Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Church burns as Sydney's race wars escalate
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 20:32 na volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schrieb im Newsbeitrag
news:q6KdnUZkH_Vs4j3enZ2dnUVZ_tydnZ2d@rogers.com...
>
> "Michael Laudahn" skryf
>
>> Unter blinden ist der einäugige kónig.
>
> Mag ek ook vir jou vra, Herr Laudahn, om van ons
> Afrikaanse nuusgroep af te skoert. Jy dink miskien
> jy is die eenogige koning tussen blindes, maar in
> werklikheid is jy 'n egogesentreerde geswolle hoof.
> As jy iets in Diets op ons nuusgroep te sê het, doen
> dit dan sonder kruisposte. Maar moenie Engelse
> nuusberigte op ons AFRIKAANSE nuusgroep bly
> pos nie. Ons is nou moeg om jou naam te sien.
> Basta.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Ook ik ben in zekere mate anglo-sceptisch. Maar in die zaak zijn we alle op
de zelfde manier betrokken. Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?

Of anders: Eendracht maakt sterk. Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107859 is 'n antwoord op boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" skryf

> Unter blinden ist der einäugige kónig.

Mag ek ook vir jou vra, Herr Laudahn, om van ons
Afrikaanse nuusgroep af te skoert. Jy dink miskien
jy is die eenogige koning tussen blindes, maar in
werklikheid is jy 'n egogesentreerde geswolle hoof.
As jy iets in Diets op ons nuusgroep te sê het, doen
dit dan sonder kruisposte. Maar moenie Engelse
nuusberigte op ons AFRIKAANSE nuusgroep bly
pos nie. Ons is nou moeg om jou naam te sien.
Basta.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107860 is 'n antwoord op boodskap #107859] Wo, 14 Desember 2005 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cheche  is tans af-lyn  Cheche
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 14 Dec 2005 15:36:06 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Michael Laudahn" skryf
>
>> Unter blinden ist der einäugige könig.
>
> Mag ek ook vir jou vra, Herr Laudahn, om van ons
> Afrikaanse nuusgroep af te skoert. Jy dink miskien
> jy is die eenogige koning tussen blindes, maar in
> werklikheid is jy 'n egogesentreerde geswolle hoof.
> As jy iets in Diets op ons nuusgroep te sê het, doen
> dit dan sonder kruisposte. Maar moenie Engelse
> nuusberigte op ons AFRIKAANSE nuusgroep bly
> pos nie. Ons is nou moeg om jou naam te sien.
> Basta.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

M.a.w. opskoeren met je gezwollen egoharses.

Adiós,

Cheche
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107862 is 'n antwoord op boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schrieb im Newsbeitrag
news:vt-dnTsy2segGj3eRVn-pw@rogers.com...
> Ek maak beswaar teen jou
> teenwoordigheid op die Afrikaanse nuusgroep
> omdat jy soms in Engels pos, en die Afrikaanse
> nuusgroep gebruik vir jou eie politieke gewin.

Ja doe maar. Ik denk niet dat ik iets verkeerd doe. Het internet bestaat
gewoon om conventionele grenzen te kunnen doorbreken, ook als jij dat
blijkbaar nog niet gemerkt hebt.

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107863 is 'n antwoord op boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" skryf

Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
> jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?

Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
> islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?

Ek bly in Kanada. Ek maak beswaar teen jou
teenwoordigheid op die Afrikaanse nuusgroep
omdat jy soms in Engels pos, en die Afrikaanse
nuusgroep gebruik vir jou eie politieke gewin.
Moet ook nie jou anti-Islam agenda in Suid-
Afrikaanse kele afdruk nie. Ek weet nie of jy
dit besef nie, maar Afrikaners het 'n baie groot
respek vir Islam. Die eerste keer wat Afrikaans
op skrif gestel is, is dit gedoen in Arabiese skrif
deur 'n iman. Afrikaanse letterkunde is vol van
gedigte wat deurdrenk is met bewondering vir
Islam. Die woord "Slamaaier" is nie 'n skel-
woord in Afrikaans nie.

I. D. du Plessis
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107864 is 'n antwoord op boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hieke" skryf

> And why, for God's sake, don't you try to learn to speak and write in a
> proper language?

Verstaan ek jou nou goed. Jy sê Afrikaans is nie 'n
volwaardige taal nie?

Voorts het ek 'n kleintjie dood aan 'n Belg of 'n
Nederlander wat knaend in Engels sit en skryf.
Dink jy dis chic om in Engels te skryf?

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens

En met n naam soos Hieke!!

-e-
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107866 is 'n antwoord op boodskap #107862] Wo, 14 Desember 2005 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" skryf

. Het internet bestaat
> gewoon om conventionele grenzen te kunnen doorbreken, ook als jij dat
> blijkbaar nog niet gemerkt hebt.

Ek dink jy is baie naief. Jy verstaan eenvoudig nie
die subtiele maar sterk konvensies van die internet,
wat determineer wanneer iets as welkom en korrek
gesien word, en wanneer iets soos 'n seer vinger
uitstaan vir sy onvanpasheid nie. Jy probeer êrens
inpas. Leer dus eers wat jou welkom op die Afrikaanse
nuusgroep sal maak, en pos dan dit wat sal inpas.
Dan sal jy jouself nie hoef te adverteer nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107868 is 'n antwoord op boodskap #107866] Wo, 14 Desember 2005 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schrieb im Newsbeitrag
news:4_mdnSc_OrxLCT3eRVn-vQ@rogers.com...
>
>
> Ek dink jy is baie naief. Jy verstaan eenvoudig nie
> die subtiele maar sterk konvensies van die internet,
> wat determineer wanneer iets as welkom en korrek
> gesien word, en wanneer iets soos 'n seer vinger
> uitstaan vir sy onvanpasheid nie. Jy probeer êrens
> inpas. Leer dus eers wat jou welkom op die Afrikaanse
> nuusgroep sal maak, en pos dan dit wat sal inpas.
> Dan sal jy jouself nie hoef te adverteer nie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
>

En ik denk het probleem is nog steeds dat jij probeerd te bepalen wat
'welkom' in een NG is en wat niet.

We vechten tegen de islam-vijand, met enkele middelen die het internet ter
beschikking stelt, en we denken dat Zuid-Afrika erbij op onze zijde staat.
Als het niet zo is, dan laat het ons weten, maar op een geloofwaardige
manier. Maw: Probeer niet te doen as of "@rogers.com"
voor de NG soc.culture.south-africa.afrikaans spreekt.

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107869 is 'n antwoord op boodskap #107868] Wo, 14 Desember 2005 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cheche  is tans af-lyn  Cheche
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 14 Dec 2005 23:09:26 GMT, "Michael Laudahn"
wrote:

>
> "@rogers.com" schrieb im Newsbeitrag
> news:4_mdnSc_OrxLCT3eRVn-vQ@rogers.com...


>> Ek dink jy is baie naief. Jy verstaan eenvoudig nie
>> die subtiele maar sterk konvensies van die internet,
>> wat determineer wanneer iets as welkom en korrek
>> gesien word, en wanneer iets soos 'n seer vinger
>> uitstaan vir sy onvanpasheid nie. Jy probeer êrens
>> inpas. Leer dus eers wat jou welkom op die Afrikaanse
>> nuusgroep sal maak, en pos dan dit wat sal inpas.
>> Dan sal jy jouself nie hoef te adverteer nie.

>> Penkop van die Derde Republiek


>
>
> En ik denk het probleem is nog steeds dat jij probeerd te bepalen wat
> 'welkom' in een NG is en wat niet.
>
> We vechten tegen de islam-vijand, met enkele middelen die het internet ter
> beschikking stelt, en we denken dat Zuid-Afrika erbij op onze zijde staat.
> Als het niet zo is, dan laat het ons weten, maar op een geloofwaardige
> manier. Maw: Probeer niet te doen as of "@rogers.com"
> voor de NG soc.culture.south-africa.afrikaans spreekt.

En jij niet voor 'ons', met je geswolle hoof.

Adiós,

Cheche
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107870 is 'n antwoord op boodskap #107858] Wo, 14 Desember 2005 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hieke" skryf

> And why, for God's sake, don't you try to learn to speak and write in a
> proper language?

Verstaan ek jou nou goed. Jy sê Afrikaans is nie 'n
volwaardige taal nie?

Voorts het ek 'n kleintjie dood aan 'n Belg of 'n
Nederlander wat knaend in Engels sit en skryf.
Dink jy dis chic om in Engels te skryf?

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107871 is 'n antwoord op boodskap #107864] Do, 15 Desember 2005 00:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

> En met n naam soos Hieke!!

Ja-nee, ek dink nie ons Van Helsdingens sal
tee kan saamdrink met iemand met die naam
Hieke nie. Klink bietjie na die "hicks" wat
julle in die VSA het.

Tant Hessie
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107872 is 'n antwoord op boodskap #107868] Do, 15 Desember 2005 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" skryf

> We vechten tegen de islam-vijand, met enkele middelen die het internet ter
> beschikking stelt, en we denken dat Zuid-Afrika erbij op onze zijde staat.
> Als het niet zo is, dan laat het ons weten, maar op een geloofwaardige
> manier.

Ek sal dit oorlaat aan die res van die nuusgroep om
hulle opinies uit te spreek oor die kwessie van Islam.
Ek is bly om te sien dat jy jou nou openlik wys as 'n
vegter-teen-Islam. Dit wys dat jy reaksionêr en
rassisties dink.
Ek dink jy kan maar ophou dink dat SA "erbij op
onze zijde staat." Ek is amper seker dat die algemene
simpatie in die regerende ANC party pro-Islam is.
Hulle is heelwaarskynlik ( net soos ons in Kanada)
gekant teen die oorlog in Irak. As ek dit ook nie
mis het nie, is daar ministers in die sentrale regering
van SA wat Islam aanhang.

Gloudina
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107873 is 'n antwoord op boodskap #107863] Do, 15 Desember 2005 02:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VisualHugo  is tans af-lyn  VisualHugo
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
@rogers.com schreef:

> Afrikaanse kele afdruk nie. Ek weet nie of jy
> dit besef nie, maar Afrikaners het 'n baie groot
> respek vir Islam.

Onbekend maakt ongehaat.

> Die eerste keer wat Afrikaans
> op skrif gestel is, is dit gedoen in Arabiese skrif
> deur 'n iman.

Ja en de eerste roman in het Esperanto werd geskreef door een Pers in
Timboektoe, zo ongeveer 5000 jaar geleden.

mvg, VH
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107874 is 'n antwoord op boodskap #107863] Do, 15 Desember 2005 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig praat jy nie names die Afrikaners nie, ek ken
geen een met respek vir Islam nie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:vt-dnTsy2segGj3eRVn-pw@rogers.com...
>
> "Michael Laudahn" skryf
>
> Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
>> jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?
>
> Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
>> islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?
>
> Ek bly in Kanada. Ek maak beswaar teen jou
> teenwoordigheid op die Afrikaanse nuusgroep
> omdat jy soms in Engels pos, en die Afrikaanse
> nuusgroep gebruik vir jou eie politieke gewin.
> Moet ook nie jou anti-Islam agenda in Suid-
> Afrikaanse kele afdruk nie. Ek weet nie of jy
> dit besef nie, maar Afrikaners het 'n baie groot
> respek vir Islam. Die eerste keer wat Afrikaans
> op skrif gestel is, is dit gedoen in Arabiese skrif
> deur 'n iman. Afrikaanse letterkunde is vol van
> gedigte wat deurdrenk is met bewondering vir
> Islam. Die woord "Slamaaier" is nie 'n skel-
> woord in Afrikaans nie.
>
> I. D. du Plessis
>
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107876 is 'n antwoord op boodskap #107874] Do, 15 Desember 2005 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy beweeg maar net in die verkeerde kringe Otterkop.
Ek ken 'n klomp Afrikaanssprekendes wat die Islamgeloof aanhang.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:CKmdnQX2XvpFZz3eRVn-hg@is.co.za...
> Gelukkig praat jy nie names die Afrikaners nie, ek ken
> geen een met respek vir Islam nie
>
>
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:vt-dnTsy2segGj3eRVn-pw@rogers.com...
>>
>> "Michael Laudahn" skryf
>>
>> Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
>>> jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?
>>
>> Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
>>> islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?
>>
>> Ek bly in Kanada. Ek maak beswaar teen jou
>> teenwoordigheid op die Afrikaanse nuusgroep
>> omdat jy soms in Engels pos, en die Afrikaanse
>> nuusgroep gebruik vir jou eie politieke gewin.
>> Moet ook nie jou anti-Islam agenda in Suid-
>> Afrikaanse kele afdruk nie. Ek weet nie of jy
>> dit besef nie, maar Afrikaners het 'n baie groot
>> respek vir Islam. Die eerste keer wat Afrikaans
>> op skrif gestel is, is dit gedoen in Arabiese skrif
>> deur 'n iman. Afrikaanse letterkunde is vol van
>> gedigte wat deurdrenk is met bewondering vir
>> Islam. Die woord "Slamaaier" is nie 'n skel-
>> woord in Afrikaans nie.
>>
>> I. D. du Plessis
>>
>
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107877 is 'n antwoord op boodskap #107868] Do, 15 Desember 2005 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Michael Laudahn" wrote in message
news:GC1of.178$sX2.3240@se2-cb104-9.zrh1.ch.colt.net...>
> We vechten tegen de islam-vijand, met enkele middelen die het internet ter
> beschikking stelt, en we denken dat Zuid-Afrika erbij op onze zijde staat.

Ek staan nie by jou nie teen Islam nie.
Vredeliewende Islam het my respek.Terroriste nie, hetsy Islam, Christen of
Hindu.

Volgens my kan jy jou anti-Islam maar elders gaan smous.

Danie van Pretoria
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107878 is 'n antwoord op boodskap #107876] Do, 15 Desember 2005 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ken jy ooit 'n enkele Islamiet, Otterkop, wat jy mee gesels het vir langer
as "'n pakkie 20 Camel asseblief...nee die softpack...dankie"?

"Annette" skryf in boodskap news:7JidnSNUP-YbizzeRVn-oQ@is.co.za...
> Jy beweeg maar net in die verkeerde kringe Otterkop.
> Ek ken 'n klomp Afrikaanssprekendes wat die Islamgeloof aanhang.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:CKmdnQX2XvpFZz3eRVn-hg@is.co.za...
>> Gelukkig praat jy nie names die Afrikaners nie, ek ken
>> geen een met respek vir Islam nie




>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:vt-dnTsy2segGj3eRVn-pw@rogers.com...
>>>
>>> "Michael Laudahn" skryf
>>>
>>> Dat kan men ook in Zuid-Afrika verstaan. Hebben
>>>> jullie niet zelf een grotere hoeveelheid islamieten bij jullie?
>>>
>>> Vergeet je animositeten een tijdje. Als de
>>>> islam-gevaar is geslaan kan je weer. Akkoord?
>>>
>>> Ek bly in Kanada. Ek maak beswaar teen jou
>>> teenwoordigheid op die Afrikaanse nuusgroep
>>> omdat jy soms in Engels pos, en die Afrikaanse
>>> nuusgroep gebruik vir jou eie politieke gewin.
>>> Moet ook nie jou anti-Islam agenda in Suid-
>>> Afrikaanse kele afdruk nie. Ek weet nie of jy
>>> dit besef nie, maar Afrikaners het 'n baie groot
>>> respek vir Islam. Die eerste keer wat Afrikaans
>>> op skrif gestel is, is dit gedoen in Arabiese skrif
>>> deur 'n iman. Afrikaanse letterkunde is vol van
>>> gedigte wat deurdrenk is met bewondering vir
>>> Islam. Die woord "Slamaaier" is nie 'n skel-
>>> woord in Afrikaans nie.
>>>
>>> I. D. du Plessis
>>>
>>>


>
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107882 is 'n antwoord op boodskap #107874] Do, 15 Desember 2005 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Dec 2005 06:42:36 +0200, "Otterkop" wrote:

> Gelukkig praat jy nie names die Afrikaners nie, ek ken
> geen een met respek vir Islam nie

Weird....

Ek ken Afrikaners wat Muslims is.
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107883 is 'n antwoord op boodskap #107870] Do, 15 Desember 2005 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hieke  is tans af-lyn  Hieke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht news:_
> Verstaan ek jou nou goed. Jy sê Afrikaans is nie 'n
> volwaardige taal nie?

Is pigeon-English dat wel dan?

> Dink jy dis chic om in Engels te skryf?

Nee, maar ik weet wel dat Afrikaners een minderwaardigheidscomplex hebben
tegenover "the English speaking". :D
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107884 is 'n antwoord op boodskap #107883] Do, 15 Desember 2005 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"> Is pigeon-English dat wel dan?

Dit is seker "pidgin english" wat jy van praat, soos in "'n eenvoudige
mengsel van tale".

> Nee, maar ik weet wel dat Afrikaners een minderwaardigheidscomplex hebben
> tegenover "the English speaking". :D

Net teenoor mense wat beter engels as ek praat Ouboet. Jy is nie een van
hulle nie :-D
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107885 is 'n antwoord op boodskap #107883] Do, 15 Desember 2005 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur, "Hieke" , die
Thu, 15 Dec 2005 11:13:20 +0100, in littera
in foro be.politics (et aliis) vere
scripsit quod sequitur:

>
> "@rogers.com" schreef in bericht news:_
>> Verstaan ek jou nou goed. Jy sê Afrikaans is nie 'n
>> volwaardige taal nie?
>
> Is pigeon-English dat wel dan?

Pidgin-English

>
>> Dink jy dis chic om in Engels te skryf?
>
> Nee, maar ik weet wel dat Afrikaners een minderwaardigheidscomplex hebben
> tegenover "the English speaking". :D
>

--
Fusti
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107886 is 'n antwoord op boodskap #107884] Do, 15 Desember 2005 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hieke  is tans af-lyn  Hieke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Danie" schreef in bericht news:
> Dit is seker "pidgin english" wat jy van praat, soos in "'n eenvoudige
> mengsel van tale".

Oh heet dat gebrabbel zo?
Nou dat mag van ook hoor.

> Net teenoor mense wat beter engels as ek praat Ouboet. Jy is nie een van
> hulle nie :-D

Please allow me to be the judge of that, you bloody Japie bastard.
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107887 is 'n antwoord op boodskap #107886] Do, 15 Desember 2005 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lauda...  is tans af-lyn  lauda...
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ik had het onderwerp begonnen dus probeer ik even het af te sluiten.

Dat ik tegen migratie gekant ben heeft de meerderheid zeker verstaan.
Redenen staan op (door moedertaalsprekers vertaald)

nederlands: http://worldimprover.net/NL/nl2.html ,
http://worldimprover.net/NL/nl3.html ;

afrikaans: http://worldimprover.net/AF/af2.html ,
http://worldimprover.net/AF/af3.html .

Dat de migratie uit de islam-landen de meest stuitende van alle vormen
migratie is die we uitgezet zijn voor dacht is was algemeen aanvaard. Het
ging me erop soortgelijk denkende mensen te 'verzamelen', en dwars over de
grenzen, om misschien wat beweging in de dingen te brengen, want van de
politici enz staat blijkbaar niet veel te verwachten. Als iemand die
Zuid-Afrika bezoekt heeft en afrikaans lezen kan was ik ervan overtuigd dat
zuid-afrikanen (of zou ik zeggen afrikaners = boeren) de dingen evenzo
beschouwen.

Nu moet ik constateren dat dit blijkbaar zo niet het geval is. Uiteraard
weet je niet wie diegene van daar beneden zijn die zich sterk tegen onze
positie opstellen - het kunnen evenzo goed kleurlingen zijn die afrikaans
spreken. En dat zo vele uitspraken VOOR de islam daarvandaan kwamen duidt
volgens mij aan dat het wel zo is.

Ervan afgezien vond ik het een beetje teleurstellend dat enige van de
nederlandstalende het voor goed bevonden grappen over afrikaans te maken en
deze taal het recht af te spreken aan een gesprek gelijkwaardig mee te doen.

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107888 is 'n antwoord op boodskap #107885] Do, 15 Desember 2005 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hieke  is tans af-lyn  Hieke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Fustigator" schreef in bericht news:
> Pidgin-English

Weer wat geleerd. :)
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107889 is 'n antwoord op boodskap #107887] Do, 15 Desember 2005 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Michael Laudahn" skryf

> Ervan afgezien vond ik het een beetje teleurstellend dat enige van de
> nederlandstalende het voor goed bevonden grappen over afrikaans te maken en
> deze taal het recht af te spreken aan een gesprek gelijkwaardig mee te
doen.

Baie dankie vir hierdie teregwysing. Nederlanders wat
Afrikaans afkraak, is gewoonlik onkundig van hoe tale
ontwikkel en wat die basis van Afrikaans is. Hulle is
ook onkundig oor die bestaan van 'n letterkunde van
wêreldformaat in Afrikaans.

Gloudina
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107890 is 'n antwoord op boodskap #107870] Do, 15 Desember 2005 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Richard Smol  is tans af-lyn  Richard Smol
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
@rogers.com wrote:
> "Hieke" skryf
>
>> And why, for God's sake, don't you try to learn to speak and write in a
>> proper language?
>
> Verstaan ek jou nou goed. Jy sê Afrikaans is nie 'n
> volwaardige taal nie?

Trek het je niet al te zeer aan. Afrikaans komt op de meeste
Nederlanders nogal raar over, vooral in de geschreven vorm. Ik
persoonlijk krijg dan altijd het idee dat iemand Nederlands probeert te
schrijven, maar volstrekt niet kan spellen. Maar dat zal andersom ook
wel gelden.

RS
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107892 is 'n antwoord op boodskap #107890] Do, 15 Desember 2005 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Richard Smol" skryf

Afrikaans komt op de meeste
Nederlanders nogal raar over, vooral in de geschreven vorm. Ik
persoonlijk krijg dan altijd het idee dat iemand Nederlands probeert te
schrijven, maar volstrekt niet kan spellen. Maar dat zal andersom ook
wel gelden.

Natuurlik. Meeste Afrikaners vind dit baie
uitputtend om na Nederlanders te luister.
Nie net omdat die uitspraak vir ons vreemd
is nie, maar ook omdat hulle woordeskat en
idiomatiese uitdrukkinge so vreemd aan ons
psige is. Maar hierdie verskynsel kom ook
in ander lande voor. Byvoorbeeld hier in
Kanada waar die Frans van die Akadiërs
in die oostelike dele van Kanada hemelsbreed
verskil van Franse Frans en selfs van Quebecse
Frans ( en heelwaarskynlik ook van die Frans
wat in Manitoba gepraat word.) Ek sien dat
hulle ook nou onderskrifte in films gebruik waar
mense "Skots" praat, want niemand kan verstaan
wat hulle sê nie, selfs nie Engelse Engelse nie.

Gloudina
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107897 is 'n antwoord op boodskap #107888] Vr, 16 Desember 2005 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur, "Hieke" , die
Thu, 15 Dec 2005 12:56:28 +0100, in littera
in foro be.politics (et aliis) vere
scripsit quod sequitur:

>
> "Fustigator" schreef in bericht news:
>> Pidgin-English
>
> Weer wat geleerd. :)
>
Ach, daar is usenet ook nog wel goed voor! :-)))
--
Fusti
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107898 is 'n antwoord op boodskap #107889] Vr, 16 Desember 2005 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur, "@rogers.com" , die Thu, 15
Dec 2005 08:01:21 -0500, in littera
in foro be.politics (et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

>
> "Michael Laudahn" skryf
>
>> Ervan afgezien vond ik het een beetje teleurstellend dat enige van de
>> nederlandstalende het voor goed bevonden grappen over afrikaans te maken en
>> deze taal het recht af te spreken aan een gesprek gelijkwaardig mee te
> doen.
>
> Baie dankie vir hierdie teregwysing. Nederlanders wat
> Afrikaans afkraak, is gewoonlik onkundig van hoe tale
> ontwikkel en wat die basis van Afrikaans is. Hulle is
> ook onkundig oor die bestaan van 'n letterkunde van
> wêreldformaat in Afrikaans.
>
> Gloudina
>

Als west-Vlaming heb ik de volgende kanttekeningen tussen het
afrikaans en het Nederlands.

West-Vlaams is mijns insziens nog minder begrijpelijk voor de
Nederlanders (uitgenomen de Zeeuwen en in zekere mate de inwoners van
Saksisch Nederland (Groningen Drente, de oosterhelft van Overijssel en
de Gelderlandse Achterhoek) dan Afrikaans. Er zijn veel woorden die
anders zijn. sommigen lijken zelfs meer op Afrikaans dan op Nederlands
(bv."hulle" is "ulder" in 't WestVlaams). Er zijn iets meer dan 1
miljoen mensen die het Westvlaams thuis spreken.
Toch hebben wij, onder invloed en door de nabijheid van de andere
Nederlandse bevolkingsgroepen in de buurt niet de noodzaak gevonden
tot nu toe om een *andere* spelling te hebben dan de Nederlanders en
andere Vlamingen, al verstaan ze ons niet.

Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
ervan.

--
Fusti
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107899 is 'n antwoord op boodskap #107898] Vr, 16 Desember 2005 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Elderson  is tans af-lyn  Peter Elderson
Boodskappe: 18
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Fustigator:
> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
> ervan.

Zolang ze niet gaan proberen een eenheitsworst te fabrieken en die aan
alle deelnemers op te leggen vint ik alles best.
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107902 is 'n antwoord op boodskap #107898] Vr, 16 Desember 2005 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Fustigator" skryf

> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
> ervan.

Daar is heelwaarskynlik 'n paar instansies waar
Nederlands en Afrikaans en Vlaams betrek is.
Maar wat verstaan jy met 'n " taalunie"? Ek dink
daar is geen wil vir Afrikaans om enigsins saam
te smelt met Nederlands nie. Kultureel vind die
Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner hom nog
altyd nader aan Engeland as aan Nederland.
As hy Europa toe gaan, vind hy hom die meeste
tuis in Engeland. Nie in Nederland nie.

Gloudina
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107904 is 'n antwoord op boodskap #107902] Vr, 16 Desember 2005 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef op Fri, 16 Dec 2005 09:59:06 -0500 in de
nieuwsgroep nl.taal

>
> "Fustigator" skryf
>
>> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
>> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
>> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
>> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
>> ervan.
>
> Daar is heelwaarskynlik 'n paar instansies waar
> Nederlands en Afrikaans en Vlaams betrek is.
> Maar wat verstaan jy met 'n " taalunie"? Ek dink
> daar is geen wil vir Afrikaans om enigsins saam
> te smelt met Nederlands nie. Kultureel vind die
> Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner hom nog
> altyd nader aan Engeland as aan Nederland.
> As hy Europa toe gaan, vind hy hom die meeste
> tuis in Engeland. Nie in Nederland nie.
>

Het is dan ook een TAALunie, geen culturele unie. Nederland,
Vlaanderen en Suriname vormen samen een taalunie, de Nederlandse
Taalunie. Toch zijn er grote culturele verschillen tussen die drie
landen. Dat wil niet zeggen dat er geen oppositie is tegen die
taalunie maar het feit alleen al dat die vijfentwintig jaar geleden
ooit tot stand kwam zegt toch iets over de taalgemeenschap.

Er zijn al wel eens stemmen opgegeaan om ook Zuid-Afrika uit te
nodigen om die taalunie te vervoegen maar persoonlijk denk ik dat het
Afrikaans in de loop der eeuwen zo geëvolueerd is dat we van een
aparte taal mogen spreken als het dát is wat Zuid-Afrika verkiest.
--
Michel

"An earthen grail, a humble vessel filled
"To its low brim with water from that brink
"Where Shakespeare, Keats, Chaucer learned to drink.
(Edna Saint Vincent Murray)
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107905 is 'n antwoord op boodskap #107904] Vr, 16 Desember 2005 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nieckq  is tans af-lyn  Nieckq
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Michel Martens" meldde hier:

[...]

> Het is dan ook een TAALunie, geen culturele unie./

Dat is ook zo, maar taal is wel een aspect van cultuur.
Als Bomans zegt "zij trok van Drees en met haar been"
(o.i.d.), dan zal idd alleen een NLer daar iets mee kunnen,
behalve een paar zeer goed ingewijde Vlamingen.

> Nederland,
> Vlaanderen en Suriname vormen samen een taalunie, de Nederlandse
> Taalunie. Toch zijn er grote culturele verschillen tussen die drie
> landen./

En vooral binnen Suriname is er sprake van meerdere
naast elkaar levende culturen van de verschillende etnische groepen:
Javanen, Kreolen, Chinezen, Indiërs.

> Dat wil niet zeggen dat er geen oppositie is tegen die
> taalunie maar het feit alleen al dat die vijfentwintig jaar geleden
> ooit tot stand kwam zegt toch iets over de taalgemeenschap.

Dat één taal ook één spelling inhoudt b.v. Voor 1995 ging
Vlaanderen zo'n beetje zijn eigen weg, de progressieve toer op.

> Er zijn al wel eens stemmen opgegeaan om ook Zuid-Afrika uit te
> nodigen om die taalunie te vervoegen maar persoonlijk denk ik dat het
> Afrikaans in de loop der eeuwen zo geëvolueerd is dat we van een
> aparte taal mogen spreken als het dít is wat Zuid-Afrika verkiest.

Zuid-Afrikaans wordt door de meesten (NLers 'n Afrikaanders)
beschouwd als een aparte taal....

Nieckq
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107908 is 'n antwoord op boodskap #107902] Sa, 17 Desember 2005 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:-fudnbZyENlpTj_eRVn-pQ@rogers.com...
>
> "Fustigator" skryf
>
>> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
>> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
>> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
>> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
>> ervan.
>
> Daar is heelwaarskynlik 'n paar instansies waar
> Nederlands en Afrikaans en Vlaams betrek is.
> Maar wat verstaan jy met 'n " taalunie"? Ek dink
> daar is geen wil vir Afrikaans om enigsins saam
> te smelt met Nederlands nie. Kultureel vind die
> Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner hom nog
> altyd nader aan Engeland as aan Nederland.
> As hy Europa toe gaan, vind hy hom die meeste
> tuis in Engeland. Nie in Nederland nie.
>
> Gloudina

Wat jy nou skryf(excuseer vir my slegte africaans)
Die Boer het jare met die Engelse oorlog gevoer en jy beweer dat die
africaner sig meer aangetrokke voel by Engelse as by die Nederlander;die
meeste boer was van Nederlandse oorsprong en nie van Engelse
>
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107909 is 'n antwoord op boodskap #107905] Sa, 17 Desember 2005 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nieckq schreef op Sat, 17 Dec 2005 00:10:34 +0100 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Zuid-Afrikaans

gewoon "Afrikaans".

> wordt door de meesten (NLers én Afrikaanders)
> beschouwd als een aparte taal....

En toch gingen er ook al in deze groep (nl.taal) stemmen op die
pleitten voor de toetreding van Zuid-Afrika tot de Nederlandse
Taalunie.

--
Michel.
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107910 is 'n antwoord op boodskap #107909] Sa, 17 Desember 2005 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nieckq  is tans af-lyn  Nieckq
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Michel Martens" meldde hier:

[...]

> En toch gingen er ook al in deze groep (nl.taal) stemmen op die
> pleitten voor de toetreding van Zuid-Afrika tot de Nederlandse
> Taalunie.

En Namibië, inclusief Walvisbaai?
Horen die vierde c.q. vijfde-generatie-Duitsers ook gelijk
ergens bij.

Nieck
--
Je moe nie huil nie, je moe ni treur nie.
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107911 is 'n antwoord op boodskap #107905] Sa, 17 Desember 2005 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jeroen van den Broek  is tans af-lyn  Jeroen van den Broek
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Nieckq" skryf in boodskap news:40gvr7F1an23lU1@individual.net...
> "Michel Martens" meldde hier:
>
> [...]
>
>> Het is dan ook een TAALunie, geen culturele unie./
>
> Dat is ook zo, maar taal is wel een aspect van cultuur.
> Als Bomans zegt "zij trok van Drees en met haar been"
> (o.i.d.), dan zal idd alleen een NLer daar iets mee kunnen,
> behalve een paar zeer goed ingewijde Vlamingen.
>

Geen goed argument.
Je zou de NL-ers de kost moeten geven die:
1. niet weten wie Bomans was.
2. niet weten wie Drees was.
3. de uitdrukking "van Drees trekken" niet kennen.
En waarom zou een dergelijke cultuur-/taal-uiting die slechts lokaal
begrijpelijk is een Taalunie in de weg moeten staan?

>> Nederland,
>> Vlaanderen en Suriname vormen samen een taalunie, de Nederlandse
>> Taalunie. Toch zijn er grote culturele verschillen tussen die drie
>> landen./
>
> En vooral binnen Suriname is er sprake van meerdere
> naast elkaar levende culturen van de verschillende etnische groepen:
> Javanen, Kreolen, Chinezen, Indiërs.
>

Wat wil je hiermee aantonen?

>> Dat wil niet zeggen dat er geen oppositie is tegen die
>> taalunie maar het feit alleen al dat die vijfentwintig jaar geleden
>> ooit tot stand kwam zegt toch iets over de taalgemeenschap.
>
> Dat één taal ook één spelling inhoudt b.v. Voor 1995 ging
> Vlaanderen zo'n beetje zijn eigen weg, de progressieve toer op.
>

Pfff, je wilt toch niet beweren dat er binnen het huidige Taalunie-gebied
geen spellingskwesties meer zijn?

>> Er zijn al wel eens stemmen opgegeaan om ook Zuid-Afrika uit te
>> nodigen om die taalunie te vervoegen maar persoonlijk denk ik dat het
>> Afrikaans in de loop der eeuwen zo ge�volueerd is dat we van een
>> aparte taal mogen spreken als het dít is wat Zuid-Afrika verkiest.
>
> Zuid-Afrikaans wordt door de meesten (NLers 'n Afrikaanders)
> beschouwd als een aparte taal....
>

Door de meesten wordt die taal "Afrikaans" genoemd, dus zonder prefix.

--
Jeroen
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107912 is 'n antwoord op boodskap #107905] Sa, 17 Desember 2005 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jeroen van den Broek  is tans af-lyn  Jeroen van den Broek
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Nieckq" skryf in boodskap news:40gvr7F1an23lU1@individual.net...
> "Michel Martens" meldde hier:
>
> [...]
>
>> Dat wil niet zeggen dat er geen oppositie is tegen die
>> taalunie maar het feit alleen al dat die vijfentwintig jaar geleden
>> ooit tot stand kwam zegt toch iets over de taalgemeenschap.
>
> Dat één taal ook één spelling inhoudt [...]
>

Hmmm, dankzij een tip van Peter Alaca eens naar de "Online Dictionary and
Thesaurus" site van WordWeb gegaan, en wat staat daar op de homepage:

"WordWeb fully covers American, British, Australian, Canadian and Asian
English spellings and words.".

Dat zijn dus voor de 'ne taal Engels al tenminste 5 spellingen.

--
Jeroen
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107913 is 'n antwoord op boodskap #107899] So, 18 Desember 2005 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur, Peter Elderson , die Fri, 16
Dec 2005 09:16:41 +0100, in littera
in foro be.politics (et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Fustigator:
>> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
>> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
>> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
>> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
>> ervan.
>
> Zolang ze niet gaan proberen een eenheitsworst te fabrieken en die aan
> alle deelnemers op te leggen vint ik alles best.

en ieder tien jaar de spelling wéér veranderen...
--
Fusti
Re: Church burns as Sydney's race wars escalate [boodskap #107914 is 'n antwoord op boodskap #107902] So, 18 Desember 2005 08:40 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur, "@rogers.com" , die Fri, 16
Dec 2005 09:59:06 -0500, in littera
in foro be.politics (et aliis)
vere scripsit quod sequitur:

>
> "Fustigator" skryf
>
>> Is de afstand tussen Zuid-Afrika en de andere Nederlandstalige landen
>> te groot om samen een taalunie te vormen? Dit zou toch de wederzijdse
>> kontakten en de literatuur van alle landen voor de andere
>> Nederlandstalige landen meer toegankelijk maken. enfin dat denk ik
>> ervan.
>
> Daar is heelwaarskynlik 'n paar instansies waar
> Nederlands en Afrikaans en Vlaams betrek is.
> Maar wat verstaan jy met 'n " taalunie"? Ek dink
> daar is geen wil vir Afrikaans om enigsins saam
> te smelt met Nederlands nie. Kultureel vind die
> Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner hom nog
> altyd nader aan Engeland as aan Nederland.
> As hy Europa toe gaan, vind hy hom die meeste
> tuis in Engeland. Nie in Nederland nie.
>
> Gloudina
>
>
Gek dat ik drie jaar in Engeland woonde en daarna drie jaar in
Nederland, en me in Nederland meer thuis voelde dan in Engeland.

Ik denk dat de Engelsen uiteindelijk de Boerenkrijg nu *tweemaal*
gewonne hebben: eenmaal te velde rond 1900 en nu eenmaal kultureel.

of is het niet zo?
--
Fusti
Vorige onderwerp: Hello almal
Volgende onderwerp: Gesëende Kersfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 01:11:36 MGT 2024