Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sogenaamde Leiers
Sogenaamde Leiers [boodskap #103726] Vr, 10 Junie 2005 06:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog nie 'n dooie woord deur die hoofregter, aangewese hoofregter,
Vise-president ( Onse Prez is landuit), Minister van Justisie, Hoof van
Polisie, of enige " verantwoordelike" minister in die kabinet om die
rassistiese en lasterlike uitsprake deur sg. " jeugleiers" tov regter H.
Squires aan te spreek nie.
--
Groetnis
Annette
Re: Sogenaamde Leiers [boodskap #103736 is 'n antwoord op boodskap #103726] Vr, 10 Junie 2005 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy wag verniet Annette, jy sal mos nooit in jou lewe 'n swarte kry was
rassisties is nie.

Die cherry op die koek vir my is die klomp op gisteraand se nuus wat 100%
Zuma skreeu, en daarop aandring dat hy die volgende president word. Dit is
vir my maar net 'n bewys dat die swartes in Afrika fokol logika het

"Annette" skryf in boodskap news:d8bd4f$an6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nog nie 'n dooie woord deur die hoofregter, aangewese hoofregter,
> Vise-president ( Onse Prez is landuit), Minister van Justisie, Hoof van
> Polisie, of enige " verantwoordelike" minister in die kabinet om die
> rassistiese en lasterlike uitsprake deur sg. " jeugleiers" tov regter H.
> Squires aan te spreek nie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Sogenaamde Leiers [boodskap #103738 is 'n antwoord op boodskap #103736] Vr, 10 Junie 2005 10:45 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis presies wat in Afrika aan die gang is. Kyk selfs vir ou Gloudina: Sy
keur vandag se foute goed juis omdat daar in die verlede dan ook foute
gemaak is. Swart Afrika sien iemand wat sterk is as 'n leier, maak nie
saak of hy reg of verkeerd is nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1118398900.924591@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Jy wag verniet Annette, jy sal mos nooit in jou lewe 'n swarte kry was
> rassisties is nie.
>
> Die cherry op die koek vir my is die klomp op gisteraand se nuus wat 100%
> Zuma skreeu, en daarop aandring dat hy die volgende president word. Dit is
> vir my maar net 'n bewys dat die swartes in Afrika fokol logika het
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8bd4f$an6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nog nie 'n dooie woord deur die hoofregter, aangewese hoofregter,
>> Vise-president ( Onse Prez is landuit), Minister van Justisie, Hoof van
>> Polisie, of enige " verantwoordelike" minister in die kabinet om die
>> rassistiese en lasterlike uitsprake deur sg. " jeugleiers" tov regter H.
>> Squires aan te spreek nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Vorige onderwerp: Arms en bene val uit die lug!
Volgende onderwerp: Beeld se Lesers-opinies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 21:41:49 MGT 2024