Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internetbankbedrog
Internetbankbedrog [boodskap #103235] Wo, 18 Mei 2005 14:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alweer.
Glo grootskaals, en die keer is die beginpunt FNB.

--
Groetnis
Annette
Re: Internetbankbedrog - Hoax [boodskap #103237 is 'n antwoord op boodskap #103235] Wo, 18 Mei 2005 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
http://www.finance24.com/articles/default/display_article.as p?Nav=ns&ArticleID=1518-24_1707098

"Annette" skryf in boodskap news:d6fi38$3oc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Alweer.
> Glo grootskaals, en die keer is die beginpunt FNB.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Internetbankbedrog - Hoax [boodskap #103240 is 'n antwoord op boodskap #103237] Wo, 18 Mei 2005 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit 'n houks sou wees, hoekom is dit vanaf die 3uur nuusbuletins op die
lug?
Is die houks-storie nie miskien 'n houks nie?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Deneile" skryf in boodskap news:d6fjos$6p1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
http://www.finance24.com/articles/default/display_article.as p?Nav=ns&Article
ID=1518-24_1707098
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6fi38$3oc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alweer.
>> Glo grootskaals, en die keer is die beginpunt FNB.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Internetbankbedrog - Hoax [boodskap #103255 is 'n antwoord op boodskap #103237] Wo, 18 Mei 2005 18:39 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie 'n "hoax" nie, maar wel 'n "bogus" e-pos. Let wel op.

Hokus-pokus en tjoeps-tjaps en jy's sonder jou geldjies as daar enigsins
iets was in die rekening na die bankkostes van deesdae.

:-(

TJ

"Deneile" skryf in boodskap news:d6fjos$6p1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
http://www.finance24.com/articles/default/display_article.as p?Nav=ns&ArticleID=1518-24_1707098
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6fi38$3oc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Alweer.
>> Glo grootskaals, en die keer is die beginpunt FNB.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Elaine en HP
Volgende onderwerp: Walglappe op die nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:57:24 MGT 2024