Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boer Newspapers: Institutionalised Racism Continues
Boer Newspapers: Institutionalised Racism Continues [boodskap #107664] Di, 06 Desember 2005 19:15
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Gaap. Ons bewe in ons kollektiewe broeke.

Ons boere is baie tuiser as verdrukte minderheid
as wat jy dink. (en boonop uit beroemde herkoms
-- Christiaan de Wet het per slot van rekening
guerilla-oorlog uitgedink, swaerrie) . Die vet katte van
die huidige regering baklei so onder mekaar,
hoe sal hulle die derde vryheidsoorlog ooit sien kom?
Vorige onderwerp: Stereotipes
Volgende onderwerp: Jonathan Shapiro ( Zapiro)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:47:14 MGT 2024