Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Te veel politiek!!
Te veel politiek!! [boodskap #11094] Do, 23 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Theo & Lowri de J  is tans af-lyn  Theo & Lowri de J
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar,

Hoekom is hierdie nuusgroep so deurtrek van die politiek?? Is daar niks
interessanter om oor te praat nie???

Groetnis,

Theo de Jager
Re: Te veel politiek!! [boodskap #11157 is 'n antwoord op boodskap #11094] Sa, 01 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Oct 1997 22:40:15 GMT, "Theo & Lowri de Jager" <dej...@eurekanet.com> wrote:
<<>Hoekom is hierdie nuusgroep so deurtrek van die politiek?? Is daar niks
> interessanter om oor te praat nie??? >>

Jy het twee dinge gedoen met die pos:
1. Jy het gegroet.
2. Jy het oor politiek gepraat.

Jy het waarskynlik jou eie vraag geantwoord?
Re: Te veel politiek!! [boodskap #11158 is 'n antwoord op boodskap #11094] Sa, 01 November 1997 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Theo & Lowri de Jager wrote in article
> Hoekom is hierdie nuusgroep so deurtrek van die politiek?? Is daar niks
> interessanter om oor te praat nie???
>

Ag ja Theo & Lowri, wat sal ek nou sê. Politiek is belangrik in integraal
aan die Afrikaanse leefstyl soos Braaivleis, Rugby en wat jy ookal anders
oor wil praat. Ons praat ook oor die kunste, rugby natuurlik, en enigiets
wat opkom in die gesprekke. Maar politiek bepaal soveel dinge om ons dat om
dit te ignoreer 'n gat in 'n mens se opvoeding laat

Groete uit die Paarl

-Gideon-
Vorige onderwerp: Begin jou dag 'n slag met 'n lag
Volgende onderwerp: Uit "Klaas Geswind en Syn Perd" deur F.W. REITZ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:31:37 MGT 2024