Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!!
DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!! [boodskap #10982] Di, 07 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die PC (Politically Correct) het altyd een of ander ding hier aan die
gang in Australie, as dit nie gaan oor seksistiese taal nie,
teem hulle oor die Aboriginees ens. (asof hulle enisins omgee).
'n Histeriese ou groepie nat poepe wat in 'n ander wereld leef en
hulself gedurig op die skouer klop.

Hier is 'n groot winkel-kettingroep wat jaarliks honderde kersvaders
aanstel. Omdat hulle mense uitsoek wat soos kersvader lyk,
wou hulle toe na die hof toe om verskoning te kry dat hulle mag
"diskrimineer", m.a.w. hulle wou basies slegs blanke,vet mans aanstel.
(Bietjie belaglik sou ek se, maar in elk geval:)
Weens 'n groot reaksie van veral die Polities Korrekte drukgroepe,
oftewel die "Thought Police", moes hulle die saak laat vaar.

Nou wonder ek hoe hul advertensies vir kersvader moet lyk:
Verkieslik 'n nie-blanke, behorende tot 'n minderheidsgroep,
verdrukte groep, wat regstellende aksie benodig, verkieslik 'n vrou,
homoseksueel of iemand wat aan een of ander verontregting ly en wat
"horizontally/vertically/intellectually... challenged" is. Om godswil
net nie 'n doodgewone, normale, blanke man nie.
O gits!, het ek tog nie gese "normaal" nie ? Dan is ek nou al weer in
die kak, want dan impliseer ek mos die ander is abnormaal...

In elk geval, die oorspronklike kersvader "Santa Claus" kom
van "Saint Nicholas", in Turkye (van alle plekke!). Hy ontwikkel dan
bv. in Nederland (Sinterklaas), waar hy ook 'n mal handlanger het,
genaamd Swart Piet. (Nederlanders, vertel ons asseblief meer !).
Die Amerikaners maak hom toe vet en rooi (die Coke maatskappy het
blykbaar hul hand daarin gehad). ens.

So hoe lyk hy in elk geval ? Kom ons Dekonstrueer kersvader !
Ek wil he hy moet groen wees. Nie polities-korrekte groen nie, net groen.
Ook nie 'n siek-groen of army-groen nie, net groen, 'n doodgewone
bleddie groen!

Vriendelike groene, - ek bedoel, groete!
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Re: DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!! [boodskap #10996 is 'n antwoord op boodskap #10982] Wo, 08 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mees Roelofs  is tans af-lyn  Mees Roelofs
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
> In elk geval, die oorspronklike kersvader "Santa Claus" kom
> van "Saint Nicholas", in Turkye (van alle plekke!). Hy ontwikkel dan
> bv. in Nederland (Sinterklaas), waar hy ook 'n mal handlanger het,
> genaamd Swart Piet. (Nederlanders, vertel ons asseblief meer !).

Meer info over Sinterklaas en Zwarte Piet:Hier in NL zijn de katholieke
mythologie (St. Nicolaas) en de germaanse mythologie behoorlijk door elkaar
geraakt. Sinterklaas loopt, naar anologie met Wodan (belangrijkste Germaanse
god) die over de Wolken liep, dan ook over het dak terwijl hij zijn kado's
bezorgt. Zijn staf schijnt afgeleid te zijn van de bliksem die Wodan tot zijn
beschikking had.

Op de een of andere vage manier is Zwarte Piet afgeleid van de kraai die op
Wodan's schouder zat. Die werd kennelijk steeds groter, maar bleef wel zwart.
En aangezien Sinterklaas ooit 'verhuisd' is naar Spanje, werd Zwarte Piet
vanzelf een Moor (die zaten daar op dat moment).

Verder worden hier in NL de nodige grapjes gemaakt over Witte Pieten en
zwarte Klazen in het kader van de anti-discriminatie. Gelukkig zal zelfs de
meest positief-discriminerende figuur toegeven dat dat niet kan. Rechtszaken
met die strekking zitten er dan ook niet in.

Groeten,
--
Mees Roelofs (roe...@geocities.com)
"My Drinking team has a Rugby problem"
Please visit the 5 Nations Page
http://www.oocities.org/Colosseum/Track/2856
Re: DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!! [boodskap #10997 is 'n antwoord op boodskap #10982] Wo, 08 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Gestel hulle stel die volgende Polities-Verkeerde kersvader aan:

'n normale, middelklas, vleisetende blanke man, wat op 'n stoel
gaan sit wat van hout gemaak is uit die reenwoud, wat rook,
wat pienk strykystertjies aan dogterjies uitdeel en geweertjies
aan seuntjies, wat vir vrouens ogies maak en mooi meisies op sy been
laat sit en hulle aan die boud knyp. Hy moet grappe vertel van dom
blondines, Rooihuide, Aboriginees ("Abbo's), moffies (Australie="poofters") ens.
Hy moet sy takbokke met 'n sweep slaan, hy moet geborg word deur
'n maatskappy wat landmyne en radio-aktiewe isotope maak ens.

Dink net aan die kakofonie wat hy sal ontketen by die polities-korrektes.
Hulle sal vir jare lank voor die TV kameras huil en betoog, die een hofsaak
na die ander maak oor menseregte, diereregte, "sexual harassment" ens ens.
Natuurlik sal hulle die arme ou in die tronk opsluit en sal hy 'n erger
straf kry as vir moord. Die PC sal hulself op die skouer klop oor hulle
so korrek is en dat hul die wereld gered het....
Die Australiese TV sal weer iets he om as "nuus" aan te bied in 'n
andersins polities vervelige vakuum waar niks gebeur nie.

Vriendelike groete!
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Re: DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!! [boodskap #10998 is 'n antwoord op boodskap #10982] Wo, 08 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe Car  is tans af-lyn  Joe Car
Boodskappe: 16
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ozemail.com.au wrote in article
...
| Die PC (Politically Correct) het altyd een of ander ding hier aan die
| gang in Australie, as dit nie gaan oor seksistiese taal nie, ....

Die mees polities korrekte Kersvader sal 'n swart homoseksuele vrou wees
wat kreupel is en haar lewe lank honger gely het.
Re: DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!! [boodskap #11026 is 'n antwoord op boodskap #10982] Ma, 13 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leon van Staden  is tans af-lyn  Leon van Staden
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Puik gestel Galjoen. Die ou nat poepe is definitief deur die weer. Aan
die ander kant, hier is nie veel aan die gang in Aus nie so die mense
moet iets kry om met hulself te doen.

Bedoel jy lig groen of donker groen. Net nie donker groen nie!

Groete
"Van" in Oz

gal...@ozemail.com.au wrote:
> Die PC (Politically Correct) het altyd een of ander ding hier aan die
> gang in Australie, as dit nie gaan oor seksistiese taal nie,
> teem hulle oor die Aboriginees ens. (asof hulle enisins omgee).
> 'n Histeriese ou groepie nat poepe wat in 'n ander wereld leef en
> hulself gedurig op die skouer klop.
>
> Hier is 'n groot winkel-kettingroep wat jaarliks honderde kersvaders
> aanstel. Omdat hulle mense uitsoek wat soos kersvader lyk,
> wou hulle toe na die hof toe om verskoning te kry dat hulle mag
> "diskrimineer", m.a.w. hulle wou basies slegs blanke,vet mans aanstel.
> (Bietjie belaglik sou ek se, maar in elk geval:)
> Weens 'n groot reaksie van veral die Polities Korrekte drukgroepe,
> oftewel die "Thought Police", moes hulle die saak laat vaar.
>
> Nou wonder ek hoe hul advertensies vir kersvader moet lyk:
> Verkieslik 'n nie-blanke, behorende tot 'n minderheidsgroep,
> verdrukte groep, wat regstellende aksie benodig, verkieslik 'n vrou,
> homoseksueel of iemand wat aan een of ander verontregting ly en wat
> "horizontally/vertically/intellectually... challenged" is. Om godswil
> net nie 'n doodgewone, normale, blanke man nie.
> O gits!, het ek tog nie gese "normaal" nie ? Dan is ek nou al weer in
> die kak, want dan impliseer ek mos die ander is abnormaal...
>
> In elk geval, die oorspronklike kersvader "Santa Claus" kom
> van "Saint Nicholas", in Turkye (van alle plekke!). Hy ontwikkel dan
> bv. in Nederland (Sinterklaas), waar hy ook 'n mal handlanger het,
> genaamd Swart Piet. (Nederlanders, vertel ons asseblief meer !).
> Die Amerikaners maak hom toe vet en rooi (die Coke maatskappy het
> blykbaar hul hand daarin gehad). ens.
>
> So hoe lyk hy in elk geval ? Kom ons Dekonstrueer kersvader !
> Ek wil he hy moet groen wees. Nie polities-korrekte groen nie, net groen.
> Ook nie 'n siek-groen of army-groen nie, net groen, 'n doodgewone
> bleddie groen!
>
> Vriendelike groene, - ek bedoel, groete!
> |
> | ___/////
> | / \ /|
> | / O \ \/ |
> J > / /\ |
> \_________/ \|
> \\\
>
Vorige onderwerp: Re: US Dollars($) waarde in Afrikaanse Rand &sent
Volgende onderwerp: Waar 'n rokie is ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:33:47 MGT 2024