Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ingelse irritasie - O_ring
Ingelse irritasie - O_ring [boodskap #108110] Do, 12 Januarie 2006 05:51
Phantom II  is tans af-lyn  Phantom II
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hi ou seun

Jy moet dalk die link volg om te leer AFRIKAANS skryf.

Lyk my jy was ook deel van die nuwe bedeling se opvoeding program.
Vandaar die feit dat jy nie kan spel nie, snotneus.

Onthou dat ek verlede jaar gemeld het dat jy net hier praat
solank as wat ek jou toelaat. Jou tyd is nou op.

Jou ingelse maniere is nie gepas op die nuusgroep nie.

O ja, AFRIKAANER Rules!!!!!

Een of ander tyd sal jy ook tot insig kom. Ek vermoed dat jy nog
'n ruk sal neem. Vra jou MA om jou maniere te hersien as sy nog met
jou kontak hou of as jy weet waar sy is.

Ek het ook die nommer van 'n goeie sielkundige wat ek dink dalk jou
metodes wil bestudeer. Mens vind nie gereeld ouens soos jy buite die tronk
nie.
:-)

Ek moet nou aangaan met regte werk.

Mooi bly, tyd om jou beertjie nader te trek en te gaan rus - bly ook maar
uit die son uit.
Kannie wag vir jou volgende swak verskuilde e-pos nie

Die regte Chris Potgieter.
Vorige onderwerp: Herdenking van die Slag van Blaawberg ( uit Die Burger)
Volgende onderwerp: Google: waarom niet in het afrikaans ?!?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:46:50 MGT 2024