Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beeld se Lesers-opinies
Beeld se Lesers-opinies [boodskap #103756] Sa, 11 Junie 2005 18:35
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en ek stap die CNA by 'n groot winkelkompleks hier by ons in
en besluit heel impulsief om vir 'n verandering 'n Afrikaanse koerant
te koop. Want die Beeld lê op die rak.
Laat vanmiddag kry ek my sit hier in die sitkamer met 'n beker
koffie en sleep die half vergete Beeld nader. By die lesersbriewe kom
ek toe hierop af:

brief1
Apartheid en korrupsie nie dieselfde
****************************
Mense wat weet, moet sterk eksepsie neem oor Ferdi Greyling se rubriek
van 8 Junie waarin hy beweer "wit Afrikaanse mans in die NP was maar
lekker korrup".

cut
cut
cut

Die tweede opsigtelik fout wat Greyling maak, is om die ANC hemelhoog
aan te prys vir sy "nie-rassigheid". Weet Greyling nie van die wette
oor swart ekonomiese bemagtiging wat doelgerig onderskei tussen swart
en wit mense in die land en spesifiek ingestel is om swart mense ten
koste van wit mense te bevoordeel nie?
http://www.news24.com/Beeld/Briewe/0,,3-73_1719712,00.html

brief 2
Wie was 'lekker korrupte' NP-mans?
****************************

cut
cut
cut
Vraag: Sou die rubriekskrywer sy artikel, wat die ANC kritiseer, kon
geskryf het as hy nié klappe na die NP uitgedeel het nie? Ek vra maar
net.
http://www.news24.com/Beeld/Briewe/0,,3-73_1719710,00.html

Slotsom deur iemand wat nie die betrokke rubriek gelees het nie,
en wel nooit NP gestem het nie maar ook 'n 'wit Afrikaanse man' is:

Dìt nuusgroep, is julle vriend - Ferdi (Max Du Preez) Greyling in
kleur en geur:-(((
As julle hom nou nog nie ken nie, leer hom ken.
Vorige onderwerp: Sogenaamde Leiers
Volgende onderwerp: Re: The Plot to Kill Mugabe - Episode 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:49:39 MGT 2024