Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jim Again en Torreke
Jim Again en Torreke [boodskap #109559] Wo, 08 Maart 2006 13:07 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is albei so stil? Wat dink julle, is hulle
een en dieselfde?

Hessie van Hoedspruit
Re: Jim Again en Torreke [boodskap #109581 is 'n antwoord op boodskap #109559] Do, 09 Maart 2006 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was aanvanklik skepties toe ek sien jy vermoed hulle is een en dieselfde
persoon Gloudina, maar ek moet erken ek begin stadig maar seker ook in jou
rigting dink.

"Hessie" wrote in message
news:1141823271.102035.27440@p10g2000cwp.googlegroups.com...
> Hoekom is albei so stil? Wat dink julle, is hulle
> een en dieselfde?
>
> Hessie van Hoedspruit
>
Re: Jim Again en Torreke [boodskap #109583 is 'n antwoord op boodskap #109581] Do, 09 Maart 2006 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf

> Ek was aanvanklik skepties toe ek sien jy vermoed hulle is een en dieselfde
> persoon Gloudina, maar ek moet erken ek begin stadig maar seker ook in jou
> rigting dink.


Ja. Forensies lyk dit verdag dat hulle albei stil
is. Ek moet sê, as hulle dieselfde is, dan is
dit 'n bietjie van 'n superintelligente persoon
wat albei kante van die saak so goed kan
belig. ( Ek vermoed, as hulle een is, lees
die persoon met sy tweespalt-poste nie
op die oomblik die nuusgroep nie, en weet
nie dat ons van hom sit en skinder nie.)

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Jim Again en Torreke [boodskap #109589 is 'n antwoord op boodskap #109583] Do, 09 Maart 2006 17:57 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak dit saak?
Asseblief my ouens - kom by.
Vorige onderwerp: Tsotsi
Volgende onderwerp: Re: Marchand....vir die antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:23:55 MGT 2024