Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe naam vir Unie-gebou
Nuwe naam vir Unie-gebou [boodskap #111518] Di, 07 November 2006 22:13 na volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hulle wil die Uniegebou se naam verander enige idees?

Ama Knoffel Knoffel

The Brown Building

Korupsie en Breek gebou

Onbevoeg en Stupid Headquarters

"Dum & Dammer Building"

Ons Breek

Miskien n nuwe leuse ook:

As ons dit nie kon opfok nie was dit opgefok.

As ons dit nie gebreek het nie was dit gebreek

Eendrag breek mag

Ons weet niks van baie

Eecchh hy is hom die apartheid se skuld

Ons kan nie, ons weet nie, ons wil nie.
Re: Nuwe naam vir Unie-gebou [boodskap #111521 is 'n antwoord op boodskap #111518] Wo, 08 November 2006 16:14 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ekke skryf

> Korupsie

Alweer een van hierdie ver-regses, wat kla dat
Afrikaans afgeskeep word, dat die huidige
regime totaal korrup is, wat gedurig onsmaak-
like grappe oor gays en lesbians vertel, en
heelwaarskynlik in die werklike lewe maklik
vloek. Hoe weet ek dit? Omdat regse
stoere-boere gewoonlik nie hulle eie moedertaal
se spelling magtig is nie.

Penkop van die Derde Republiek.
Vorige onderwerp: Die Amerikaanse verkiesing
Volgende onderwerp: News Server
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:57:50 MGT 2024