Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elaine en HP
Elaine en HP [boodskap #103191] Di, 17 Mei 2005 09:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die nuwe
Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
--
Groetnis
Annette
Re: Elaine en HP [boodskap #103206 is 'n antwoord op boodskap #103191] Di, 17 Mei 2005 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette... klaar ge"pre-book" en elkere ding :))

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:d6ccci$ljo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die
> nuwe
> Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Elaine en HP [boodskap #103225 is 'n antwoord op boodskap #103206] Wo, 18 Mei 2005 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
wag vir boek 6 nie

"Elaine" skryf in boodskap news:d6d9j4$ou5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Annette... klaar ge"pre-book" en elkere ding :))
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6ccci$ljo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die
>> nuwe
>> Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Elaine en HP [boodskap #103226 is 'n antwoord op boodskap #103225] Wo, 18 Mei 2005 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog nooit HP boek gelees nie het wel een keer 'n eboek gehad maar
elke keer as ek die boek lees dan maak ek nie 'n karakter in my kop op nie
maar sien die akteur wat in die fliek speel...dieselfde met LOTR, so die
films het my verbeelding ingeboek.

"Riaan" skryf in boodskap news:1116409799.413261@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
> wag vir boek 6 nie
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:d6d9j4$ou5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Annette... klaar ge"pre-book" en elkere ding :))

>> Elaine

>> "Annette" wrote in message
>> news:d6ccci$ljo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die
>>> nuwe
>>> Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>


>
Re: Elaine en HP [boodskap #103227 is 'n antwoord op boodskap #103226] Wo, 18 Mei 2005 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees eers die boek Deneille. As jy boek 4 lees, is jy nog betyds.
Eintlik is die karakters wat in die flieks gebruik word baie goed. Ek hou
baie van Alan Rickman se Prof Snipe.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Deneile" skryf in boodskap news:d6f3gp$p77$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nog nooit HP boek gelees nie het wel een keer 'n eboek gehad maar
> elke keer as ek die boek lees dan maak ek nie 'n karakter in my kop op nie
> maar sien die akteur wat in die fliek speel...dieselfde met LOTR, so die
> films het my verbeelding ingeboek.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1116409799.413261@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
>> wag vir boek 6 nie
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:d6d9j4$ou5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie Annette... klaar ge"pre-book" en elkere ding :))
>
>>> Elaine
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d6ccci$ljo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Elaine, indien jy nie weet nie, of vergeet het - kry genoeg slaap - die
>>>> nuwe
>>>> Harry Potter boek kom uit op 16 Junie.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>>
>>
>
>
>>
>
Re: Elaine en HP [boodskap #103253 is 'n antwoord op boodskap #103225] Wo, 18 Mei 2005 17:33 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek;s net so erg :) Ek kon piep kry toe ons so lank vir Order of the Phoenix
moes wag :)

"Riaan" skryf in boodskap news:1116409799.413261@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Bly om te sien ek is nie die enigste HP fan op die NG nie ... Kan nie meer
> wag vir boek 6 nie
Vorige onderwerp: Pryse van DVD's
Volgende onderwerp: Internetbankbedrog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:49:05 MGT 2024