Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Fotos en goed. (JIM REEVES!!!!)
Re: Fotos en goed. (JIM REEVES!!!!) [boodskap #102859] Vr, 06 Mei 2005 20:17
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 May 2005 21:31:40 +0100, camerama wrote:

>
> Hallo Elaine,
>
> O, nou is ons baie interesseer na die JIM REEVES L.P.
> Ek het die L.P. maar dese is baie gekras en die kwaliteit
> is sleg.
> Indien jy nie sou weet nie wat nou met die L.P. te doen nie,
> post dit vir my - jy sal ons en my ou Ma (96 jaar) 'n baie groot plesier
> maak!
> Die liedjies wat hy sing gee my Ma nostalgise herinneringe na die ou
> tyd wat sy in die Vrystaat deurgebring het.
> Ons probeer reeds jare die L.P. as L.P. of as CD te kry, dit skyn baie
> moeilik te wees. Dis 'n onverkrybaare L.P. of CD.
> Ons sien met baie belangstellings uit na jou positive reaksie asseblief!
> Noem ons jou prys en ons sal jou betaal!
> met groete van Den Haag Nederland,
> Patrick

hallo Patrick, lekker om te sien jy's terug:-)
en baie dankie vir die kaart wat jy vir my gestuur het.
Dit is in 'n blink nuwe toestand.

Ek sien daar's 'n brief van jou in my epos.
nu ben ik op daarheen

DD
Vorige onderwerp: Dassiepis
Volgende onderwerp: Re: Exciting NG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:57:35 MGT 2024