Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is wie?
Wie is wie? [boodskap #104261] Do, 07 Julie 2005 22:26 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD is ontbloot - of so beweer 'n klompie begaafde kuber bloedhonde. Nadat DD
"ontmasker" is lê daar 'n groter taak vir hulle voor. Wie is die sg
"Reisiger"? En - is die "Reisiger" en die "kosmiese messias" dieselfe
persoon?
Is dit nie ook DD nie?
Re: Wie is wie? [boodskap #104266 is 'n antwoord op boodskap #104261] Vr, 08 Julie 2005 06:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vertel meer!

"Jonas" skryf in boodskap news:dajajp$o79$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> DD is ontbloot - of so beweer 'n klompie begaafde kuber bloedhonde. Nadat DD
> "ontmasker" is lê daar 'n groter taak vir hulle voor. Wie is die sg
> "Reisiger"? En - is die "Reisiger" en die "kosmiese messias" dieselfe
> persoon?
> Is dit nie ook DD nie?
>
Vorige onderwerp: Die vorige Mev. en Dr. B(agavan) S(hree) Rashneesh (en/of Vennote) om te verhoog ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ? )
Volgende onderwerp: My hart gaan uit na die Londonners/Londonare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:47:17 MGT 2024