Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: US Dollars($) waarde in Afrikaanse Rand &sent
Re: US Dollars($) waarde in Afrikaanse Rand &sent [boodskap #11015] So, 12 Oktober 1997 00:00
diaan  is tans af-lyn  diaan
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Kyk by www.oanda.com Dis een van die beste wisselkoers blaaie oppie net. Kyk
sommer wat is jou salaris in Turkse Lire vir die pret. Goed om te weet mens
kan nog maklik in sommige plekke 'n miljoener wees.

Hein van Wyk wrote in message ...
> Kan iemand my dalk help : Hoeveel is $4,99 in Afrikaanse Rand & sent?
>
> Dankie!
> Hein van Wyk/ E-Pos: he...@hinet.co.za
Vorige onderwerp: DIE WERELD IS MAL, MAL, MAL !!!!!!!!!!!!
Volgende onderwerp: DAMES EN HERE, DIE NUWE KERSVADER !!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:13:53 MGT 2024