "die bye steek haar"
> "Koot" wrote in message
> news:df6a78$3o8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis 'n ou grap, maar op 'n kol het hulle gesê 'n meisie is so lelik, die
>> bye
>> byt haar.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:df4qah$r9a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanaf 'n ander kol:
>
>>> As iemand sê "die winter het sy tol ge-eis", hoor ek dit en nét dit. Iets
>>> wat ek vreeslike waardering voor het, is as iemand ook "die winter het sy
>>> tol ge-ys" hoor, want my breintjie werk nie so nie. En dis dan wanneer
>>> grappies soos "hoekom is die ysbere impotent?" ontstaan (want die winter het
>>> sy tol ge-ys!)
>
>>> Nog een wat ek gister gehoor het is, 'n ou gaan uit met 'n regtig baie
>>> minder mooi meisie en nou wonder almal of hy ernstig is en of hy net die
>>> draak steek!
>>
>
Re: Het Julle Gehoor? [boodskap #111735 is 'n antwoord op boodskap #105450] Sa, 16 Desember 2006 12:16 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Lappies Labuschagne wrote:

> Wat de fok gaan aan dom boERE, het julle niks se skaamheid nie?

Meer as wat jy verstand het blykbaar. Siestog.
Vorige onderwerp: Re: Dear World
Volgende onderwerp: " Inkosi Jesu " deur RAE TOMLIN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:35:15 MGT 2024