Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kosmiese Messias
Kosmiese Messias [boodskap #102903] Sa, 07 Mei 2005 20:08 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "DD" skryf

Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.

Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.

Gloudina
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102904 is 'n antwoord op boodskap #102903] Sa, 07 Mei 2005 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sean Monterey  is tans af-lyn  Sean Monterey
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 7 May 2005 16:08:07 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
>> "DD" skryf
>
> Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
>
> Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
> vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
> se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
> sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
> inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
>
> Gloudina
>

wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
'n belaglike prys kos.
Maar, geld is relatief. Om dieselfde geld op iets te
spandeer wat 'n tydsduur het, soos om dit vir
'n aand op die one arm bandits te mors, sou
minder duur wees. Maar dit is ook omdat mense dìt doen
waarom daar so gemors kan word.
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102905 is 'n antwoord op boodskap #102903] Sa, 07 Mei 2005 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 16:08:07 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
>> "DD" skryf
>
> Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
>
> Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
> vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
> se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
> sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
> inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
>
> Gloudina
>

seker is daar mense wat daarin spesialiseer om so iets te organiseer.
En dit sal natuurlik brandweerdienste insluit.
Miskien sluit dit heelwat beplannings en berekenings in.
Nie dat beplanning en berekenings in SA geld nie.
Gister was daar iets in 'n koerant van 'n gat wat by een of ander
dorp in SA in die pad in geval het. Heelwat meters diep dink ek.
Ek kan nie besonderhede onthou nie, want my vrou het dit op
haar rekenaar gelees en my daarvan vertel. Wat ek wel
kan onthou is dat die munisipaliteit doodeenvoudig die
gat opgevul het met sement en die verkeer daaroor laat voortgaan het.
Tot iemand, wat wel berekeings doen, dit gestop het en gesê het
dat hulle bedonnerd is.

DD
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102907 is 'n antwoord op boodskap #102904] Sa, 07 Mei 2005 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sean Monterey" skryf

> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
> 'n belaglike prys kos.

Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102908 is 'n antwoord op boodskap #102903] So, 08 Mei 2005 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Meer inligiting van SA wenner by www.fireworks.co.za en ons het ook weer
binnekort 'n www.symphonyoffire.co.za innie Kaap.

:-)

TJ

Artslink.co.za News
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"@rogers.com" skryf in boodskap news:_9-dnewQFO7ng-DfRVn-1Q@rogers.com...
>
>> "DD" skryf
>
> Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
>
> Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
> vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
> se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
> sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
> inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
>
> Gloudina
>
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102909 is 'n antwoord op boodskap #102907] So, 08 Mei 2005 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Archie Sneddon  is tans af-lyn  Archie Sneddon
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Sean Monterey" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.

du plessis
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102910 is 'n antwoord op boodskap #102907] So, 08 Mei 2005 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Sean Monterey" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf Sean Monterey skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.

du plessis
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102911 is 'n antwoord op boodskap #102907] So, 08 Mei 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 18:50:19 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "swaap skryf" skryf
>
>> wel hierdie is vuurwerke waarvan sterre neerdaal
>> in 'n sambreel van seker ten mìnste 100 meter breed.
>> Dit het ook nie langer gehou as 'n kwartier of miskien
>> twintig minute nie, en ek is seker dat een so sterre reën
>> 'n belaglike prys kos.
>
>
> Nou hoekom skryf swaap skielik sulke amper
> goeie Afrikaans, so 'n bietjie op die trant van du plessis?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

dit is iets wat nie oor uitgebrei moet word nie.
Wat nie eers weer genoem moet word nie.
Ten minste nie op die groep nie.
Want, as jy dit sou verstaan, en weet watter
wins dit vir hierdie selfde groep is, sal jy
dankie sê.
Dit was nalatig dat dit gebeur het,
was slegs vir 'n paar sekondes sigbaar,
en verduidelik sal ek nie -
ten minste nie hier nie.
Maar glo my, ek verdien 'n dankie daarvoor.

DD
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102912 is 'n antwoord op boodskap #102908] So, 08 Mei 2005 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf

> Meer inligiting van SA wenner by www.fireworks.co.za

Baie dankie vir die inligting. Baie interessant.
Ons bly op die Ontario-kant van die Ottawa
Rivier, maar as ons met die rivier af kyk, sien
ons Hull (in die provinsie van Quebec) in die
middel-distansie. Daar is 'n baie groot casino
waar hulle elke jaar die kompetisies het, en ons
kan die vuurwerke duidelik sien van ons
balkon af.
Hull is net oorkant die rivier van Parliament
Hill af. ( Baie van die federale regerings-
departemente is in Hull.) As die vuurwerke
gedurende Canada Day in die parke rondom
Parliament Hill op die Ontario kant is, kan ons
nie die vuurwerke so goed sien nie, want daar
is 'n paar hoë geboue wat ons uitsig afsny. Maar
as die vuurwerke in Hull is, dan sien ons dit
duidelik.

Gloudina
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102913 is 'n antwoord op boodskap #102908] So, 08 Mei 2005 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 May 2005 15:14:01 +0200, "TJ" wrote:

> Meer inligiting van SA wenner by www.fireworks.co.za en ons het ook weer
> binnekort 'n www.symphonyoffire.co.za innie Kaap.
>
> :-)
>
> TJ

interessante site, TJ.
Die fotos is uithaler fotos
en soos alle tipe fotos verskillend benader word,
is dit 'n spesiale kuns om vuurwerke te fotografeer.

**. *
* * * \ / *
* \ / * *
* _, * * ''-, *\ | _.-' / *
`'-., ** | / -`|` / *
* ** `'., \ | ,-` ' /
* * \', * \ | /| '/ // *
.,,,, ` ` , * ` || | '| // ,.-`
* * `.\ \ |\,|| | | | `' ,.-`` *
** \\ \ | `||/ | | /|***_-`
\\ | | |||| | | |/ - *
* ````'-, \| ,\ | |||||/ | |/ ,'
``'., \| | \ | |`| / / // / ***
* * \,,\,`..|`-|-|/\..|,|'/
-`` | / /` \ \` '
```''''-------''''````
Re: Kosmiese Messias [boodskap #102920 is 'n antwoord op boodskap #102903] So, 08 Mei 2005 18:49 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis maklik om so `n kompetisie te wen as jy van SA af kom.
Petrolbomme maak `n pragtige "poef" geluid en die mooiste kleure waaraan jy
kan dink.
Ai hoe mis ek nou die ou Boeresport dae.

ApartheidsVark Groete
Frikkie
Ps: Ag natuurlik, sorry antie maar jou seun sal natuurlik goed doen in
hierdie kompetisies, vergeet jy kom van hier af !!!

@rogers.com skryf in boodskap news:_9-dnewQFO7ng-DfRVn-1Q@rogers.com...
>
>> "DD" skryf
>
> Ek wonder wat kos een so... so... so... kietergeftie.
>
> Een van ons seuns wat by sy hoërskool 'n vuurwerk-
> vertoning gereël het, het uitgevind dat vyftien minute
> se vuurwerk omtrent drieduisend Kanadese rand
> sou kos. Hier in Ottawa het ons gereeld in die herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie en baie kere wen die SA
> inskrywing die prys. Wonder wie organiseer dit.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ?)
Volgende onderwerp: Re: Cassingadag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:24:20 MGT 2024