Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello almal
Hello almal [boodskap #30279] Ma, 01 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
OomGert  is tans af-lyn  OomGert
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hello

My naam is Gert van der Priel.
(Oom Piel soos die stoute kinders my noem)

Ek is 67 jaar oud en woon buite Pretoria. My jongste broer, Pieter, het vir
my hierdie rekenaar gegee vir my verjaarsdag en ek weet nog nie so mooi hoe
al hierdie dinge werk nie. Hy het my vertel van nuus groepe en dinge vertel
en uiteindelik vannaand vir my gewys hoe al die dinge werk.

Toe sit ek sommer nou en lees vir ure lank al die dinge hier.

Ek hou van hierdie outjie in @home.com
Die gedigte vat seker eeue om te tik. Dis nou sommer fluks.

Wel, my twee dogters het beide spore gemaak oorsee. Om eerlik te wees weet
ek nie waar hulle is nie. Laaste wat ek van hulle gehoor het was hulle erens
in Holland. Amsterdam, dink ek. Hulle is al 2 jaar lank weg en toer lekker.
My seun, Pierre, is nog hier in SA saam met sy vrou, Susan, en twee kinders,
Gert en Anna. Sy vrou is ook laat gaan van haar werk af en hulle albei
probeer hard om werk te kry maar dis nou al amper 'n jaar wat hulle geen
inkomste het nie. Pierre het vir die "taxman" gewerk en Susan was ook in die
staatsdiens. Laasmaand het die bank hulle huis terug geneem en klein Gert
kan nie skool toe nie omdat sy ouers nie skoolfondse kon bekostig nie. Klein
Anna woon by my en haar ouma totdat Pierre of Susan 'n werk kan kry.
Hier op die plaas gaan dit amper goed. Ek is gelukkig omdat ek altyd my
plaaswerkers goed behandel het in die verlede. Hulle het nie teen my gedraai
nie. Gedurende die vroee 1980s het ek 'n groot huis op die plaas vir hulle
gebou. Met genoeg plek vir al my werkers en hulle familie.
Hulle is goeie werkers, ek het ook aandele in my plaas aan hulle oorhandig,
maar dis nou nutteloos, so ons almal boer maar hard met die hoop dat ons 'n
goeie "tender" kan kry. Milosa en Themba ry elke dag met my ou BMW
Johannesburg toe om te sien of iemand in ons belangstel.
Hulle kyk ook mooi na klein Anna.

Ek sal dalk die plaas moet verkoop, maar wil dit nie doen nie, Themba en sy
familie werk al so lank saam met my en as ek verkoop weet ek nie wat van
hulle gaan word nie.

Baie Groete
Oom Gert
Re: Hello almal [boodskap #30280 is 'n antwoord op boodskap #30279] Ma, 01 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

OomGert wrote:

> Ek hou van hierdie outjie in @home.com

Ek weet, Paul. Dis seker omdat ek
nie alles vir soetkoek opeet nie.En omdat
jy 'n goeie ding ken as jy haar sien.

Die tannie wat nie onder die kalkoen
uitgebroei is nie.
Re: Hello almal [boodskap #30299 is 'n antwoord op boodskap #30279] Di, 02 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ai Tannie ek sou teen hierdie tyd al gehoop (bid) het dat tannie eens en vir
altyd wil besef dat tannie se forensiese ondersoeke totaal belaglik is ...
Wie weet miskien is Oom Gert tog nie Paul soos wat tannie graag wil he
nie...

Ek kan nog die dag onthou, dat ek hier die eerste keer gepos het - en hoe
tannie my daarvan beskuldig het dat ek iemand anders was... weet nie meer
wie nie - ek dink dit was iemand van Amerika wat vir tannie bietjie kak
gegee het...

So doen asb. vir almal 'n guns en gee 'n mense a kans om te bewys dat hy tog
wel 'n individu is en nie "Paul" op sy swartperd nie.

@home.com wrote in message ...
> OomGert wrote:
>
>> Ek hou van hierdie outjie in @home.com
>
> Ek weet, Paul. Dis seker omdat ek
> nie alles vir soetkoek opeet nie.En omdat
> jy 'n goeie ding ken as jy haar sien.
>
> Die tannie wat nie onder die kalkoen
> uitgebroei is nie.
>
Re: Hello almal [boodskap #30300 is 'n antwoord op boodskap #30279] Di, 02 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Pijotrij wrote:

> Ai Tannie ek sou teen hierdie tyd al gehoop (bid) het dat tannie eens en vir
> altyd wil besef dat tannie se forensiese ondersoeke totaal belaglik is ...
> Wie weet miskien is Oom Gert tog nie Paul soos wat tannie graag wil he
> nie...
>

Die brief was natuurlik ook deel van die
forensiese ondersoek, my vriend. Maar
omdat Oom Gert uit Ierland gepos het,
kan jy maar aanneem dis ons vriend in
Dublin. Hy het die streke lank tevore
ook uitgehaal.

Tannie Sherlock
Re: Hello almal [boodskap #30313 is 'n antwoord op boodskap #30279] Wo, 03 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wel as tannie dan nou so sterk oor die saak voel...

So wie is ek dan nou wat uit Holland uit pos? Ek hoop nie tannie is weer
van plan om aliases aan my te konnekteer nie.

@home.com wrote in message ...
> Pijotrij wrote:
>
>> Ai Tannie ek sou teen hierdie tyd al gehoop (bid) het dat tannie eens en vir
>> altyd wil besef dat tannie se forensiese ondersoeke totaal belaglik is ...
>> Wie weet miskien is Oom Gert tog nie Paul soos wat tannie graag wil he
>> nie...
>>
>
> Die brief was natuurlik ook deel van die
> forensiese ondersoek, my vriend. Maar
> omdat Oom Gert uit Ierland gepos het,
> kan jy maar aanneem dis ons vriend in
> Dublin. Hy het die streke lank tevore
> ook uitgehaal.
>
> Tannie Sherlock
>
Re: Hello almal [boodskap #30360 is 'n antwoord op boodskap #30279] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan du Plessis  is tans af-lyn  Stefan du Plessis
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ha ... goeie een!

Stefan

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8evln9$c3j$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> 'n Parafien PC daar op die plaas oom Gert?
>
> Dave

> OomGert wrote in message
> news:2%3P4.7405$xA.18975@news.iol.ie...
>> Hello
>>
>> My naam is Gert van der Priel.
Re: Hello almal [boodskap #30361 is 'n antwoord op boodskap #30279] Sa, 06 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
'n Parafien PC daar op die plaas oom Gert?

Dave

OomGert skryf in boodskap news:2%3P4.7405$xA.18975@news.iol.ie...
> Hello
>
> My naam is Gert van der Priel.
> (Oom Piel soos die stoute kinders my noem)
>
> Ek is 67 jaar oud en woon buite Pretoria. My jongste broer, Pieter, het vir
> my hierdie rekenaar gegee vir my verjaarsdag en ek weet nog nie so mooi hoe
> al hierdie dinge werk nie. Hy het my vertel van nuus groepe en dinge vertel
> en uiteindelik vannaand vir my gewys hoe al die dinge werk.
>
> Toe sit ek sommer nou en lees vir ure lank al die dinge hier.
>
> Ek hou van hierdie outjie in @home.com
> Die gedigte vat seker eeue om te tik. Dis nou sommer fluks.
>
> Wel, my twee dogters het beide spore gemaak oorsee. Om eerlik te wees weet
> ek nie waar hulle is nie. Laaste wat ek van hulle gehoor het was hulle erens
> in Holland. Amsterdam, dink ek. Hulle is al 2 jaar lank weg en toer lekker.
> My seun, Pierre, is nog hier in SA saam met sy vrou, Susan, en twee kinders,
> Gert en Anna. Sy vrou is ook laat gaan van haar werk af en hulle albei
> probeer hard om werk te kry maar dis nou al amper 'n jaar wat hulle geen
> inkomste het nie. Pierre het vir die "taxman" gewerk en Susan was ook in die
> staatsdiens. Laasmaand het die bank hulle huis terug geneem en klein Gert
> kan nie skool toe nie omdat sy ouers nie skoolfondse kon bekostig nie. Klein
> Anna woon by my en haar ouma totdat Pierre of Susan 'n werk kan kry.
> Hier op die plaas gaan dit amper goed. Ek is gelukkig omdat ek altyd my
> plaaswerkers goed behandel het in die verlede. Hulle het nie teen my gedraai
> nie. Gedurende die vroee 1980s het ek 'n groot huis op die plaas vir hulle
> gebou. Met genoeg plek vir al my werkers en hulle familie.
> Hulle is goeie werkers, ek het ook aandele in my plaas aan hulle oorhandig,
> maar dis nou nutteloos, so ons almal boer maar hard met die hoop dat ons 'n
> goeie "tender" kan kry. Milosa en Themba ry elke dag met my ou BMW
> Johannesburg toe om te sien of iemand in ons belangstel.
> Hulle kyk ook mooi na klein Anna.
>
> Ek sal dalk die plaas moet verkoop, maar wil dit nie doen nie, Themba en sy
> familie werk al so lank saam met my en as ek verkoop weet ek nie wat van
> hulle gaan word nie.
>
> Baie Groete
> Oom Gert
>
Re: Hello almal [boodskap #38104 is 'n antwoord op boodskap #30279] Do, 04 Januarie 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is beindruk dat jy Andre P. Brink so raak kan aanhaal.

Dingus wrote:
>
> Gaan kak.
Re: HELLO ALMAL [boodskap #107975 is 'n antwoord op boodskap #30279] Do, 22 Desember 2005 19:30 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Fritz Wuehler wrote:
> Dis n toets sonder die squiggly ding (soos n predekant sonder broek) en met qs gebruikery duur die regular groen venster wat van ou Bob gestuur is. Nou ja, sit dit in julle pype en geniet die rook.

Ha ha -- vreeslik snaaks. Fokof nou asseblief, Brad.

Mense, lees meer oor hierdie malkop by
http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
en ignoreer hom verder.
--
Vorige onderwerp: Re: Rassisme in Australie?
Volgende onderwerp: Re: Church burns as Sydney's race wars escalate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 00:23:39 MGT 2024