Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Oor manne en muise..:-)
Re: Oor manne en muise..:-) [boodskap #1201] So, 13 Julie 2003 18:04
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jul 2003 09:06:40 -0400, Katryn wrote:
>
> LOL!! Schmuck!!
> NEEEEeeeeeeeeeeeee, ek onthou dit gladnie, maar die mind boggels!!
> :-))))
>
> Danielle - die vreeslike
> :-)))

En ek dink dat ek een moerske groot fout gemaak het.
Ek het uit herinnering gepraat, en as ek verkeerd is,
kan ek nie onthou van wie ek gepraat het nie.
Ek dink ek moet miskien vir Tobie vra wie
dit was. Onthou jy toe Gloudina so hard
probeer het om uit te vind van waar jy
pos? En jy vertel het van jou kat?

Speedy
Vorige onderwerp: nuut
Volgende onderwerp: Re: Lorette?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:21:44 MGT 2024