Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuut
nuut [boodskap #1089] Ma, 07 Julie 2003 17:54 na volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle

Ek is nuut op die lys ...... die stil lys ... die ander een het te veel
geraas !

Ek bly en werk in SA .... stel julle bietjie voor en laat weet waar bevind
julle julself !!

Ek probeer my eie besigheid ... ja rekenaars aan die werk kry in SA !!

Ek soek natuurlik kontrak werk ..... maand of 2 in 'n ander land ... om
bietjie die kapitaal op te kry !!

Groetnis
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.
Re: nuut [boodskap #1090 is 'n antwoord op boodskap #1089] Ma, 07 Julie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Jul 2003 19:54:01 +0200, "BF Computer Office" wrote:
> Hi julle
>
> Ek is nuut op die lys ...... die stil lys ... die ander een het te veel
> geraas !
>
> Ek bly en werk in SA .... stel julle bietjie voor en laat weet waar bevind
> julle julself !!
>
> Ek probeer my eie besigheid ... ja rekenaars aan die werk kry in SA !!
>
> Ek soek natuurlik kontrak werk ..... maand of 2 in 'n ander land ... om
> bietjie die kapitaal op te kry !!
>
> Groetnis
> Pieter

So jy nie die guts gehad om op die ander lys te probeer spam nie
toe waag jy dit hier!
Ons klink maar net stil, Pieter. Inderwaarheid word hierdie groep
gerun deur Lorinda en Speedy. die berugste tweeling in Afrika.
Die enigste mense wat hier mag spam

Onderteken
Die Sperinda Groep
Direkteure
Lorinda en Speedy
Skakers van slegs luukse voertuie
U bestelling is ons opdrag
Ons naaste tak is so ver
as u naaste keybord
Re: nuut [boodskap #1091 is 'n antwoord op boodskap #1090] Ma, 07 Julie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Sorry spamming was nie die idee nie .... wat is spamming in Afrikaans is
dit (gemors pos)

--
Cheers
Pieter

"Speedy" skryf in boodskap news:o0hjgv87bj7lrpjuii9n9v95632rlfr3si@4ax.com...
> On Mon, 7 Jul 2003 19:54:01 +0200, "BF Computer Office"
> wrote:
>
>> Hi julle
>>
>> Ek is nuut op die lys ...... die stil lys ... die ander een het te veel
>> geraas !
>>
>> Ek bly en werk in SA .... stel julle bietjie voor en laat weet waar bevind
>> julle julself !!
>>
>> Ek probeer my eie besigheid ... ja rekenaars aan die werk kry in SA !!
>>
>> Ek soek natuurlik kontrak werk ..... maand of 2 in 'n ander land ... om
>> bietjie die kapitaal op te kry !!
>>
>> Groetnis
>> Pieter
>
>
> So jy nie die guts gehad om op die ander lys te probeer spam nie
> toe waag jy dit hier!
> Ons klink maar net stil, Pieter. Inderwaarheid word hierdie groep
> gerun deur Lorinda en Speedy. die berugste tweeling in Afrika.
> Die enigste mense wat hier mag spam
>
>
> Onderteken
> Die Sperinda Groep
> Direkteure
> Lorinda en Speedy
> Skakers van slegs luukse voertuie
> U bestelling is ons opdrag
> Ons naaste tak is so ver
> as u naaste keybord
>
Re: nuut [boodskap #1092 is 'n antwoord op boodskap #1091] Ma, 07 Julie 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bechhe$lf4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi
>
> Sorry spamming was nie die idee nie .... wat is spamming in afrikaans is
> dit (gemors pos)
>
>
>
> --
> Cheers
> Pieter
>

Hello. Moenie jou aan Speedy steur nie, hy bedoel daar niks by nie. Watse
kar ry jy?

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1093 is 'n antwoord op boodskap #1092] Ma, 07 Julie 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 7 Jul 2003 21:20:03 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> Hello. Moenie jou aan Speedy steur nie, hy bedoel daar niks by nie. Watse
> kar ry jy?
>
> Lorinda
>

Val ek régtig amper van my stoel af van die lag:-)))
Jy's onverbeterlik partner!

Speedy
Re: nuut [boodskap #1094 is 'n antwoord op boodskap #1093] Ma, 07 Julie 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 07 Jul 2003 22:34:09 +0200, Speedy Conzales wrote:
> On Mon, 7 Jul 2003 21:20:03 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Hello. Moenie jou aan Speedy steur nie, hy bedoel daar niks by nie. Watse
>> kar ry jy?
>>
>> Lorinda

Eintlik is ons heel orraait, Pieter.
Julle ouens werk seker vroeg in die oggende né!
Hier in die wintermaande.
Ry jy vêr werk toe? Waar woon jy en van waar af werk jy?

Speedy
Re: nuut [boodskap #1095 is 'n antwoord op boodskap #1094] Ma, 07 Julie 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:4fmjgvocivn0bi1k2mpbn7er7cfaqfpo1r@4ax.com...
> Eintlik is ons heel orraait, Pieter.
> Julle ouens werk seker vroeg in die oggende nê!
> Hier in die wintermaande.
> Ry jy vêr werk toe? Waar woon jy en van waar af werk jy?
>
> Speedy

Hy wil kontrak werk doen in die buiteland. Daar is 'n rede waarom hy op
hierdie nuusgroep daarvan praat (dis jou van wat die aantrekkingskrag was,
Conzales).

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1096 is 'n antwoord op boodskap #1092] Ma, 07 Julie 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Dit pla my nie eintlik wat wie sê nie .... ek is maar net "ordentlik" !! :)

Bepaal die kar die status !! Nee wat ek ry sommer ou golfie en die baas
ry my Jetta !! Is maar Volkswagen fan !!

Doen besigheid van die huis so ek ry nêrens vroeg nie .... ek is wel wakker
tot vroeg in die oggende ... maar dit is 'n slegte gewoonte !!

Ek woon in Kilnerpark, Pretoria .....

Ja vanoggend voorspel hulle 1graad Celcius !! JHB -2 !!

Ek los my spamming aan hier onder ..... te veel moeite om dit aftehaal !!

--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f09d4b9$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "BF Computer Office" wrote in message
> news:bechhe$lf4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi
>>
>> Sorry spamming was nie die idee nie .... wat is spamming in Afrikaans is
>> dit (gemors pos)
>>
>>
>>
>> --
>> Cheers
>> Pieter
>>
>
> Hello. Moenie jou aan Speedy steur nie, hy bedoel daar niks by nie. Watse
> kar ry jy?
>
> Lorinda
>
Re: nuut [boodskap #1098 is 'n antwoord op boodskap #1090] Ma, 07 Julie 2003 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> So jy nie die guts gehad om op die ander lys te probeer spam nie
> toe waag jy dit hier!
> Ons klink maar net stil, Pieter. Inderwaarheid word hierdie groep
> gerun deur Lorinda en Speedy. die berugste tweeling in Afrika.
> Die enigste mense wat hier mag spam
>
>
Wat in die aarde se jy hier,
Speedy, ek stuur my kat vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek as die enigste kaaskop hier, het reg om te doen wat ek wil, as ek spam
spam ek!!!!!!!!!!!

Daar is nie 'n muis wat my stop nie.

Ek neuk jou muis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

:-)
GrRico, die sosiale persoon uit Nederland
Re: nuut [boodskap #1100 is 'n antwoord op boodskap #1098] Ma, 07 Julie 2003 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f09f506$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat in die aarde se jy hier,
> Speedy, ek stuur my kat vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek as die enigste kaaskop hier, het reg om te doen wat ek wil, as ek spam
> spam ek!!!!!!!!!!!
>
> Daar is nie 'n muis wat my stop nie.
>
> Ek neuk jou muis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Rico, ek het jou nog nooit sien spam nie:-) Met wat spam jy? (en hoeveel
lewens het jou kat)?

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1101 is 'n antwoord op boodskap #1096] Ma, 07 Julie 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" skryf in boodskap news:becrro$r2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit pla my nie eintlik wat wie sê nie .... ek is maar net "ordentlik" !! :)
>
> Bepaal die kar die status !! Nee wat ek ry sommer ou golfie en die baas
> ry my Jetta !! Is maar Volkswagen fan !!
>
> Doen besigheid van die huis so ek ry nêrens vroeg nie .... ek is wel wakker
> tot vroeg in die oggende ... maar dit is 'n slegte gewoonte !!
>
> Ek woon in Kilnerpark, Pretoria .....
>
> Ja vanoggend voorspel hulle 1graad Celcius !! JHB -2 !!
>
> Ek los my spamming aan hier onder ..... te veel moeite om dit aftehaal !!
>

Nee, die kar bepaal nie die status nie. Ek het byvoorbeeld nie een nie (dit
gesê, dalk bepaal dit dan tog die status...:-)).
Ons is almal ordentlik hier, dis net nie 'n baie ernstige groep nie -
behalwe as dit by Speedy en karre kom, maar dit sal jy uitvind.
Dit gaan more meer as twintig grade hier wees, so there. (gun my dit
asseblief ek kry nie baie kans om te brag oor die weer waar ek bly nie:-)).

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1102 is 'n antwoord op boodskap #1094] Ma, 07 Julie 2003 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:4fmjgvocivn0bi1k2mpbn7er7cfaqfpo1r@4ax.com...
> Eintlik is ons heel orraait, Pieter.
> Julle ouens werk seker vroeg in die oggende né!
> Hier in die wintermaande.
> Ry jy vêr werk toe? Waar woon jy en van waar af werk jy?
>
> Speedy

Speedy, hy bly heeldag by die huis en bly wakker tot die hane kraai, ek dink
jy moet die golf maar van die lys afhaal.

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1103 is 'n antwoord op boodskap #1101] Ma, 07 Julie 2003 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Dankie ek voel sommer al welkom ..... sal maar die groepie dop hou ......

Ons het nog nie juis winter gehad nie ... net so paar koue dae by die huis
.... toe was ons in die wildtuin ... en daar was dit warm genoeg om somers
klere aan te trek !

Vandag sal seker die koudste wees (17) volgens die weer buro .....

Ja ons droom ook almal van die mooi motors .....

Tot later

--
Cheers
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f09fa70$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "BF Computer Office" wrote in message
> news:becrro$r2u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit pla my nie eintlik wat wie sê nie .... ek is maar net "ordentlik" !!
> :)
>>
>> Bepaal die kar die status !! Nee wat ek ry sommer ou golfie en die baas
>> ry my Jetta !! Is maar Volkswagen fan !!
>>
>> Doen besigheid van die huis so ek ry nêrens vroeg nie .... ek is wel
> wakker
>> tot vroeg in die oggende ... maar dit is 'n slegte gewoonte !!
>>
>> Ek woon in Kilnerpark, Pretoria .....
>>
>> Ja vanoggend voorspel hulle 1graad Celcius !! JHB -2 !!
>>
>> Ek los my spamming aan hier onder ..... te veel moeite om dit aftehaal !!
>>
>
> Nee, die kar bepaal nie die status nie. Ek het byvoorbeeld nie een nie (dit
> gese, dalk bepaal dit dan tog die status...:-)).
> Ons is almal ordentlik hier, dis net nie 'n baie ernstige groep nie -
> behalwe as dit by Speedy en karre kom, maar dit sal jy uitvind.
> Dit gaan more meer as twintig grade hier wees, so there. (gun my dit
> asseblief ek kry nie baie kans om te brag oor die weer waar ek bly nie:-)).
>
> Lorinda
>
Re: nuut [boodskap #1104 is 'n antwoord op boodskap #1103] Di, 08 Julie 2003 00:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bed0j8$t24$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi
>
> Dankie ek voel sommer al welkom ..... sal maar die groepie dop hou ......
>
> Ons het nog nie juis winter gehad nie ... net so paar koue dae by die huis
> .... toe was ons in die wildtuin ... en daar was dit warm genoeg om somers
> klere aan te trek !
>
> Vandag sal seker die koudste wees (17) volgens die weer buro .....
>
> Ja ons droom ook almal van die mooi motors .....
>

Ek droom nie van motors nie. Ek is doodgelukking op die busse en treine en
vliegtuie en bote van die lewe:-). Bedoel jy die Kruger Wildtuin (of wat
word dit nou genoem?) Ek was een keer daar, baie jare gelede.

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1105 is 'n antwoord op boodskap #1098] Di, 08 Julie 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f09f506$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat in die aarde se jy hier,
> Speedy, ek stuur my kat vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek as die enigste kaaskop hier, het reg om te doen wat ek wil, as ek spam
> spam ek!!!!!!!!!!!
>
> Daar is nie 'n muis wat my stop nie.
>
> Ek neuk jou muis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>

Sorry om weer terug te kom na hierdie pos toe, maar dit het so 'n Tom &
Jerry beeld opgeroep, ek moes vir jou kom se, onthou dis nie die muis wat op
die ou einde opgeneuk word nie!:-))

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1106 is 'n antwoord op boodskap #1105] Di, 08 Julie 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Sorry om weer terug te kom na hierdie pos toe, maar dit het so 'n Tom &
> Jerry beeld opgeroep, ek moes vir jou kom se, onthou dis nie die muis wat op
> die ou einde opgeneuk word nie!:-))
>
> Lorinda

Baie dankie Lorinda, ek gaan luister na jou, jy's reg.
Ek gaan 'n bietjie oppas, want die muis sal gaan win.
Aan die ander kant, dis nie Tom & Jerry nie :-)))

GrRico
Re: nuut [boodskap #1107 is 'n antwoord op boodskap #1100] Di, 08 Julie 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Rico, ek het jou nog nooit sien spam nie:-) Met wat spam jy? (en hoeveel
> lewens het jou kat)?
>
> Lorinda

Lorinda, ek bedoel te se, ek sal gaan spam, as ek wil spam!!!!!!!!
My katjie is net 11 weke en het 9 lewens, of was dit 7????

GrRico
Re: nuut [boodskap #1108 is 'n antwoord op boodskap #1098] Di, 08 Julie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 8 Jul 2003 00:32:43 +0200, "Rico" wrote:

>>
> Wat in die aarde se jy hier,
> Speedy, ek stuur my kat vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wil jy dit nie groot asseblief, jou buurvrou se kat maak nie, Rico:-)

>
> Ek as die enigste kaaskop hier, het reg om te doen wat ek wil, as ek spam
> spam ek!!!!!!!!!!!
>
> Daar is nie 'n muis wat my stop nie.

Ek gaan haal nog 'n muis op die ander site
dan sien ons wat maak Kasie!

>
> Ek neuk jou muis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>

Nee Ricòòòòò, wie worrie nou oor bietjie spamming?
Spam maar (wat gaan jy spam - Belgiese kaas:-)

> :-)
> GrRico, die sosiale persoon uit Nederland
>

Gr. Speedy, van agter die boom
Re: nuut [boodskap #1109 is 'n antwoord op boodskap #1108] Di, 08 Julie 2003 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
nie nog 'n muis nie!!!!!!!!!!!

wie sal dat moet gaan wees??
Gloudina, dis net so lekker, sy is al dae weg!!!

Dis die mooiste kado wat Annette ooit het gerky :-))))))))))))))

Gr.Rico

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:2s9mgv0g6r0dvt9r0lif76et5nk5qghhpb@4ax.com...
> On Tue, 8 Jul 2003 00:32:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>
>>>
>>>
>> Wat in die aarde se jy hier,
>> Speedy, ek stuur my kat vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Wil jy dit nie groot asseblief, jou buurvrou se kat maak nie, Rico:-)
>
>>
>> Ek as die enigste kaaskop hier, het reg om te doen wat ek wil, as ek spam
>> spam ek!!!!!!!!!!!
>>
>> Daar is nie 'n muis wat my stop nie.
> Ek gaan haal nog 'n muis op die ander site
> dan sien ons wat maak Kasie!
>>
>> Ek neuk jou muis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
> Nee Ricòòòòò, wie worrie nou oor bietjie spamming?
> Spam maar (wat gaan jy spam - Belgiese kaas:-)
>
>
>> :-)
>> GrRico, die sosiale persoon uit Nederland
>>
> Gr. Speedy, van agter die boom
>
Re: nuut [boodskap #1110 is 'n antwoord op boodskap #1109] Di, 08 Julie 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0b40c6$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> nie nog 'n muis nie!!!!!!!!!!!
>
> wie sal dat moet gaan wees??
> Gloudina, dis net so lekker, sy is al dae weg!!!
>
> Dis die mooiste kado wat Annette ooit het gerky :-))))))))))))))
>
>
> Gr.Rico

Ek dink nie Gloudina is weg nie, Rico, sy pos net nie. Dit het al vantevore
gebeur, en toe vra Jonas (ja, JONAS) haar om terug te kom.

Ek dink hoe meer muise hoe beter Speedy, gaan haal haar:-))

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1111 is 'n antwoord op boodskap #1110] Wo, 09 Julie 2003 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote in message
news:3f0b459b$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0b40c6$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> nie nog 'n muis nie!!!!!!!!!!!
>>
>> wie sal dat moet gaan wees??
>> Gloudina, dis net so lekker, sy is al dae weg!!!
>>
>> Dis die mooiste kado wat Annette ooit het gerky :-))))))))))))))
>>
>>
>> Gr.Rico
>
> Ek dink nie Gloudina is weg nie, Rico, sy pos net nie. Dit het al vantevore
> gebeur, en toe vra Jonas (ja, JONAS) haar om terug te kom.
>
> Ek dink hoe meer muise hoe beter Speedy, gaan haal haar:-))
>
> Lorinda
>

Ek stem net 'n bietjie saam met jou, ek dink baie mense is welkom, maar
Gloudina :-)

Ag ook die ou fossiel kan weer terug op die groep kom, ek is maar net 'n
toeris, sy is Afrikaner :-)

GrRico
Re: nuut [boodskap #1112 is 'n antwoord op boodskap #1111] Wo, 09 Julie 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f0b5f25$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
> Ek stem net 'n bietjie saam met jou, ek dink baie mense is welkom, maar
> Gloudina :-)
>
> Ag ook die ou fossiel kan weer terug op die groep kom, ek is maar net 'n
> toeris, sy is Afrikaner :-)

Nee, jy is nie meer 'n toeris nie, jy is mos al lank op die groep? Jy is nou
'n immigrant:-)
Die muis waarvan ons praat (die een wat Speedy dreig om te gaan haal vir
hierdie groep) is nie sy nie.

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1113 is 'n antwoord op boodskap #1112] Wo, 09 Julie 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 07:42:57 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Rico" wrote in message
> news:3f0b5f25$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>> Ek stem net 'n bietjie saam met jou, ek dink baie mense is welkom, maar
>> Gloudina :-)
>>
>> Ag ook die ou fossiel kan weer terug op die groep kom, ek is maar net 'n
>> toeris, sy is Afrikaner :-)
>
> Nee, jy is nie meer 'n toeris nie, jy is mos al lank op die groep? Jy is nou
> 'n immigrant:-)
> Die muis waarvan ons praat (die een wat Speedy dreig om te gaan haal vir
> hierdie groep) is nie sy nie.
>
> Lorinda
>
>

'n Spesiale uitnodiging is in voorbereiding vir die muis.
Jy wil my mos dreig, Rico!

Speedy
Re: nuut [boodskap #1114 is 'n antwoord op boodskap #1112] Wo, 09 Julie 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 07:42:57 +0100, "Lorinda" wrote:


> Die muis waarvan ons praat (die een wat Speedy dreig om te gaan haal vir
> hierdie groep) is nie sy nie.
>
> Lorinda
>
>

Ons is juis hier omdat ons gedros het van haar af, Rico:-)

Speedy
Re: nuut [boodskap #1115 is 'n antwoord op boodskap #1114] Wo, 09 Julie 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:dnqogvg7sq9pqs986h1p0nv8ijji2hhi7a@4ax.com...
> Ons is juis hier omdat ons gedros het van haar af, Rico:-)
>
> Speedy
>

Drosters - dis ons. Het ons tattoos?

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1117 is 'n antwoord op boodskap #1115] Wo, 09 Julie 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 20:30:20 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:dnqogvg7sq9pqs986h1p0nv8ijji2hhi7a@4ax.com...
>> Ons is juis hier omdat ons gedros het van haar af, Rico:-)
>>
>> Speedy
>>
>
> Drosters - dis ons. Het ons tattoos?
>
> Lorinda
>
>

Is jy bereid dat ek jou deursoek?

Speedy
Re: nuut [boodskap #1118 is 'n antwoord op boodskap #1117] Wo, 09 Julie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nlsogvo1mlrubo9dnqrsorvo6uc1lh55o2@4ax.com...
>> Drosters - dis ons. Het ons tattoos?
>>
>> Lorinda
>>
>>
>
> Is jy bereid dat ek jou deursoek?
>
> Speedy
>

Ek het nie 'n tattoo nie. Ek wou net weet of ek met ons droster status een
moet gaan kry.

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1119 is 'n antwoord op boodskap #1118] Wo, 09 Julie 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 9 Jul 2003 21:03:52 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:nlsogvo1mlrubo9dnqrsorvo6uc1lh55o2@4ax.com...
>>> Drosters - dis ons. Het ons tattoos?
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> Is jy bereid dat ek jou deursoek?
>>
>> Speedy
>>
>
> Ek het nie 'n tattoo nie. Ek wou net weet of ek met ons droster status een
> moet gaan kry.
>
> Lorinda
>
>

O:-) Somtyds kan dit handig wees om verkeerd te verstaan:-)
Gaan jy vir ons 'n tattoo ontwerp?
Re: nuut [boodskap #1120 is 'n antwoord op boodskap #1119] Wo, 09 Julie 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:3btogvk2jba9ld5347vh4qlm51jfivbve5@4ax.com...
> On Wed, 9 Jul 2003 21:03:52 +0100, "Lorinda"
>>
>> Ek het nie 'n tattoo nie. Ek wou net weet of ek met ons droster status een
>> moet gaan kry.
>>
>> Lorinda
>>
>>
>
> O:-) Somtyds kan dit handig wees om verkeerd te verstaan:-)
> Gaan jy vir ons 'n tattoo ontwerp?

Nee, JY is die ontwerper en kunstige een.

Lorinda
Re: nuut [boodskap #1121 is 'n antwoord op boodskap #1113] Wo, 09 Julie 2003 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Streepmuis, hahahha
lamenielachuh

Rico, grauwwwwwwwwwwwwwwwww
"Speedy Conzales" wrote in message
news:lkqogv4s40e7gi7lf70t99qivnp29kld9t@4ax.com...
> On Wed, 9 Jul 2003 07:42:57 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f0b5f25$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>>
>>> Ek stem net 'n bietjie saam met jou, ek dink baie mense is welkom, maar
>>> Gloudina :-)
>>>
>>> Ag ook die ou fossiel kan weer terug op die groep kom, ek is maar net 'n
>>> toeris, sy is Afrikaner :-)
>>
>> Nee, jy is nie meer 'n toeris nie, jy is mos al lank op die groep? Jy is nou
>> 'n immigrant:-)
>> Die muis waarvan ons praat (die een wat Speedy dreig om te gaan haal vir
>> hierdie groep) is nie sy nie.
>>
>> Lorinda
>>
>>
>
> 'n Spesiale uitnodiging is in voorbereiding vir die muis.
> Jy wil my mos dreig, Rico!
>
> Speedy
>
Re: nuut [boodskap #1122 is 'n antwoord op boodskap #1114] Wo, 09 Julie 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:dnqogvg7sq9pqs986h1p0nv8ijji2hhi7a@4ax.com...
> On Wed, 9 Jul 2003 07:42:57 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> Die muis waarvan ons praat (die een wat Speedy dreig om te gaan haal vir
>> hierdie groep) is nie sy nie.

Ek weet Speedy, geen gediggies nie, heerlik

>>
>> Lorinda
>>
>>
>
> Ons is juis hier omdat ons gedros het van haar af, Rico:-)
>
> Speedy
>
Re: nuut [boodskap #1123 is 'n antwoord op boodskap #1120] Wo, 09 Julie 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f0c7651_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:3btogvk2jba9ld5347vh4qlm51jfivbve5@4ax.com...
>> On Wed, 9 Jul 2003 21:03:52 +0100, "Lorinda"
>>>
>>> Ek het nie 'n tattoo nie. Ek wou net weet of ek met ons droster status
> een
>>> moet gaan kry.
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> O:-) Somtyds kan dit handig wees om verkeerd te verstaan:-)
>> Gaan jy vir ons 'n tattoo ontwerp?
>
> Nee, JY is die ontwerper en kunstige een.
>
> Lorinda

Wat van 'n piercing???

Rico
Re: nuut [boodskap #1199 is 'n antwoord op boodskap #1123] So, 13 Julie 2003 15:09 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news: >

> Nee, JY is die ontwerper en kunstige een.
>>
>> Lorinda
>
> Wat van 'n piercing???
>
> Rico

Om een of ander rede het hierdie pos nou eers by my verskyn. NEEE Rico
ek dink nie 'n piercing is 'n goeie idee nie, mense loop met so baie
piercings rond, hoe sal ons mekaar herken:-))?

Die laaste piercing waaraan ek deelgeneem het was toe ek 14 was, en ek
en 'n vriendin het een Saterdagmiddag nie werk vir ons hande gehad nie
en mekaar se ore gepierce met 'n naald. Ons het albei 'n aaklige
infeksie gekry, maar daai gate in my ore bly oop selfs al dra ek vir
jare aanmekaar nie oor ringe nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: ADV'tjie: Hawston Perlemoenstories
Volgende onderwerp: Re: Oor manne en muise..:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:26:47 MGT 2024