Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Walglappe op die nuusgroep
Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103023 is 'n antwoord op boodskap #103032] Vr, 13 Mei 2005 12:50 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie ken die prosedure(s) wat gevolg moet word om ouens wat walglike dinge
hier pos te vervolg?
Laat my weet en ek belowe op op te volg. fana...@hotmail.com
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103032 is 'n antwoord op boodskap #103023] Vr, 13 Mei 2005 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's eintlik net een ding om te doen. Ignoreer die peste, dan gaan hulle
vanself weg.

Dis moeilik om met egte vryheid van spraak te leef, hê? Ek cope daarmee deur
my "vryheid van lees" uit te oefen.

gr
Max

"Jonas" skryf in boodskap news:d6186u$4di$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie ken die prosedure(s) wat gevolg moet word om ouens wat walglike dinge
> hier pos te vervolg?
> Laat my weet en ek belowe op op te volg. fana...@hotmail.com
>
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103046 is 'n antwoord op boodskap #103032] Vr, 13 Mei 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag Jonas jy mors jou tyd.

Daai teef het my destyds by een of ander komissie gerapporteer en as ek treg
onthou het die meit in die Kaap gesit wat my per epos gekontak het.

Ek het haar telefonies gekontak, in haar moer in gestuur en haar vertel wat
ek van haar en die teef dink, hahaha.. Ek is omverskoning gevra en hier is
ek nog steeds.

ApartheidsVark Groete
Frikkie

Jonas skryf in boodskap news:d6186u$4di$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie ken die prosedure(s) wat gevolg moet word om ouens wat walglike dinge
> hier pos te vervolg?
> Laat my weet en ek belowe op op te volg. fana...@hotmail.com
>
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103057 is 'n antwoord op boodskap #103032] Vr, 13 Mei 2005 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 May 2005 05:50:56 -0700, "Jonas" wrote:

> Wie ken die prosedure(s) wat gevolg moet word om ouens wat walglike dinge
> hier pos te vervolg?
> Laat my weet en ek belowe op op te volg. fana...@hotmail.com
>

Jy laat my wonder Jonas. Ek vee dit uit soos dit verskyn,
(dit het reeds 'n vraag van bouwer tot gevolg gehad)
en toets dan, en vind dan dat dit weg is.
Jou vraag laat dit klink asof ek dit slegs vanaf my eie rekenaar
verwyder, wat nie die geval behoort te wees nie. Hoe dikwels
sien julle dit?

DD
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103078 is 'n antwoord op boodskap #103032] So, 15 Mei 2005 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas" wrote:

> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
> 'n lessie leer.
>

Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.

Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.

Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.

DD
as jy dit het, het jy dit :-))).
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103106 is 'n antwoord op boodskap #103057] So, 15 Mei 2005 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
'n lessie leer.
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103243 is 'n antwoord op boodskap #103078] Wo, 18 Mei 2005 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:ni3e81l4rqm0cumj51v693q0qfprgqdebd@4ax.com...
> On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
>> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
>> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
>> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
>> 'n lessie leer.
>>
>
>
> Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
> gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
> Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
> dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
> Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.
>
> Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
> geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
> gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.
>
> Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
> weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
> op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.
>
> DD
> as jy dit het, het jy dit :-))).
>

Hoe haal jy dit weg? Ek het ook al op Google gesien dat sommige mense 'n
versoek doen om iets nie te laat argiveer nie... Hoe doen hulle dit?
Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103257 is 'n antwoord op boodskap #103243] Wo, 18 Mei 2005 19:32 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 May 2005 17:13:19 +0200, "Max" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:ni3e81l4rqm0cumj51v693q0qfprgqdebd@4ax.com...
>> On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas"
>> wrote:

>>> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
>>> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
>>> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
>>> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
>>> 'n lessie leer.
>>>


>> Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
>> gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
>> Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
>> dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
>> Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.

>> Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
>> geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
>> gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.

>> Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
>> weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
>> op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.

>> DD
>> as jy dit het, het jy dit :-))).

>
> Hoe haal jy dit weg? Ek het ook al op Google gesien dat sommige mense ´n
> versoek doen om iets nie te laat argiveer nie... Hoe doen hulle dit?
>

delete body. Max

DD
Vorige onderwerp: Internetbankbedrog
Volgende onderwerp: Vader Tyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:51:45 MGT 2024