Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter-fliek
Harry Potter-fliek [boodskap #107598] Sa, 03 Desember 2005 06:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het dit gisteraand gaan kyk - Harry Potter and the Goblet of Fire.
Baie goed gedoen - baie korter as die boek, maar die essensie van die boek
is goed saamgevat in die fliek.
--
Groetnis
Annette
Re: Harry Potter-fliek [boodskap #107600 is 'n antwoord op boodskap #107598] Sa, 03 Desember 2005 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is dit met julle grootmense dat julle die kinders se boeke so lees...en
flieks gaan kyk? Het julle nie genoeg fantasie in die daaglikse lewens
nie?

"Annette" skryf in boodskap news:dmrdth$68l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het dit gisteraand gaan kyk - Harry Potter and the Goblet of Fire.
> Baie goed gedoen - baie korter as die boek, maar die essensie van die boek
> is goed saamgevat in die fliek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Harry Potter-fliek [boodskap #107602 is 'n antwoord op boodskap #107600] So, 04 Desember 2005 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:F9GdnZHqe5TQ0gzenZ2dnUVZ_sadnZ2d@is.co.za...
> Wat is dit met julle grootmense dat julle die kinders se boeke so
> lees...en flieks gaan kyk? Het julle nie genoeg fantasie in die
> daaglikse lewens nie?
Hier by ons is daar n ouderdoms beperking op Harry se flieks, so die kinders
mag dit neie eers kyk nie. My kinders, wat al oud genoeg is het dit baie
geniet en grootmense op die radie en tv kla dat hulle bang geword het.
Groete
Afro Ozzie
Re: Harry Potter-fliek [boodskap #107610 is 'n antwoord op boodskap #107602] Ma, 05 Desember 2005 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is mal oor die Harry Potter boeke. Dit is 'n helse straf om so lank te
moet wag voordat die finale boek op die rakke is.

> "Suidwester" wrote in message
> news:F9GdnZHqe5TQ0gzenZ2dnUVZ_sadnZ2d@is.co.za...
>> Wat is dit met julle grootmense dat julle die kinders se boeke so
>> lees...en flieks gaan kyk? Het julle nie genoeg fantasie in die
>> daaglikse lewens nie?
Re: Harry Potter-fliek [boodskap #107612 is 'n antwoord op boodskap #107610] Ma, 05 Desember 2005 06:45 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wag nog vir die Afrikanse weergawe van die laaste een. Weet nie wat
aangaan nie - ander kere was die Afrikaanse uitgawe binne 4 maande op die
rakke.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1133764419.33005@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek is mal oor die Harry Potter boeke. Dit is 'n helse straf om so lank te
> moet wag voordat die finale boek op die rakke is.
>
>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:F9GdnZHqe5TQ0gzenZ2dnUVZ_sadnZ2d@is.co.za...
>>> Wat is dit met julle grootmense dat julle die kinders se boeke so
>>> lees...en flieks gaan kyk? Het julle nie genoeg fantasie in die
>>> daaglikse lewens nie?
>
Vorige onderwerp: Chris Potgieter na-aaper (Shame)
Volgende onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:31:03 MGT 2024