Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Cassingadag
Re: Cassingadag [boodskap #102925] So, 08 Mei 2005 21:02
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, ek het die verkeerde Foto`s aangeheg. Sal dit more regstel.

Frikkie
Ps: Hierdie is elk geval almal van cassinga.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:d5lkgg$rnp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het vergeet dat dit Cassingadag was op die 4de Mei.
> Ek was so rukkie in die buiteland en is nou darem weer terug in die lekker
> ou States.
>
> So ietsie om U net daaraan te herinner.
> Dit is natuurlik nog toe ons een van die mees gevreesde Weermageenhede in
> die ganse Wêreld was. Nie die ongedissiplinere verrotte aids sirkusse wat
> ons vandag het nie.
>
> Ongelukkig is daar nie juis meer sulke outjies met dieselfde dissipline en
> vermoens nie.
>
> Cassinga Groete
>
>
> 1: Oppad na Cassinga.
>
> 2: Die groot sprong.
>
> 3:Die resultate van homself vasloop in `n Boer. Massagraf !!!
>
Vorige onderwerp: Kosmiese Messias
Volgende onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:10:21 MGT 2024