Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groot lawaai, weining lig
Groot lawaai, weining lig [boodskap #101893] Ma, 14 Maart 2005 06:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is die groot bohaai oor Dan Roodt by die woordfees toe 'n geweldige
anti-klimaks is die sin dat hy toe opdaag met sewe selfaangestelde lyfwagte
" omdat hy ons kampe bywoon", en hulle toe die gangetjie in die
bib/boekwinkel wat vir die bespreking uitgesit is, nog kleiner maak as wat
nodig is.
Help my bietjie reg - word 'n bespreking nie al sittende gedoen nie?
'n Toespreking of 'n aanspreking kan staande gedoen word, as dit nodig is.
--
Groetnis
Annette
Re: Groot lawaai, weining lig [boodskap #101907 is 'n antwoord op boodskap #101893] Ma, 14 Maart 2005 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 14 Mar 2005 08:24:15 +0200, "Annette" wrote:

> Daar is die groot bohaai oor Dan Roodt by die woordfees toe 'n geweldige
> anti-klimaks is die sin dat hy toe opdaag met sewe selfaangestelde lyfwagte
> " omdat hy ons kampe bywoon", en hulle toe die gangetjie in die
> bib/boekwinkel wat vir die bespreking uitgesit is, nog kleiner maak as wat
> nodig is.
> Help my bietjie reg - word 'n bespreking nie al sittende gedoen nie?
> 'n Toespreking of 'n aanspreking kan staande gedoen word, as dit nodig is.

a young black man asked Dan Roodt about the link between apartheid and
black poverty. Roodt replied "Black South Africans are better off than
people in the rest of Africa. Poverty is more closely linked to black
people having too many children."

Hagar die verskriklike
Re: Groot lawaai, weining lig [boodskap #101913 is 'n antwoord op boodskap #101907] Ma, 14 Maart 2005 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Mar 2005 20:36:14 +0200, Didi wrote:

> a young black man asked Dan Roodt about the link between apartheid and
> black poverty. Roodt replied "Black South Africans are better off than
> people in the rest of Africa. Poverty is more closely linked to black
> people having too many children."
>
>
> Hagar die verskriklike

n Aanhaling of twee uit Jared Diamond se boek "Collapse" Penguine
2005, ISBN 0 7139 9862 8.

Op Bladsy 328:

.... in Rwanda itself, where the population today is still increasing
at 3% per year, women are giving birth to their first child at age 15,
the average family has between five and eight children, and a
visitor's sense is of being surrounded by a sea of children.

Op bladsy 326:

It is not rare, even today, to hear Rwandans argue that a war is
necessary to wipe out an excess of population and to bring numbers
into line with the available land resourcs.

Op Bladsy 320 skryf hy oor n streek genaamed Kanama waar daar nie n
mengsel van Hutu en Tutsi is nie - slegs Hutu wat onder mekaar gemoor
het:

Kanama has very fertile volcanic soil, so that its population density
is high even by the standards of densely populated Rwanda: 1,740
people per square mile in 1988, rising to 2,040 in 1993. (That's
higher even that the value for Bangladesh, the world's most densely
populated agricultural nation.) Those high populated densities
translated into very small farms: a median farm size of only 0.89
acre, declining to 0.72 acre in 1993. Each farm was divided into (on
average) 10 separate parcels, so that farmers were tilling absurdly
small parcels averaging only 0.09 acre in 1988 and 0.07 acre in 1993.

n Mens kan maar net nie wegkom van onvermeidelike gevolge van
ongetemde bevolkings aanwas nie. Wie se "skuld" is dit? Ek is nie
oortuig dat dit iemand se "skuld" is nie. Dit is die onvermeidelike
gevolg van beter gesondheids dienste sonder n ooreenstemmende
verandering in leefwyse.
Re: Groot lawaai, weining lig [boodskap #101914 is 'n antwoord op boodskap #101913] Ma, 14 Maart 2005 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 14 Mar 2005 19:50:08 GMT, Julius Bergh
wrote:

>
> n Mens kan maar net nie wegkom van onvermeidelike gevolge van
> ongetemde bevolkings aanwas nie. Wie se "skuld" is dit? Ek is nie
> oortuig dat dit iemand se "skuld" is nie. Dit is die onvermeidelike
> gevolg van beter gesondheids dienste sonder n ooreenstemmende
> verandering in leefwyse.
>
>
>

interessant dat Dan Roodt aangeval word met niksseggende
stellings "Groot lawaai, weinig lig." sònder om die groot lawaai
fyner te beskryf en te sê waarom en waar daar lig kort.

'onvermeidelike gevolg' tesame met die ongetemde bevolkingsaanwas,
gaan nogal op 'n manier saam:-)

DD

Hagar die verskriklike
Re: Groot lawaai, weining lig [boodskap #101955 is 'n antwoord op boodskap #101914] Vr, 18 Maart 2005 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> 'onvermeidelike gevolg' tesame met die ongetemde bevolkingsaanwas,
> gaan nogal op 'n manier saam:-)
>
> DD
>
>
> Hagar die verskriklike

Skerp oog, Dave :-)
Re: Groot lawaai, weining lig [boodskap #101965 is 'n antwoord op boodskap #101955] Sa, 19 Maart 2005 13:32 Na vorige boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 18 Mar 2005 13:08:37 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

>> 'onvermeidelike gevolg' tesame met die ongetemde bevolkingsaanwas,
>> gaan nogal op 'n manier saam:-)

>> DD


>> Hagar die verskriklike
>
> Skerp oog, Dave :-)

LOL
Hallo Drom

bly jy't dit geniet:-)
(weet nie hoeveel (nog) het nie:-)))

DD

mik vir die maan;
as jy mis
is jy tussen die sterre...!
Vorige onderwerp: Dan die Groot Vegter
Volgende onderwerp: Nou kla hulle !!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:27:49 MGT 2024