Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tsotsi
Tsotsi [boodskap #109499] Ma, 06 Maart 2006 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oscar gekry. Wonderlike nuus.
--
Groetnis
Annette
Re: Tsotsi [boodskap #109502 is 'n antwoord op boodskap #109499] Ma, 06 Maart 2006 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dit voorwaar is positiewe nuus - elke jaar 'n Oscar...?
Re: Tsotsi [boodskap #109514 is 'n antwoord op boodskap #109502] Ma, 06 Maart 2006 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, hierdie jaar:
1 Oscar vir beste buitelandse rolprent.
1 Oscar vir beste cinematograaf - SA gebore Dion Beebe.
1 Oscar benoeming vir beste aktrise - SA gebore Charlize Theron.

--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1141641876.167835.117430@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
> Ja - dit voorwaar is positiewe nuus - elke jaar 'n Oscar...?
>
Re: Tsotsi [boodskap #109588 is 'n antwoord op boodskap #109514] Do, 09 Maart 2006 17:53 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf

> Wel, hierdie jaar:

Wel, laat ek dan ook maar bietjie van
hierdie kant van die water af spog. Die
ou wat die Oscar gekry het vir die
beste oorspronklike draaiboek vir
Crash ( Paul Haggis), het ook die
draaiboek vir verlede jaar se beste
film ( Million Dollar Baby) geskryf.
Kanada die geografiese eenheid
behoort ook 'n Oscar te kry. Broke-
back Mountain is in Alberta verfilm,
Capote in Vancouver, en nog een
in Winnipeg, ek vergeet nou watter
een.

Gloudina
Vorige onderwerp: 'Lektor sê hy kan lotery se nommers voorspel'
Volgende onderwerp: Jim Again en Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:13:14 MGT 2024