Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Chris Potgieter na-aaper (Shame)
Chris Potgieter na-aaper (Shame) [boodskap #107609] Ma, 05 Desember 2005 06:17
Phantom II  is tans af-lyn  Phantom II
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my ons ruggraatlose vriend is weer terug ondanks die moeite
om sy aksies gestop te kry.

Hy het nou selfs my naam aangeneem. Seker 'n groot ego boost vir hom
om uiteindelik soos 'n man te kan voel.

Trots om Afrikaans te wees en te skop teen die aanslae van Satan.

Die regte Chris Potgieter.
Vorige onderwerp: Gelees op prikbord oor SA
Volgende onderwerp: Harry Potter-fliek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:53:17 MGT 2024