Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As mens dom is... FFS!!!!
As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102345] Do, 07 April 2005 07:57 na volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
???

Ferdi jy maak geen sin nie poepies. Wat probeer jy nou sê? Probeer jy
sê Gloudina het nie dubbele standaarde nie? Jy is soos daardie vet
seuntjie wat altyd agter die skool boelie staan en alles wat die boelie
doen goed praat of met die mense wat geboelie word spot. Nooit sonder
die boelie nie let wel....

"Uh duh, ai as mens dom is, uhm duh!!!!"

LOL!!!!
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102350 is 'n antwoord op boodskap #102345] Do, 07 April 2005 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102351 is 'n antwoord op boodskap #102345] Do, 07 April 2005 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
skryf

> die skool boelie

Jou psigiese ontwikkeling het vasgesteek in die
ikoniese wêreld van "moeder" en "vader" en
"boelie" en "ek kyk vir jou." Ek neem aan jy
is ouer is twintig. Maar jou psigiese wêreld is
dié van 'n addolessent. En dan ook dié van 'n
buitestaander. Ek is ernstig. Ek dink jy behoort
"iemand te sien" daaroor. 'n Psigiater of 'n
predikant.

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102352 is 'n antwoord op boodskap #102350] Do, 07 April 2005 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die "praat afrikaans" betekenis vir dit Gloudina

"@rogers.com" skryf in boodskap news:koidnd791fIchMjfRVn-gw@rogers.com...

hibriede halfnaaitjie
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102353 is 'n antwoord op boodskap #102351] Do, 07 April 2005 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
anti, soos ek laaaank terug reeds genoem het, is ek 'n praktiserende
sielkundige. Maybe is dit jy wat die psigiater/sielkundige nodig het. En so
by-the-way, ek het nie 'n spell-checker hier nie, maar jou weergawe van
'addolessent' lyk vir my bra eienaardig!

Danieljan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:tLGdnXslPL4Mh8jfRVn-hQ@rogers.com...
>
> skryf
>
>> die skool boelie
>
> Jou psigiese ontwikkeling het vasgesteek in die
> ikoniese wêreld van "moeder" en "vader" en
> "boelie" en "ek kyk vir jou." Ek neem aan jy
> is ouer is twintig. Maar jou psigiese wêreld is
> dié van 'n addolessent. En dan ook dié van 'n
> buitestaander. Ek is ernstig. Ek dink jy behoort
> "iemand te sien" daaroor. 'n Psigiater of 'n
> predikant.
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102354 is 'n antwoord op boodskap #102352] Do, 07 April 2005 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan"

> Wat is die "praat afrikaans" betekenis vir dit

>> hibriede halfnaaitjie

Jy bedoel seker "praat Engels." Want ek praat
Afrikaans en jy kan dit nie verstaan nie.
Luister, noudat ons op die kwessie van taalgebruik
is, kan ek jou sommer ook vra om nie "vir dit" aan
die einde van jou bostaande sin te gebruik nie.
Goeie Afrikaans vereis dat jy die woord "daarvoor"
in plaas van "vir dit" gebruik. Jy dink eintlik in
Engels (wat "for it" gebruik) en vertaal dit dan
direk. Dus 'n Anglisisme. En ek is seker jy
is in die kamp wat veg vir die voortbestaan van
Afrikaans tog. Is jy nie een van daardie mense
wat so kla oor hoe die ANC Afrikaans verniel
nie?

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102359 is 'n antwoord op boodskap #102353] Do, 07 April 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> by-the-way, ek het nie 'n spell-checker hier nie, maar jou weergawe van
> 'addolessent' lyk vir my bra eienaardig!

Ja, een teveel -d- daar aan die
begin.

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102362 is 'n antwoord op boodskap #102354] Do, 07 April 2005 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
haai anti, jy lyk vir my so almagtig.... het jy ook 'n hotline na 'n here?

DanielJan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:n4SdnZsQUs2arcjfRVn-sQ@rogers.com...
>
> "Riaan"
>
>> Wat is die "praat afrikaans" betekenis vir dit
>
>>> hibriede halfnaaitjie
>
> Jy bedoel seker "praat Engels." Want ek praat
> Afrikaans en jy kan dit nie verstaan nie.
> Luister, noudat ons op die kwessie van taalgebruik
> is, kan ek jou sommer ook vra om nie "vir dit" aan
> die einde van jou bostaande sin te gebruik nie.
> Goeie Afrikaans vereis dat jy die woord "daarvoor"
> in plaas van "vir dit" gebruik. Jy dink eintlik in
> Engels (wat "for it" gebruik) en vertaal dit dan
> direk. Dus 'n Anglisisme. En ek is seker jy
> is in die kamp wat veg vir die voortbestaan van
> Afrikaans tog. Is jy nie een van daardie mense
> wat so kla oor hoe die ANC Afrikaans verniel
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102364 is 'n antwoord op boodskap #102354] Do, 07 April 2005 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag my goeie donner

Al wat ek wou uitvind is wat is die betekenis van die woord hibriede, en
halfnaaitjie.

Dankie vir die taal kursus antie jou tjek is in die pos, ek het die bedrag
egter verlaag aangesien jy nie my EENVOUDIGE vraag geantwoord het nie. (soos
gewoonlik)

En nee ek is nie een wat kla oor die ANC se houding oor die taal nie. Soos
ek mos nou al baie vir jou gesê het sit ek soos 'n goeie outjie doodstil ek
kyk hoe aids die spul onder hulle gatte skop, sodat dit oor 'n paar jaar
moontlik is om sonder om 'n geweer op te tel weer VOLLE beheer oor sake oor
te neem.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:n4SdnZsQUs2arcjfRVn-sQ@rogers.com...
>
> "Riaan"
>
>> Wat is die "praat afrikaans" betekenis vir dit
>
>>> hibriede halfnaaitjie
>
> Jy bedoel seker "praat Engels." Want ek praat
> Afrikaans en jy kan dit nie verstaan nie.
> Luister, noudat ons op die kwessie van taalgebruik
> is, kan ek jou sommer ook vra om nie "vir dit" aan
> die einde van jou bostaande sin te gebruik nie.
> Goeie Afrikaans vereis dat jy die woord "daarvoor"
> in plaas van "vir dit" gebruik. Jy dink eintlik in
> Engels (wat "for it" gebruik) en vertaal dit dan
> direk. Dus 'n Anglisisme. En ek is seker jy
> is in die kamp wat veg vir die voortbestaan van
> Afrikaans tog. Is jy nie een van daardie mense
> wat so kla oor hoe die ANC Afrikaans verniel
> nie?
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102365 is 'n antwoord op boodskap #102364] Do, 07 April 2005 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> kyk hoe aids die spul onder hulle gatte skop, sodat dit oor 'n paar jaar
> moontlik is om sonder om 'n geweer op te tel weer VOLLE beheer oor sake oor
> te neem.

Soos byvoorbeeld die toestand van Afrikaans.

En terwyl ons nou van HIV praat, tjek ook maar die
toestand onder die wit Afrikaner-vroue, wat volgens
Christina Landman ook maar goed in die statistieke
verteenwoordig word, proporsioneel.

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102366 is 'n antwoord op boodskap #102364] Do, 07 April 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan"

> Al wat ek wou uitvind is wat is die betekenis van die woord hibriede, en
> halfnaaitjie.

Nou hoekom het jy nie vir die betekenis
gevra nie?
En wat is verkeerd met jou dat jy die
betekenis van Afrikaanse woorde by
my moet vra. Ek wat oor die dertig
jaar noual van die taalbodem verwyder
is?

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102368 is 'n antwoord op boodskap #102365] Do, 07 April 2005 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
LOL

Gloudina, glo maar wat jy wil hoor.

Dit maak jou seker beter voel of iets.

Jy is mos self 'n hibriede... En 'n halfnaaitjie "to boot"!

lol
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102369 is 'n antwoord op boodskap #102351] Do, 07 April 2005 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Sulke moederlike advies. Pragtig!
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102370 is 'n antwoord op boodskap #102359] Do, 07 April 2005 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
LOL
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102380 is 'n antwoord op boodskap #102365] Do, 07 April 2005 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Apr 2005 10:55:59 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> En terwyl ons nou van HIV praat, tjek ook maar die
> toestand onder die wit Afrikaner-vroue, wat volgens
> Christina Landman ook maar goed in die statistieke
> verteenwoordig word, proporsioneel.
>
> Gloudina
>

weet jy so min van Afrikaans
dat jy nie eens weet dat die
Afrikaanse weergawe daarvan
MIV is nie?

DD
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102381 is 'n antwoord op boodskap #102364] Do, 07 April 2005 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Apr 2005 16:37:24 +0200, "Riaan" wrote:

>
> En nee ek is nie een wat kla oor die ANC se houding oor die taal nie. Soos
> ek mos nou al baie vir jou gesê het sit ek soos 'n goeie outjie doodstil ek
> kyk hoe aids die spul onder hulle gatte skop, sodat dit oor 'n paar jaar
> moontlik is om sonder om 'n geweer op te tel weer VOLLE beheer oor sake oor
> te neem.
>
>
>
>

uh uh! weer volle beheer van sake oor te neem sê jy.
Wie? Die roelf meyers, pik bothas, max du preez's,
martiens van schalkwyk's van die land?

en moet nie sê nee, sonder om te waarom dit 'nee' is nie.
Onthou jy hoe het die nasionaliste pik botha aangehang?
hom aangesien as die St Bernard met die brandewyn?
En toe? Toe het die spul nattes se nuwe idol mos
roelf meyer geword.

(roefl meyer se naam gaan jou nou nou iets laat hoor wat
ons tot vervelens toe al op hierdie nuusgroep gehoor het:-)

Toe my kantoor vir my 'n totsiens partytjie reël voor my
onlangse verhuising, het 'n nasionalis (kollega) vir my gevra
wie ek dan dink wie die wit man beter sou kon verteenwoordig
teen die swartes as kortbroek. Toe ek hom onlangs
telefonies vra waar hy nou sy kruisie trek, was hy in 'n
verleentheid.

weer volle beheer oor sake neem? Dàn, met die tipiese
wit realisme besluit dat dit te veel sal kos om die swart
dorpsname en straatname weer te verAfrikaans, ens.?

Jy is besig met windowshopping, Riaan. Die witmense
neem swart kinders aan. Ek woon in 'n groot stad en sien
hoe die meisies met swartes in die strate saamstap. Hier
moet ek darem byvoeg dat hierdie 'n engelse stad is en
hulle is minder konserwatief, maar... selfs ET het afgetree:-)

DD
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102388 is 'n antwoord op boodskap #102381] Vr, 08 April 2005 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
DD ek vermoed dat die regering doelbewus nie die werklike stand van vigs vir
die wêreld deurgee nie, want in alle redelikheid sal dit een moerse
opskudding veroorsaak indien die ware getalle ontbloot word. Kan jy jouself
indink wat met die Rand sal gebeur.

Die swark kinders aanneem dink ek persoonlik dit is 'n modegier.

"Dave" skryf in boodskap news:ch6b51dget9c9kq96a39pmrh6fe2pgn9vm@4ax.com...
> On Thu, 7 Apr 2005 16:37:24 +0200, "Riaan" wrote:

> Jy is besig met windowshopping, Riaan. Die witmense
> neem swart kinders aan. Ek woon in 'n groot stad en sien
> hoe die meisies met swartes in die strate saamstap. Hier
> moet ek darem byvoeg dat hierdie 'n engelse stad is en
> hulle is minder konserwatief, maar... selfs ET het afgetree:-)

> DD
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102389 is 'n antwoord op boodskap #102366] Vr, 08 April 2005 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek besef nou dat dit 'n dom fout van my was om vir jou 'n vraag te vra en
te dink jy sou dit beantwoord gesien in die lig dat jy 'n 98% rekord het om
vra aan jou NIE te beantwoord nie.

Ek het geen idee wat die woord hibriede beteken nie.

Die woord halfnaaitjie laat my egter dink aan jou wat met 'n vibrator speel,
dit is die regte idee maar jy gebruik die verkeerde tools, dus 'n
HALFnaaitjie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Q86dncJE--R-1cjfRVn-qQ@rogers.com...
>
>
> Nou hoekom het jy nie vir die betekenis
> gevra nie?
> En wat is verkeerd met jou dat jy die
> betekenis van Afrikaanse woorde by
> my moet vra. Ek wat oor die dertig
> jaar noual van die taalbodem verwyder
> is?
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102401 is 'n antwoord op boodskap #102389] Vr, 08 April 2005 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Ek het geen idee wat die woord hibriede beteken nie.
>
> Die woord halfnaaitjie

Die twee woorde beteken eintlik dieselfde. Hibriede
is geteelde mengsels van verskillende soorte dinge.
Die woord halfnaaitjie is ook soiets, maar verwys
net na mense, en nie na plante en diere nie.
Ek het dié uitdrukking gebruik vir ons vriend die
buitestaander wat inkyk en fantaseer dat die
nuusgroep hierdie gelukkige gesin is. Want hy
kom oor as nog man of vrou - hy is seker 'n
man, maar gebruik al hierdie verkleinwoordjies
en fietserige taal. En sy taal is nog ook goeie
Afrikaans of goeie Engels. Dus sien ek hom
as 'n hibried.

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102404 is 'n antwoord op boodskap #102401] Vr, 08 April 2005 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Gloudina, Ek regtig iets vandag by jou geleer ...Hopelik kan ons dit
in die toekoms vinniger doen as ons die sarkasme uitsny

Groete

Riaan

"@rogers.com" skryf in boodskap news:wf2dnXmnrf_l9svfRVn-jg@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Ek het geen idee wat die woord hibriede beteken nie.

>> Die woord halfnaaitjie
>
> Die twee woorde beteken eintlik dieselfde. Hibriede
> is geteelde mengsels van verskillende soorte dinge.
> Die woord halfnaaitjie is ook soiets, maar verwys
> net na mense, en nie na plante en diere nie.
> Ek het dié uitdrukking gebruik vir ons vriend die
> buitestaander wat inkyk en fantaseer dat die
> nuusgroep hierdie gelukkige gesin is. Want hy
> kom oor as nog man of vrou - hy is seker 'n
> man, maar gebruik al hierdie verkleinwoordjies
> en fietserige taal. En sy taal is nog ook goeie
> Afrikaans of goeie Engels. Dus sien ek hom
> as 'n hibried.
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102406 is 'n antwoord op boodskap #102404] Vr, 08 April 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Dankie Gloudina, Ek regtig iets vandag by jou geleer ...Hopelik kan ons dit
> in die toekoms vinniger doen as ons die sarkasme uitsny

Wel, volgende keer moet jy jou vraag duidelik
stel. Moenie vir my vra "wat is die Afrikaans" as
ek al klaar Afrikaans praat nie. Dis jy wat die
sarkasme in die mengsel ingebring het.

Gloudina
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102409 is 'n antwoord op boodskap #102406] Vr, 08 April 2005 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lithium anti, lithium. Dit verrig wonders!

DanielJan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:GOednYszit4nG8vfRVn-gw@rogers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Dankie Gloudina, Ek regtig iets vandag by jou geleer ...Hopelik kan ons
> dit
>> in die toekoms vinniger doen as ons die sarkasme uitsny
>
> Wel, volgende keer moet jy jou vraag duidelik
> stel. Moenie vir my vra "wat is die Afrikaans" as
> ek al klaar Afrikaans praat nie. Dis jy wat die
> sarkasme in die mengsel ingebring het.
>
> Gloudina
>
Re: As mens dom is... FFS!!!! [boodskap #102475 is 'n antwoord op boodskap #102364] So, 10 April 2005 22:27 Na vorige boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1112884648.374072@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ag my goeie donner
>
> Al wat ek wou uitvind is wat is die betekenis van die woord hibriede, en
> halfnaaitjie.
>
> Dankie vir die taal kursus antie jou tjek is in die pos, ek het die bedrag
> egter verlaag aangesien jy nie my EENVOUDIGE vraag geantwoord het nie. (soos
> gewoonlik)
>

Nee wragtag, daar is definitief nog hoop vir dié groep. Nou sit ek hier
lekker en giggel op 'n blou Maandagoggend. Dankie julle twee, ek het
lanklaas so spontaan uitgebars van die lag terwyl ek die poste lees! En
Riaan, jou definisie van 'n halfnaaitjie laat my skater- vreeslik ougat, al
is dit baie stout!

En nogal vir Gloudina op 'n taalfout wys... alhoewel ek moet sê, die meeste
adolossente is maar baie eienaardig, maak nie saak hoe jy dit spel nie.
Vorige onderwerp: Nuus vir dope heads
Volgende onderwerp: Goeie Vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 10:08:46 MGT 2024