Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My hart gaan uit na die Londonners/Londonare
My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104254] Do, 07 Julie 2005 16:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, wat 'n droewige dag.
Ons het almal geweet dit was nooit 'n kwessie van of nie, maar wanneer
London haar aanval gaan kry.
Ek kan my net indink watse choas, onsekerheid en droefheid daar nou kan
heers.
Soos wat ek die storie op RSG hier gehoor het tot dusver , het 6 bomme
ontplof by 2 moltreinstasies en op busse.
Tand is daar geen moltrein- of busvervoer nie, en geen seine om enige
selfoonoproepe te kan maak nie.

En hier sit ons ewe veilig en gekoester in SA.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104257 is 'n antwoord op boodskap #104254] Do, 07 Julie 2005 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Wie sou dit weer gedoen he????????????
Islam is verdraagsaam,liefde,vrouvrindlik...........

"Annette" schreef in bericht news:dajkh0$ec5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai tog, wat 'n droewige dag.
> Ons het almal geweet dit was nooit 'n kwessie van of nie, maar wanneer
> London haar aanval gaan kry.
> Ek kan my net indink watse choas, onsekerheid en droefheid daar nou kan
> heers.
> Soos wat ek die storie op RSG hier gehoor het tot dusver , het 6 bomme
> ontplof by 2 moltreinstasies en op busse.
> Tand is daar geen moltrein- of busvervoer nie, en geen seine om enige
> selfoonoproepe te kan maak nie.
>
> En hier sit ons ewe veilig en gekoester in SA.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104265 is 'n antwoord op boodskap #104257] Vr, 08 Julie 2005 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So is enige geloof - maar dan kry jy ook in enige geloof die fanatici, en
hulle is gevaarlik.
--
Groetnis
Annette

" de boskabouter" skryf in boodskap news:BQcze.139451$vw4.7391354@phobos.telenet-ops.be...
> Wie sou dit weer gedoen he????????????
> Islam is verdraagsaam,liefde,vrouvrindlik...........
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:dajkh0$ec5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ai tog, wat 'n droewige dag.
>> Ons het almal geweet dit was nooit 'n kwessie van of nie, maar wanneer
>> London haar aanval gaan kry.
>> Ek kan my net indink watse choas, onsekerheid en droefheid daar nou kan
>> heers.
>> Soos wat ek die storie op RSG hier gehoor het tot dusver , het 6 bomme
>> ontplof by 2 moltreinstasies en op busse.
>> Tand is daar geen moltrein- of busvervoer nie, en geen seine om enige
>> selfoonoproepe te kan maak nie.
>>
>> En hier sit ons ewe veilig en gekoester in SA.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104269 is 'n antwoord op boodskap #104265] Ma, 11 Julie 2005 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
scvm  is tans af-lyn  scvm
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
wel, dis nie so sleg as wat meeste mense dink nie,(jammer ek bly meeste
van my lewe in engeland, terrorist look to enspire terror, mar kyk na
die mense in london se gesigte, hulle is almal kallem, en ek dink dis a
lekker "kick in the bollocks" vir wie ooit dit gedoen het. (once again
i apologise for my spelling and grammer)
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104270 is 'n antwoord op boodskap #104269] Ma, 11 Julie 2005 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewSA  is tans af-lyn  NewSA
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ag hoe lekker om weer `n slaggie terug te wees in die lekka ou SA.

Hoekom huil julle so omdat daar `n paar mense dood is in die land van
vroueverkragters en moordenaars.
Ag shame....

England het dit op hulself gebring om al die vreemde nasionaliteite in
hul land toe te laat en die ergste van als veilige blyplek gegee het
aan kommunistiese organisasies soos die ANC, ZANU en ZANLA oor die
jare wat dade van terreur en moorde gepleeg het teen hul eie mense in
SA en Rhodesia..

In SA sterf meer mense per dag as wat in hierdie aanvalle gesterf
het... Ag shame....

Soos die ingelsman self sê:

The chickens are home to roost and this is just the beginning.

Groete uit `n veilige SA....
Hier by ons is net sonskyn en rose, julle moet gaan kyk hoe lyk dit in
Irak......

On 11 Jul 2005 02:23:04 -0700, "scvm" wrote:

> wel, dis nie so sleg as wat meeste mense dink nie,(jammer ek bly meeste
> van my lewe in engeland, terrorist look to enspire terror, mar kyk na
> die mense in london se gesigte, hulle is almal kallem, en ek dink dis a
> lekker "kick in the bollocks" vir wie ooit dit gedoen het. (once again
> i apologise for my spelling and grammer)
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104274 is 'n antwoord op boodskap #104270] Di, 12 Julie 2005 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Engeland is een van die min lande wat jou as SA'er toelaat, sonder 'n visum.

En jy neem hulle kwalik...

tsk tsk tsk

> England het dit op hulself gebring om al die vreemde nasionaliteite in
> hul land toe te laat en die ergste van als veilige blyplek gegee het
> aan kommunistiese organisasies soos die ANC, ZANU en ZANLA oor die
> jare wat dade van terreur en moorde gepleeg het teen hul eie mense in
> SA en Rhodesia..
Re: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare [boodskap #104275 is 'n antwoord op boodskap #104270] Di, 12 Julie 2005 09:47 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek's nie lief vir die Engelse nie, maar ek moet sê dat ek baie beïndruk is
met hoe hulle die situasie hanteer het. Dis nou as jy vergelyk met hoe die
Amerikaners tekere gegaan het.

Voorbeeld, die eerste nuus na 11 September was dat daar 20 000 mense dood
is. Die eerste nuus uit Engeland was dat daar 2 mense dood is...

> On 11 Jul 2005 02:23:04 -0700, "scvm" wrote:
>
>> wel, dis nie so sleg as wat meeste mense dink nie,(jammer ek bly meeste
>> van my lewe in engeland, terrorist look to enspire terror, mar kyk na
>> die mense in london se gesigte, hulle is almal kallem, en ek dink dis a
>> lekker "kick in the bollocks" vir wie ooit dit gedoen het. (once again
>> i apologise for my spelling and grammer)
>
Vorige onderwerp: Wie is wie?
Volgende onderwerp: Re: Twee klein linguistiese vrae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 10:08:19 MGT 2024