Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tutu - vervolg ...
Tutu - vervolg ... [boodskap #4649] So, 30 April 2006 08:50 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet ons die laaste woord aan 'n Engelse joernalis gee - ons
joernaliste (Afrikaans) is mos nie mans genoeg om die waarheid kaalkop
te vertel nie:

"Spare us the talk of ingratitude, Desmond
"Out to Lunch" - David Bullard (Sunday Times 30.04.2006)

If you happen to have, a white skin then you bear two burdens if you
live in South Africa. The first is that you are assumed to be racist
and therefore unqualified to comment on the widespread corruption,
cronyism and incompetence that impedes our development as a nation. The
other is that you will always be thought ungrateful for the generosity
shown by your black fellow citizens who, out of the goodness of their
hearts, didn't drive you into the sea or knock your head off.
reinforced recently in a speech by Desmond Tutu on the 10th anniversary
of the setting up of the shambolic Truth and Reconciliation Commission
(TRC), which Tutu chaired. The TRC was supposed to be one of those
touchy-feely, nation-healing initiatives set up just after the election
in 1994 to help us all come to terms with ourselves. It was
unintentionally at the vanguard of reality television and many of you
will remember the harrowing scenes of people describing the most
terrible events from the apartheid era before tearfully collapsing into
the arms of the sympathetic chairman. Oprah would have loved it.
However, what the TRC never managed to do was to bring to book those
who had been responsible for such atrocities.
Most whites in South Africa were directly involved in the apartheid
regime, irrespective of whether they voted for the National Party. Like
most ordinary citizens they just wanted good schools for their kids,
hospitals, roads and a reliable electricity and water supply. In short,
they wanted a quiet life and didn't really want to get involved.
When the 1994 elections took place there was surprisingly little
right-wing resistance. The whites joined the winding queues and voted
and then settled back into the daily routine of going to work, taking
the kids to school, filling in their tax forms and all the other
mundane minutiae that make up the average suburban lifestyle.
An excited Tutu marveled that we had managed a peaceful transformation
(as did most South Africans) and dubbed us the "rainbow nation". So
what went wrong and why, 12 years after those elections, are whites
still being maligned for not showing enough gratitude? Is it really
about gratitude or is it about money?
While the TRC may have provided us with some fine theatre it was pretty
ineffectual as a body. Escape deals had obviously been cut with the
previous government and promises made not to go for those who had been
personally responsible for what happened in the last 10 years of
apartheid. Despite the public wailing and gnashing of teeth, the guilty
were allowed to retire to their farms or join the funds they had
smuggled out of the country. Examples were made of a few of the
apartheid henchmen but when it came to extracting the real truth, the
TRC was hopelessly inept.
So my message to Desmond Tutu is this. We love you dearly, you are a
giant among men, you make us laugh and you make us cry, but if you
still believe that whites have not shown enough gratitude towards
blacks then perhaps the memory of the sham of the TRC is colouring your
judgment."
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4653 is 'n antwoord op boodskap #4649] So, 30 April 2006 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Spare us the talk of ingratitude, Desmond
> "Out to Lunch" - David Bullard (Sunday Times 30.04.2006)
> The
> other is that you will always be thought ungrateful for the generosity
> shown by your black fellow citizens who, out of the goodness of their
> hearts, didn't drive you into the sea or knock your head off.
> reinforced recently in a speech by Desmond Tutu on the 10th anniversary
> of the setting up of the shambolic Truth and Reconciliation Commission
> (TRC), which Tutu chaired.

David Bullard wys sy kleure as hy die TRC as
"shambolic" bestempel. Arrogante stuk witnerf.
Arrogante stuk Engelse witnerf. Die soort wat
gedurende die apartheidsdae grappe oor die
Afrikaners gemaak het, maar heimlik bly was
dat hulle die vrugte van apartheid kon pluk.
En ek stem volkome met Tutu saam, as hy
hierdie opmerkings gemaak het by die
herdenking van die kommissie.

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4654 is 'n antwoord op boodskap #4653] So, 30 April 2006 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti. Soos gewoonlik mis jy die punt - soos in volledig.
Bullard hou vir Tutu as die WVK-voorsitter verantwoordelik dat hy nie
die verantwoordelikes tot verantwoording gebring het nie. Ook het die
WVK (onder Tutu se leiding) diegene wat verliese gely het, nie na
behore vergoed nie.
En nou hou hy, Tutu, die blanke verantwoordelik.
Gaan lees maar gerus weer wat Bullard daar skryf. Hy is volledig in die
kol - en een van die redes is dat hy steeds hier is en hierdie dinge
self ervaar.

(En, o ja - wanneer ek verwys het na Engelse wat teen Afrikaners
gediskrimineer het, het jy my as 'n leuenaar uitgemaak. Maar nee ek
dink die meeste van daardie Engelse en hul meelopers het
weggehardloop...)
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4655 is 'n antwoord op boodskap #4654] So, 30 April 2006 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Bullard hou vir Tutu as die WVK-voorsitter verantwoordelik dat hy nie
> die verantwoordelikes tot verantwoording gebring het nie. Ook het die
> WVK (onder Tutu se leiding) diegene wat verliese gely het, nie na
> behore vergoed nie.

Maar was dit ooit die mandaat van die WVK om
die verantwoordelikes tot verantwoording te bring?
Was hulle mandaat nie net om amnestie aan hulle
te weier nie - iets wat hulle op redelike groot skaal
gedoen het. Was die mandaat ook om verliese te
vergoed? Het hulle die geld gehad om dit te doen?
( Sommige swart Amerikane reken dat hulle vergoed
moet word vir die verliese wat hulle gely het wees
slawerny. Hier in Kanada gaan alle mense, wat
in residential schools ingestop is waar hulle nie
hulle Eerste Nasie tale mag gepraat het nie,
vergoed. En as hulle kan bewys dat hulle fisies
of seksueel aangerand is, kry hulle nog meer.
Dit gaan biljoene kos. Het die WVK daardie
soort geld gehad. Miskien kom dit nog in die
toekoms. Dit word in Engels "reparations"
genoem. Dis wat die Geallieerdes van
Duitsland geverg het gedurende die Eerste
Wêreldoorlog.)

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4656 is 'n antwoord op boodskap #4655] Ma, 01 Mei 2006 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina vra:
Maar was dit ooit die mandaat van die WVK om
die verantwoordelikes tot verantwoording te bring?
Was hulle mandaat nie net om amnestie aan hulle
te *weier* nie - iets wat hulle op redelike groot skaal
gedoen het. Was die mandaat ook om verliese te
vergoed?

Wouter
Soos ek dit onthou (ek het van die verhore bygewoon, maar daar het intussen
baie water in die see geloop) het die WVK-proses 5 stappe ingesluit.
1. Truth
2. Reconciliation
3. Amnesty
4. Reparation
5. Compensation

Die WVK se mandaat was om die eerste drie af te handel en 'n beleid (policy)
op te stel vir die laaste twee aspekte. Reparation en Compensation moes dan
daarna deur die regering kragtens dié beleid afgehandel word.

Ek reken dit was belangrik dat iets soos die WVK plaasgevind het, dat baie
onheilighede oopgekrap is. Dit het n besliste doel gedien. Maar Bullard se
beskuldigings is redelik na aan die kol, die proses het min integriteit
gehad - daar was byvoorbeeld geen manier om leuens uit te wys vir wat dit
was nie, bewyse is ook nie gevra of gelewer nie. Daar was ook geen ruimte
vir kruisverhoor nir, elkeen se storie is bloot opgeteken, na die nodige
simpatie bewys en trane gestort is. En die kommissarisse was erg
bevooroordeeld, met een of twee uitsonderings. Dit was inderdaad 'n
chaotiese spul gewees, 'shambolic' beskryf dit redelik goed.

Die WVK kon ook nie daarin slaag om 'n geloofwaardige beleid op te stel vir
Reparation en Compensation nie. Wat hulle voorgestel het, is nie ernstig
opgeneem nie.

Terloops, die WVK se mandaat was om amnestie te *gee* aan dié wat
kwalifiseer, nie om amnestie te *weier* nie. Hulle het ongelukkig buite
hulle magte opgetree en ook kollektiewe amnestie aan ANC-leiers gegee, iets
wat nie deur die WVK-wet gemagtig is nie en later deur regsprosesse nietig
verklaar is. Dit was net een van die voorbeelde van hulle vooroordeel en
disrespek vir konsekwente en ordelike optrede.

Maar dit was ten spyte van al hierdie kritiek in totaal goed dat dit gebeur
het, ek vermoed die positiewe bydrae wat die WVK gemaak het word maklik
geringgeskat.
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4657 is 'n antwoord op boodskap #4656] Ma, 01 Mei 2006 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf

> Maar dit was ten spyte van al hierdie kritiek in totaal goed dat dit gebeur
> het, ek vermoed die positiewe bydrae wat die WVK gemaak het word maklik
> geringgeskat.

Baie dankie vir die antwoord. Ek neem aan jy is die
oorspronklike Wouter Plaasvark van 'n paar jaar
gelede?
Ek hoor elke nou en dan hoe die SA model van
die WVK aangehaal word as oplossing vir ander
penaries in ander dele van die wêreld.
Ek neem ook aan dat, alhoewel dit baie "slipshod"
was. die WVK 'n belangrike funksie vervul het om 'n
baie gevaarlike situasie te blus. Die swart
gemeenskap kon bietjie stoom afblaas, en die wit
gemeenskap kon bietjie bieg en toe was dit finish
en klaar, soos my ma altyd gesê het.

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4658 is 'n antwoord op boodskap #4656] Ma, 01 Mei 2006 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf

> Soos ek dit onthou (ek het van die verhore bygewoon, maar daar het intussen
> baie water in die see geloop) het die WVK-proses 5 stappe ingesluit.
> 1. Truth
> 2. Reconciliation
> 3. Amnesty
> 4. Reparation
> 5. Compensation
>
> Die WVK se mandaat was om die eerste drie af te handel en 'n beleid (policy)
> op te stel vir die laaste twee aspekte. Reparation en Compensation moes dan
> daarna deur die regering kragtens dié beleid afgehandel word.

Dus moes die regering Reparasie en Kompensasie
inbring. Interessant. Is dit ooit gedoen? Of beskou
die ANC die aankoop van wit grond vir swart besetting
as reparasie en kompensasie?

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4662 is 'n antwoord op boodskap #4658] Ma, 01 Mei 2006 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dus moes die regering Reparasie en Kompensasie
inbring. Interessant. Is dit ooit gedoen?
Gloudina

Wouter
Dis al lank terug, maar soos ek dit onthou is daar R30 000 aan die
slagoffers of naasbestaandes in iets soos 20 000 gevalle betaal. Ook eers na
baie jare en na baie hoër verwagtinge by sommiges geskep is.
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4663 is 'n antwoord op boodskap #4657] Ma, 01 Mei 2006 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina: Ek neem aan jy is die oorspronklike Wouter Plaasvark van 'n paar
jaar gelede?

Wouter:
Ja, een en dieselfde, ek hang soms hier rond, maar was nie lus om deel te
neem nie, veral nie tydens die onlangse kruisposdebakel nie.

Gloudina : Ek neem ook aan dat, alhoewel dit baie "slipshod" was. die WVK
'n belangrike funksie vervul het om 'n baie gevaarlike situasie te blus.
Die swart gemeenskap kon bietjie stoom afblaas, en die wit gemeenskap kon
bietjie bieg...

Wouter:
Stoom afblaas was daar beslis en ek vermoed die feit dat simpatieke ore
daarna geluister het sonder om te bevraagteken moes gehelp het, ja. Maar die
bieg was taamlik onsuksesvol. Dié wat wel gebieg het, het meesal nie
oopgemaak en alles vertel nie, die proses is deur min blankes vertrou.
Hoeveel dit gehelp het is moeilik om te sê.

Maar die WVK het aan 'n klomp baie ongelowige mense oor 'n langerige periode
gewys dat daar onmenslike misdrywe gepleeg is, dis deur die TV tot vervelens
in almal se kele afgedruk. Nie lekker kykstof nie, maar dit het realiteit
gebring oor dinge wat vroeër deur die media verswyg is, deur die politici
ontken is en nie deur die publiek geglo is nie. As dit nie daarvoor was nie,
sou daar minder wedersydse begrip gewees het.
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4664 is 'n antwoord op boodskap #4649] Ma, 01 Mei 2006 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Ek het nou onlangs die film "My Country" gesien,
wat sê dat dit losweg gebaseer is op Antjie Krog
se "Country of my Skull." Ek was 'n bietjie
teleurgesteld daaroor. Dit het teveel gegaan oor
'n romanse tussen die wit Afrikaner joernaliste en
'n swart Amerikaanse joernalis ( ek wonder hoe
getrou dit 'n weergawe was van Antjie Krog se
lewe?), en te min oor die dinge van die WVK
self. Het enigiemand dit gesien?

Wouter
Antjie Krog was een van die groot bydraers tot die WVK se
ongeloofwaardigheid. Sy het as Antjie Samuels 'n klomp hoogs bevooroordeelde
en emosionele strooi daaroor die wêreld ingestuur. Ek het nie haar boek
daaroor gelees nie en sal die rolprent ook vermy.

Ek het voor die WVK 'n heel ander opinie van haar skryfvermoë gehad, maar sy
het haar in daardie rondte in my oë tot 'n ongeloofwaardige liggewig
gereduseer.
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4665 is 'n antwoord op boodskap #4663] Ma, 01 Mei 2006 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf


Maar die WVK het aan 'n klomp baie ongelowige mense oor 'n langerige
periode
> gewys dat daar onmenslike misdrywe gepleeg is, dis deur die TV tot vervelens
> in almal se kele afgedruk. Nie lekker kykstof nie, maar dit het realiteit
> gebring oor dinge wat vroeër deur die media verswyg is, deur die politici
> ontken is en nie deur die publiek geglo is nie. As dit nie daarvoor was nie,
> sou daar minder wedersydse begrip gewees het.

Ek het nou onlangs die film "My Country" gesien,
wat sê dat dit losweg gebaseer is op Antjie Krog
se "Country of my Skull." Ek was 'n bietjie
teleurgesteld daaroor. Dit het teveel gegaan oor
'n romanse tussen die wit Afrikaner joernaliste en
'n swart Amerikaanse joernalis ( ek wonder hoe
getrou dit 'n weergawe was van Antjie Krog se
lewe?), en te min oor die dinge van die WVK
self. Het enigiemand dit gesien?

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4677 is 'n antwoord op boodskap #4653] Do, 04 Mei 2006 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
JYS 'N OU VERLEPTE BRUINNERF
wrote in message
news:1146403761.562053.324790@u72g2000cwu.googlegroups.com.. .
>
>
>
>> "Spare us the talk of ingratitude, Desmond
>> "Out to Lunch" - David Bullard (Sunday Times 30.04.2006)
>>
> The
>> other is that you will always be thought ungrateful for the generosity
>> shown by your black fellow citizens who, out of the goodness of their
>> hearts, didn't drive you into the sea or knock your head off.
>> reinforced recently in a speech by Desmond Tutu on the 10th anniversary
>> of the setting up of the shambolic Truth and Reconciliation Commission
>> (TRC), which Tutu chaired.
>
> David Bullard wys sy kleure as hy die TRC as
> "shambolic" bestempel. Arrogante stuk witnerf.
> Arrogante stuk Engelse witnerf. Die soort wat
> gedurende die apartheidsdae grappe oor die
> Afrikaners gemaak het, maar heimlik bly was
> dat hulle die vrugte van apartheid kon pluk.
> En ek stem volkome met Tutu saam, as hy
> hierdie opmerkings gemaak het by die
> herdenking van die kommissie.
>
> Gloudina
>
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4678 is 'n antwoord op boodskap #4663] Do, 04 Mei 2006 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter:
> Stoom afblaas was daar beslis en ek vermoed die feit dat simpatieke ore
> daarna geluister het sonder om te bevraagteken moes gehelp het, ja. Maar
> die
> bieg was taamlik onsuksesvol. Dié wat wel gebieg het, het meesal nie
> oopgemaak en alles vertel nie, die proses is deur min blankes vertrou.
> Hoeveel dit gehelp het is moeilik om te sê.

Wouter hoe weet jy dat die wat gebieg het nie alles vertel het nie ?
Weet jy iets wat anner nie en hoekom as jy weet openbaar jy nie jou
feiete nie ? ..of het jy dalk eksta sintuie ?





"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:e35kti$l73$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gloudina: Ek neem aan jy is die oorspronklike Wouter Plaasvark van 'n
> paar
> jaar gelede?
>
> Wouter:
> Ja, een en dieselfde, ek hang soms hier rond, maar was nie lus om deel te
> neem nie, veral nie tydens die onlangse kruisposdebakel nie.
>
> Gloudina : Ek neem ook aan dat, alhoewel dit baie "slipshod" was. die WVK
> 'n belangrike funksie vervul het om 'n baie gevaarlike situasie te blus.
> Die swart gemeenskap kon bietjie stoom afblaas, en die wit gemeenskap kon
> bietjie bieg...
>
> Wouter:
> Stoom afblaas was daar beslis en ek vermoed die feit dat simpatieke ore
> daarna geluister het sonder om te bevraagteken moes gehelp het, ja. Maar
> die
> bieg was taamlik onsuksesvol. Dié wat wel gebieg het, het meesal nie
> oopgemaak en alles vertel nie, die proses is deur min blankes vertrou.
> Hoeveel dit gehelp het is moeilik om te sê.
>
> Maar die WVK het aan 'n klomp baie ongelowige mense oor 'n langerige
> periode
> gewys dat daar onmenslike misdrywe gepleeg is, dis deur die TV tot
> vervelens
> in almal se kele afgedruk. Nie lekker kykstof nie, maar dit het realiteit
> gebring oor dinge wat vroeër deur die media verswyg is, deur die politici
> ontken is en nie deur die publiek geglo is nie. As dit nie daarvoor was
> nie,
> sou daar minder wedersydse begrip gewees het.
>
>
>
>
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4679 is 'n antwoord op boodskap #4662] Do, 04 Mei 2006 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En vir ons 2 jaar in die army het ons seker 5000 gekry


"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:e35kbs$juu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dus moes die regering Reparasie en Kompensasie
> inbring. Interessant. Is dit ooit gedoen?
> Gloudina
>
> Wouter
> Dis al lank terug, maar soos ek dit onthou is daar R30 000 aan die
> slagoffers of naasbestaandes in iets soos 20 000 gevalle betaal. Ook eers
> na
> baie jare en na baie hoër verwagtinge by sommiges geskep is.
>
>
>
>
Die WVK [boodskap #4682 is 'n antwoord op boodskap #4678] Do, 04 Mei 2006 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter: > Stoom afblaas was daar beslis en ek vermoed die feit dat
simpatieke ore daarna geluister het sonder om te bevraagteken moes gehelp
het, ja. Maar die bieg was taamlik onsuksesvol. Dié wat wel gebieg het, het
meesal nieoopgemaak en alles vertel nie, die proses is deur min blankes
vertrou.

Otterkop: Wouter hoe weet jy dat die wat gebieg het nie alles vertel het nie
? Weet jy iets wat anner nie en hoekom as jy weet openbaar jy nie jou feiete
nie ? ..of het jy dalk eksta sintuie ?

Wouter
Ek dink enige mens met doodgewone sintuie wat dié spul gevolg het sou
dieselfde gevolgtrekking gemaak het. Maar jy is reg, ek WEET dit nie, ek het
geen ekstra feite nie, dis my eie waarneming. Maar ook die opinie van baie
ander wat destyds die verrigtinge gevolg het.
Re: Die WVK [boodskap #4683 is 'n antwoord op boodskap #4682] Do, 04 Mei 2006 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Party mense sal op sulke opinies floreer en nooit ophou nie. Die naelstring
moet
geknip word



"Wouter Plaasvark" wrote in message
news:e3c763$ejo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wouter: > Stoom afblaas was daar beslis en ek vermoed die feit dat
> simpatieke ore daarna geluister het sonder om te bevraagteken moes gehelp
> het, ja. Maar die bieg was taamlik onsuksesvol. Dié wat wel gebieg het,
> het
> meesal nieoopgemaak en alles vertel nie, die proses is deur min blankes
> vertrou.
>
> Otterkop: Wouter hoe weet jy dat die wat gebieg het nie alles vertel het
> nie
> ? Weet jy iets wat anner nie en hoekom as jy weet openbaar jy nie jou
> feiete
> nie ? ..of het jy dalk eksta sintuie ?
>
> Wouter
> Ek dink enige mens met doodgewone sintuie wat dié spul gevolg het sou
> dieselfde gevolgtrekking gemaak het. Maar jy is reg, ek WEET dit nie, ek
> het
> geen ekstra feite nie, dis my eie waarneming. Maar ook die opinie van
> baie
> ander wat destyds die verrigtinge gevolg het.
>
>
>
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4684 is 'n antwoord op boodskap #4664] Do, 04 Mei 2006 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n ander noot - wat is die nuutste rakende die aantygings van
plagiaat teen Krog? Het die aantygings substansie?
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4685 is 'n antwoord op boodskap #4684] Do, 04 Mei 2006 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas schrieb:

> Op 'n ander noot - wat is die nuutste rakende die aantygings van
> plagiaat teen Krog? Het die aantygings substansie?

Ek weet nie wat die nuutste is in verband met
Krog en plagiaat nie. Ek was egter baie
geinteresseerd oor die oorspronklike situasie.
Verbaas oor wie die aantyging bring. Oor waaroor
gestry word, ensovoorts.

Gloudina
Re: Tutu - vervolg ... [boodskap #4688 is 'n antwoord op boodskap #4664] Do, 04 Mei 2006 22:33 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark skryf

> Antjie Krog was een van die groot bydraers tot die WVK se
> ongeloofwaardigheid. Sy het as Antjie Samuels 'n klomp hoogs bevooroordeelde
> en emosionele strooi daaroor die wêreld ingestuur.
> Ek het voor die WVK 'n heel ander opinie van haar skryfvermoë gehad, maar sy
> het haar in daardie rondte in my oë tot 'n ongeloofwaardige liggewig
> gereduseer.

Kan jy bietjie meer uitwei oor hoekom jy hierdie
lae opinie van haar gevorm het?

Gloudina
Re: t [boodskap #107054 is 'n antwoord op boodskap #4649] Di, 15 November 2005 19:17 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Etienne Marais" skryf

> t

o kort is die sinnetjie en skraal
Re: t [boodskap #107058 is 'n antwoord op boodskap #107054] Di, 15 November 2005 19:44 Na vorige boodskap
NoS...[3]  is tans af-lyn  NoS...[3]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 15 Nov 2005 14:17:07 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Etienne Marais" skryf
>
>> t
>
> o kort is die sinnetjie en skraal

en blink in die wit lig en vaal ?
Vorige onderwerp: Reparasies
Volgende onderwerp: In Memoriam P.J. PHILANDER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 19:37:06 MGT 2024