Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Vraag
Goeie Vraag [boodskap #102484] Ma, 11 April 2005 07:25
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand meld in een van die koerante gister dat Onse Prez sedert Januarie nog
nie sy voet landuit gesit het nie.
Waar hy voorheen goedsmoeds vir elke krisis wêreldwyd op sy vliegtuig geklim
het om te gaan help, moes die hulpsoekendes die afgelope 2 maande SA toe kom
vir oplossings. Selfs Zuma moes in sy plek na die lyk van die pous gaan kyk
het.
Die skrywer vra of daar iets verkeerd is met sy vliegtuig.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: As mens dom is... FFS!!!!
Volgende onderwerp: C&C vertoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:42:09 MGT 2024