Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stereotipes
Stereotipes [boodskap #107649] Di, 06 Desember 2005 12:55 na volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek gesels nou die dag met 'n ou Omie wat naby Loftus Versveld woon hier in
Pretoria. Hy huur sy grasperk uit as parkering tydens wedstyde. Daar is
natuurlik twee groepe mense wat Loftus besoek: die rugby geestriftiges en
die sokker ondersteuners. Een van hierdie groepe, vertel hy vir my, wil hy
nie meer op sy perseel he nie. Hierdie groep is lawaaierig, strooi rommel,
gebruik sy tuin as toilet en is onbedagsaam. Die ander groep is beleefd,
stiptelik, netjies.

Ek wed jou jy dink dat groep 1 die sokker geesdriftiges is. Jy is verkeerd
as jy dit dink.

Is dit dalk tyd om ons stereotipes oor onsself te heroorweeg?

Danie
Re: Stereotipes [boodskap #107653 is 'n antwoord op boodskap #107649] Di, 06 Desember 2005 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie met jou of die ou oom stry hieroor nie want ek was nog nooit by
'n sokker wedstryd nie, wat ek wel weet is dat 4 dae 'n jaar word die
Fonteine deur 'n massa swartes betrek en om te sê die kak spat behoorlik is
om dit sagkens te stel.

Natuurlik sal die ouens wat by die see bly vir jou kan vertel hoe dit op die
strande lyk op die 26 ste en die 1ste, Alles behalwe netjies en beleefd.
Doen jouself gerus ook 'n guns en ry deur Marabastad so 4 uur die middag op
'n Saterdag, dit is 'n skande

"Danie" skryf in boodskap news:dn41op$iu0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gesels nou die dag met 'n ou Omie wat naby Loftus Versveld woon hier in
> Pretoria. Hy huur sy grasperk uit as parkering tydens wedstyde. Daar is
> natuurlik twee groepe mense wat Loftus besoek: die rugby geestriftiges en
> die sokker ondersteuners. Een van hierdie groepe, vertel hy vir my, wil hy
> nie meer op sy perseel he nie. Hierdie groep is lawaaierig, strooi rommel,
> gebruik sy tuin as toilet en is onbedagsaam. Die ander groep is beleefd,
> stiptelik, netjies.
>
> Ek wed jou jy dink dat groep 1 die sokker geesdriftiges is. Jy is verkeerd
> as jy dit dink.
>
> Is dit dalk tyd om ons stereotipes oor onsself te heroorweeg?
>
> Danie
>
Re: Stereotipes [boodskap #107661 is 'n antwoord op boodskap #107649] Di, 06 Desember 2005 16:09 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie dink vir 'n oomblik dat die wit mense verhewe is bo drek in sy geledere?
Oor die duim geskat, is die wit mense meer welvarend en het daarom meer
geleentheid kak te maak as die groot gros swart mense. Kyk maar na die
strande daar by julle wat nou gesluit is vir 4x4'e en dis 99,9% die drek van
die wit mense se skuld. Mense wat suip en betaal en dan dink sy betaling
het vir hom vrypag gegee om die omgewing te vernietig. Ons sien dit
jaarliks hier by ons in die Namib...dronk RSA mense wat 'dough nuts' maak in
die sensitiewe woestyn. Motorfietstoere uit die RSA se mense wat voëls in
die woestyn met hul fietse jaag en vrektrap en dan storie die idioot van 'n
toerleier dat 'hulle miljoene rande se besigheid bring vir Namibië en dat
ons eerder dankbaar moet wees as om te moan oor 'n paar voëltjies' is besig
om die land vir Suid-Afrikaners minder toeganklik te maak.

"Danie" skryf in boodskap news:dn41op$iu0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gesels nou die dag met 'n ou Omie wat naby Loftus Versveld woon hier in
> Pretoria. Hy huur sy grasperk uit as parkering tydens wedstyde. Daar is
> natuurlik twee groepe mense wat Loftus besoek: die rugby geestriftiges en
> die sokker ondersteuners. Een van hierdie groepe, vertel hy vir my, wil hy
> nie meer op sy perseel he nie. Hierdie groep is lawaaierig, strooi rommel,
> gebruik sy tuin as toilet en is onbedagsaam. Die ander groep is beleefd,
> stiptelik, netjies.
>
> Ek wed jou jy dink dat groep 1 die sokker geesdriftiges is. Jy is verkeerd
> as jy dit dink.
>
> Is dit dalk tyd om ons stereotipes oor onsself te heroorweeg?
>
> Danie
>
Vorige onderwerp: Lekker Slim Afrikaans
Volgende onderwerp: Boer Newspapers: Institutionalised Racism Continues
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:43:49 MGT 2024