Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan die Groot Vegter
Dan die Groot Vegter [boodskap #101921] Di, 15 Maart 2005 20:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....

--
Groetnis
Annette
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101924 is 'n antwoord op boodskap #101921] Wo, 16 Maart 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Onvergeeflik ...
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101929 is 'n antwoord op boodskap #101921] Wo, 16 Maart 2005 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hagar  is tans af-lyn  Hagar
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 15 Mar 2005 22:17:46 +0200, "Annette" wrote:

> Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
> nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....

ek weet ook nie, Annette. Maak dit my stupid?
En, ek luister daarna vanaf ek in die bed klim tot ek opstaan
(kan nie stilte hanteer nie, want ek het 'n tinitus probleem).
Maar dit is nie vir rmy belangrik om te weet van watter sender
dit uitgesaai word nie. Die radio is voor my bed, en ingestel,
en partykeer draai ek dit so drie draai regs, en dan beteken dit drie
draai links is RSG. Partykeer weer, is RSG 3 draaie regs, en dit is
wanneer ek 3 draaie links gedraai het vir musiek:-)

DD
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101930 is 'n antwoord op boodskap #101924] Wo, 16 Maart 2005 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hagar  is tans af-lyn  Hagar
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 16 Mar 2005 06:47:32 -0800, "Jonas" wrote:

> Onvergeeflik ...
>
>

Hallo Jonas:-)
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101936 is 'n antwoord op boodskap #101929] Do, 17 Maart 2005 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK - Kom ons kyk hoe stoepit jy is:
Word RSG uitgesaai op:
1) FM
2) Mediumgolf
3) Kortgolf.
--
Groetnis
Annette
>> Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
>> nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....
>
>
> ek weet ook nie, Annette. Maak dit my stupid?
> En, ek luister daarna vanaf ek in die bed klim tot ek opstaan
> (kan nie stilte hanteer nie, want ek het 'n tinitus probleem).
> Maar dit is nie vir rmy belangrik om te weet van watter sender
> dit uitgesaai word nie. Die radio is voor my bed, en ingestel,
> en partykeer draai ek dit so drie draai regs, en dan beteken dit drie
> draai links is RSG. Partykeer weer, is RSG 3 draaie regs, en dit is
> wanneer ek 3 draaie links gedraai het vir musiek:-)
>
> DD
>
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101942 is 'n antwoord op boodskap #101936] Vr, 18 Maart 2005 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
RSG word wel op kortgolf uitgesaai! Die vraag is nie baie goed gestel;
Mediumgolf en kortgolf beskryf die golflengte van die sender, terwyl 'FM'
die tipe modulasie beskryf (frekwensie modulasie). Dus moet vraag nommer 1
Baie hoe frekwensie wees, of vrae 2 en 3 moet verander word!

"Annette" skryf in boodskap news:d1b82h$lu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> OK - Kom ons kyk hoe stoepit jy is:
> Word RSG uitgesaai op:
> 1) FM
> 2) Mediumgolf
> 3) Kortgolf.
> --
> Groetnis
> Annette
>>> Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
>>> nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....
>>
>>
>> ek weet ook nie, Annette. Maak dit my stupid?
>> En, ek luister daarna vanaf ek in die bed klim tot ek opstaan
>> (kan nie stilte hanteer nie, want ek het 'n tinitus probleem).
>> Maar dit is nie vir rmy belangrik om te weet van watter sender
>> dit uitgesaai word nie. Die radio is voor my bed, en ingestel,
>> en partykeer draai ek dit so drie draai regs, en dan beteken dit drie
>> draai links is RSG. Partykeer weer, is RSG 3 draaie regs, en dit is
>> wanneer ek 3 draaie links gedraai het vir musiek:-)
>>
>> DD
>>
>
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101944 is 'n antwoord op boodskap #101942] Vr, 18 Maart 2005 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En waar in SA, en spesifiek Gauteng, luister mense deur MG en of KG as
hulle na RSG wil luister?

--
Groetnis
Annette

"Buster" skryf in boodskap news:d1drgc$bpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> RSG word wel op kortgolf uitgesaai! Die vraag is nie baie goed gestel;
> Mediumgolf en kortgolf beskryf die golflengte van die sender, terwyl 'FM'
> die tipe modulasie beskryf (frekwensie modulasie). Dus moet vraag nommer 1
> Baie hoe frekwensie wees, of vrae 2 en 3 moet verander word!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d1b82h$lu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> OK - Kom ons kyk hoe stoepit jy is:
>> Word RSG uitgesaai op:
>> 1) FM
>> 2) Mediumgolf
>> 3) Kortgolf.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>>> Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
>>>> nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....
>>>
>>>
>>> ek weet ook nie, Annette. Maak dit my stupid?
>>> En, ek luister daarna vanaf ek in die bed klim tot ek opstaan
>>> (kan nie stilte hanteer nie, want ek het 'n tinitus probleem).
>>> Maar dit is nie vir rmy belangrik om te weet van watter sender
>>> dit uitgesaai word nie. Die radio is voor my bed, en ingestel,
>>> en partykeer draai ek dit so drie draai regs, en dan beteken dit drie
>>> draai links is RSG. Partykeer weer, is RSG 3 draaie regs, en dit is
>>> wanneer ek 3 draaie links gedraai het vir musiek:-)
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Dan die Groot Vegter [boodskap #101946 is 'n antwoord op boodskap #101944] Vr, 18 Maart 2005 13:06 Na vorige boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hier is die kortgolf frekwensies. Hulle saai nie op medium golf uit nie.

KORTGOLF-FREKWENSIES
tot Saterdag 26 Maart 2005

Tyd (UT) Frekwensie
07:00 - 09:00 7185 kHz
09:00 - 19:00 9650 kHz
19:00 - 07:00 3320 kHz

"Annette" skryf in boodskap news:d1ech6$484$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En waar in SA, en spesifiek Gauteng, luister mense deur MG en of KG as
> hulle na RSG wil luister?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Buster" wrote in message
> news:d1drgc$bpp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> RSG word wel op kortgolf uitgesaai! Die vraag is nie baie goed gestel;
>> Mediumgolf en kortgolf beskryf die golflengte van die sender, terwyl 'FM'
>> die tipe modulasie beskryf (frekwensie modulasie). Dus moet vraag nommer 1
>> Baie hoe frekwensie wees, of vrae 2 en 3 moet verander word!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d1b82h$lu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> OK - Kom ons kyk hoe stoepit jy is:
>>> Word RSG uitgesaai op:
>>> 1) FM
>>> 2) Mediumgolf
>>> 3) Kortgolf.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> >Vir Afrikaans neem toe mos vanaand aan FlinkDink deel, en daar weet die man
>>>> >nie op watse sender RSG uitgesaai word nie....
>>>>
>>>>
>>>> ek weet ook nie, Annette. Maak dit my stupid?
>>>> En, ek luister daarna vanaf ek in die bed klim tot ek opstaan
>>>> (kan nie stilte hanteer nie, want ek het 'n tinitus probleem).
>>>> Maar dit is nie vir rmy belangrik om te weet van watter sender
>>>> dit uitgesaai word nie. Die radio is voor my bed, en ingestel,
>>>> en partykeer draai ek dit so drie draai regs, en dan beteken dit drie
>>>> draai links is RSG. Partykeer weer, is RSG 3 draaie regs, en dit is
>>>> wanneer ek 3 draaie links gedraai het vir musiek:-)
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Alan Hendrickse
Volgende onderwerp: Groot lawaai, weining lig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:13:17 MGT 2024